Nog 'n 'skelm' 'PH'?
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Die plaaseienaar by wie ons die Paasnaweek gaan springbokke skiet het, laat weet my verlede week dat hy nog steeds nie sy geld van die karakter ontvang het nie.
Ons het die skiet al vroeg Januarie vas gemaak en al die wild vooruit betaal. So 'n maand gelede voor die skiet die volle bedrag vir die verblyf ook betaal omdat ons nog onderhandel het oor dit.
Die plaaseienaar, 'n respektabele, welaf, afgetrede man wat 30 jaar die Oppenheimers se renperde geteel het, sê van sy bure is ook so ingedoen. Praat nou al van oor die R800k.
Die 'auction' site waardeur ons gewerk het sê hy het ook klagtes oor die kêreltjie gekry...
Ek het hom ge-whatsapp en baie verskonings en beloftes gekry. Tot 'n 'fake' betalingsbewys.
Ons het die skiet al vroeg Januarie vas gemaak en al die wild vooruit betaal. So 'n maand gelede voor die skiet die volle bedrag vir die verblyf ook betaal omdat ons nog onderhandel het oor dit.
Die plaaseienaar, 'n respektabele, welaf, afgetrede man wat 30 jaar die Oppenheimers se renperde geteel het, sê van sy bure is ook so ingedoen. Praat nou al van oor die R800k.
Die 'auction' site waardeur ons gewerk het sê hy het ook klagtes oor die kêreltjie gekry...
Ek het hom ge-whatsapp en baie verskonings en beloftes gekry. Tot 'n 'fake' betalingsbewys.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Sê maar watter auction site dit is dat ons versigtig kan wees 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ja nee...uit met ditFanta300 wrote:Sê maar watter auction site dit is dat ons versigtig kan wees
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ek verstaan dit die hele ding van deposito betaal maar om bokke vooruit te betaal en so ook verblyf.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Was op 'n veiling. Die verblyf betaal mens mos maar gewoonlik ten volle as deposito wanneer mens boek.Gerhardu wrote:Ek verstaan dit die hele ding van deposito betaal maar om bokke vooruit te betaal en so ook verblyf.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ek vermoed dis maar dieselfde paadjie wat ek geloop het.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'? Toe gesluit.
Volgens die plaas eienaar by wie ons geskiet het is die klong, ene Michael Cockburn, toegesluit op R600 000 se bedrog klagtes.
Ek kry sy ouers, by wie hy gewoon het, en sy vrou en kind jammer want dié gaan sorg vir 'n lang tronklewe.
Plaashaas, ons eie Magnum pi
het binne minute die man se hele pedigree - en vrou en ma en pa s'n - opgespoor en uitgevind. Kontak hom gerus vir sulke sake.
Ek kry sy ouers, by wie hy gewoon het, en sy vrou en kind jammer want dié gaan sorg vir 'n lang tronklewe.
Plaashaas, ons eie Magnum pi
Last edited by LeRoy on Wed May 22, 2019 1:24 pm, edited 1 time in total.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ja en daar is ons ook deur die selfde #@#¥€ gevang!!
Maak my sommer naar!
Rudie
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Maak my sommer naar!
Rudie
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Rudi, vertel bietjie meer? Het julle darem kon skiet of is hy voor dit weg met julle geld?Rudiejacobs wrote:Ja en daar is ons ook deur die selfde #@#¥€ gevang!!
Maak my sommer naar!
Rudie
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Een ding wat hulle almal in gemeen het..... Almal huil as die boeie op is. Almal is dan jammer. Almal wil dan die reguit pad stap. Maar voor die tyd is hulle windgat, veral oor n foon.
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Nee ons het laas jaar al die jag vir die 16-19 Junie vas gemaak en n klien (gelukkig) deposito betaal.
Ek wou begin reelings tref vir die jag, maar kan hom glad nie aan die hande kry nie. Sy foon is af, maar sy WA wys dat hy gereeld aanlyn is. Maar dit gebeur as jy n ander sim in jou foon sit.
Die man het aangedring op die volle verblyf, maar ek het geweier.
Op sy prys lys het ook Grey Ghost Safaris gestaan. Ek weet hiers iemand op die forum met daai naam. (as ek reg is) het hom uitgevra oor dit toe se hy nee het eers saam hulle gejag, maar nie meer nie.
Als het uitgecheck met die ou.
So ja nou is ons jagloos.
Hoop hy kry wat hom toekom.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ek wou begin reelings tref vir die jag, maar kan hom glad nie aan die hande kry nie. Sy foon is af, maar sy WA wys dat hy gereeld aanlyn is. Maar dit gebeur as jy n ander sim in jou foon sit.
Die man het aangedring op die volle verblyf, maar ek het geweier.
Op sy prys lys het ook Grey Ghost Safaris gestaan. Ek weet hiers iemand op die forum met daai naam. (as ek reg is) het hom uitgevra oor dit toe se hy nee het eers saam hulle gejag, maar nie meer nie.
Als het uitgecheck met die ou.
So ja nou is ons jagloos.
Hoop hy kry wat hom toekom.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Die werklike Grey Ghost safaris lyk heel legit...
http://www.greyghost.co.za/index.html
Rudie, die man op die forum is GreyGhost Gear wat die hemde en pette gedoen het vir ons so paar jaar gelede. Dis glad nie verwant met die skelm nie.
http://www.greyghost.co.za/index.html
Rudie, die man op die forum is GreyGhost Gear wat die hemde en pette gedoen het vir ons so paar jaar gelede. Dis glad nie verwant met die skelm nie.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ons het pryslyste en fakture van 'West Wind Safaris' gekry en die geld oorgeplaas eers na die 'auction' van Pieter Goosen(?) vir die bokke en toe die volle verblyf na sy rekening toe. In totaal so byna R26k.
Beste van als, hy het die hele jag saam geflans 'n week voor ons sou vertrek.
Die plaaseienaar het eers in die week voor ons koms van hom gehoor en 'n jag met hom gereël
Die sg 'ontbyt' wat hy toe later in gegooi het, het hy in die oggende by Spur - van alle plekke
, gaan oplaai en in papier sakke vir ons gebring.
Beste van als, hy het die hele jag saam geflans 'n week voor ons sou vertrek.
Die plaaseienaar het eers in die week voor ons koms van hom gehoor en 'n jag met hom gereël
Die sg 'ontbyt' wat hy toe later in gegooi het, het hy in die oggende by Spur - van alle plekke
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ja ek sien hy en die Pieter Goosen is baie hand om die blad op Facebook.
Ken die man ook nie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ken die man ook nie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Pieter Goosen se naam lui n klokkie.......van waar is hy, nie dalk Cradock nie?
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Glen Harry ?Frikkie Coetzee wrote:Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Nie seker wat plaas se naam is nie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ek het n nr vir Pieter Goosen Safaris. Hyt destyds ons SAJ bestuurslede (asook ander takke) se kontakdetails innie hande gekry en n maase w app Auction Site begin, dalk dieselfde ou?? 084 705 2699
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
CFH Holdings of so iets?Frikkie Coetzee wrote:Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ek ken daai! Ek was ook op so auction groepie! Ek dink die Pieter Goosen op whatsapp auctions is dieselfde as Pieter Goosen van Pieter Goosen Safaris...andre007 wrote:Ek het n nr vir Pieter Goosen Safaris. Hyt destyds ons SAJ bestuurslede (asook ander takke) se kontakdetails innie hande gekry en n maase w app Auction Site begin, dalk dieselfde ou?? 084 705 2699
En daai West Winds het alles uitgecheck, heel legit gelyk!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Ja dit wil vir my ook voorkom of dit die selfde man is.Vlakvark Soldaat wrote:Ek ken daai! Ek was ook op so auction groepie! Ek dink die Pieter Goosen op whatsapp auctions is dieselfde as Pieter Goosen van Pieter Goosen Safaris...andre007 wrote:Ek het n nr vir Pieter Goosen Safaris. Hyt destyds ons SAJ bestuurslede (asook ander takke) se kontakdetails innie hande gekry en n maase w app Auction Site begin, dalk dieselfde ou?? 084 705 2699
En daai West Winds het alles uitgecheck, heel legit gelyk!
Maar ek weet nie veel van hom nie, en ook nie hoe hy by Micheal betrokke is nie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Die Pieter Goosen, en ja dit is sy nr, bedryf 'n veiling groepie waardeur ons die jag met West Winds bespreek het.
Gelukkig het ons dinge deur gegaan en goed afgeloop, anders as ander manne wat vir groot bedrae gesluk is. Ongelukkig ons plaas eienaar ook.
Gelukkig het ons dinge deur gegaan en goed afgeloop, anders as ander manne wat vir groot bedrae gesluk is. Ongelukkig ons plaas eienaar ook.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
Korrek.Steyr270 wrote:CFH Holdings of so iets?Frikkie Coetzee wrote:Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?
So draai die wiel tog maar.
Ek wou daai tyd al hier kom stoom af blaas het oor die manne maar het toe maar gelos.
Vandag is ek spyt want ek kon dalk n paar mese geld gespaar het.
Ek was darm nie ingedoen nie maar nooit, nooit weer jag ek by een van hulle nie.
Eerste keer amper doodgeskiet en 2 de keer amper hand gemeen geraak.
Bly weg.
Ek wou daai tyd al hier kom stoom af blaas het oor die manne maar het toe maar gelos.
Vandag is ek spyt want ek kon dalk n paar mese geld gespaar het.
Ek was darm nie ingedoen nie maar nooit, nooit weer jag ek by een van hulle nie.
Eerste keer amper doodgeskiet en 2 de keer amper hand gemeen geraak.
Bly weg.