Epoxy aangemaak, aangewend en geseat.
Hoop nou net ek het nie iewers twak aangejaag nie.
Sal môre aand 21:00 strip en kyk.
Ek hoop nie ek het enige mechanical lock nie.
Sent from my S60 using Tapatalk
DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde kolf
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
MB James
Re: DIY - Afwerking & pilaar asook bedding vir gelamineerde
Die ou begin darem netjies lyk.
Sent from my S60 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.