Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek weet nie veel van die vlakvarke af nie,en wil net weet hoe ek kan agterkom wat is die mannetjie en wat is die wyfie,,,
Sodat ek weet watter 1 is wat as ek volgende jaar 'n varkie skiet
Dewie
Brno .308 Howa .243 Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Daai is in die kol ou Dewie, die vratte is maar die maklikste, veral as hulle op daai ouderdom is waar almal dieselfde lyk. 'n Groot ou beer staan egter sommer lekker uit en jy sal hom maklik kan uitken tussen die res.
Altwee het tande ja. 'n Beer sal gewoontlik die groter tande he.
Hoe meer gereeld jy hulle sien dan sal jy vinnig die verskil kan agterkom deur net na hulle bou te kyk. Is mos maar so met amper enige dier. Spandeer so veel as moontlik tyd ini veld
Hi Dewie ek deel met jou wat ek maar doen. Ek kyk na die Vratte op die gesig - hier by ons in die OosKaap is die goed se tande nie altyd so leker nie. Grond te hatd en klippe ek het ook gevind dat die baard op die jong varkies n man soms laat dink dit is mooi tande ek plaas so paar fotos dat ja kan loer.
Hierdie is van n sog let op haar 1 stel vratte onder die oe en nie op die wange bo die tande nie. Moet ook nie die wanglip verwar vir vratte nie
Hierdie is n beer duidelik kan jy die twee stelle vratte sien by die oe en dan net bo die tande. Oor die algemeen is al die bere wat ek geskiet het se vratte groter as die van die groot sog
Last edited by theedge on Sun Jul 10, 2011 7:36 pm, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Maklikste vir jou sal wees om na die tande te kyk.
Alwyn-U
Dit klink vir my jy is n expert met die vark tanne storie.Ja lyk my jy is reg dit lyk of daardie vark baklei het.Is dit nou n Kaapse vark of n Bosveld vark want ek het al gehoor die bergie spesie het nie tanne nie en haar oe is dalk op skrefies oor al die suur wyn van die pap sakke.
Albei varke loop in Addo park Daar is horde varke So baklei is nie uitgesluit nie Suurwyn is moontlikheid
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Nog so een een om die verskil te sien. Die outjie links is beer en die een by die groot vark is n sog moet nie die tandvleis verwar as vrat nie die klein knoppie op snoet is die vrat sigbaar by die outjie links
Last edited by theedge on Sun Jul 10, 2011 7:33 pm, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
theedge wrote:
Hi Dewie ek deel met jou wat ek maar doen. Ek kyk na die Vraat op die gesig -
HA HA ek moet se dis n goeie een, hulle proe so lekker want hulle vervreet hulle so lekker. n regte VRAAT!!
Skerp skerp nou vir myself loop lag. Dankie die vraat het nou geloop en die vratte gelos
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !