Boegoe Gong Challenge

Post Reply
Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Mon Mar 18, 2019 10:55 am

Goeie Dag Almal

Ek plaas die advertensie namens SA Jagters Steenbok Tak-Lime Acres.

Dit sal die eerste jaar wees wat die tak die skiet aanbied en hulle be-oog om dit n jaarlikse skiet te maak.

Vir enige navrae skakel asb Carel: 084 491 2265 of Schalk: 082 885 8277


Groete,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Toyrsi » Mon Mar 18, 2019 11:25 am

Jakman wrote:Goeie Dag Almal

Ek plaas die advertensie namens SA Jagters Steenbok Tak-Lime Acres.

Dit sal die eerste jaar wees wat die tak die skiet aanbied en hulle be-oog om dit n jaarlikse skiet te maak.

Vir enige navrae skakel asb Carel: 084 491 2265 of Schalk: 082 885 8277


Groete,
Hi Jakman.
Ek sien jy se ons moet vir Carel of Schalk kontak maar kan jy dalk bietjie meer inligting hier plaas.
Watse formaat is die skiet en is dit bekende afstande ens.
Groete jacques
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen

Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Mon Mar 18, 2019 11:37 am

Goeie More Jacques,

n Plaas naby Boegoebergdam was beskibaar gestel vir die skiet. Die formaat is soos volg: 5 bane (300m-1000m)afstande word gegee. Elke baan het 3 gongs. Daar word 3 skote deur elke skut geskiet per gong. Elke gong tel 100 punte, Eeste skoot tref=50punte tweede skoot tref= 30punte en derde skoot tref=20punte. Dit sal dieselfde formaat wees as die een wat Nico Harris hulle in Natal aangebied het.

Ek wil sommer ook vir Nico dankie se byvoorbaat.

Groete
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Mon Mar 18, 2019 3:36 pm

Hier is meer inligting soos aangevra:

BOEGOE GONG CHALLENGE 2019
11 Mei 2019
Formaat is as volg:
•5 bane
•3 gongs per baan op enige genoemde afstand-
1 op 350m-550m
1 op 550m-750m
1 op 750m-950m
1 op 950m-1000m
•3 skote per gong
• telling het n “weighting factor” vir afstand en hoeveelste skoot dit is.
• gong skiet sal op die Plaas Stilverlaat Boegoeberg Distrik, Noord Kaap gehou word.
• inskiet baan tot op 800m sal beskikbaar wees op die vrydag voor die skiet vanaf 07h00
• baan is beperk tot 40 skuts (2 per span 20 spanne)
• Skiet begin stiptelik om 09h00 Saterdag oggend
• Inskrywing vir Saterdag die 11de Mei beloop R800 per span (2 lede) en dit sluit onybyt, middag ete(worsrol), aand ete in. Addisionele oggend , middag en aand etes vir nie-deelnemers sal beskikbaar wees teen R300 p/p.
* Ons gaan vra met hierdie skiet - om alles glad en vlot te laat verloop- dat almal vooraf met EFT betaal. Jy doen dus jou EFT en daarna voltooi jy jou inskrywing en stuur beide bewys van betaling en inskrywing na sjvictor70@gmail.com
Die inskrywings sluitings datum is die 3 Mei 2019. Geen betaling en inskrywing beteken jy gaan nie skiet nie. Geen inskrywings gaan op die dag toegelaat word nie.
NEEM ASB KENNIS- GEEN ALKOHOL SAL SATERDAG 11 MEI 2019 OP DIE SKIETBAAN OF BY DIE SKIET SE AREA TOEGELAAT WORD NIE. AS JY DIE REEL OORTREE SAL JY ONTMIDDELIK GEVRA WORD OM DIE AREA TE VERLAAT EN SAL GEDISKWALIFISEER WEES.
As jy enige verdere inligting verlang kontak my Schalk op 0828858277
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Thu Apr 18, 2019 1:51 pm

https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 5765108899


Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Tue Apr 30, 2019 9:06 am

Goeie More Almal,

Slegs plek vir 3 spanne oor.

Prys gelde:
1st span: R8000
2de span:R6000
3de span:R4000

Daar sal ook n lucky draw wees vir n paar ander pryse

Groete
Jaco
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Mon Aug 19, 2019 7:50 am

More almal,
Hier is so bietjie iets oor die Boegoe Gong Challenge wat vir ons as Steenboktak Lime Acres n groot sukses was. Ons hoop ook om volgende jaar dit weer aan te bied. Baie geluk Simon(Drenalinjunkie) hulle met die wen.

https://youtu.be/Js2TRUjEMRM

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Fri Feb 21, 2020 8:24 am

Goeie More Almal,

Ons is bied hierdie jaar weer die Boegoe Long Range Gong Challenge aan sowel as n "King of the Mile".
Die skiet vind die naweek van die 1st-3de Mei plaas.
Hierdie jaar sal ons plek he vir 25 spanne en ook 25 skuts by die King of the Mile wat die vrydag plaasvind
Ons hoop om hierdie jaar weer n paar Jaracal lede daar te sien.

Hier is die jaar se advertensie:
1.jpg
Groete,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Location: Lime Acres/Danielskuil

Re: Boegoe Gong Challenge

Post by Jakman » Tue Feb 25, 2020 8:17 am

Goeie More Almal,

Ons het die getal Spanne wat kan deelneem aan die Saterdag gong challenge op gevat na 25 spanne toe en daar is slegs 4 plekke oor.

Dankie aan almal wat ons so goed ondersteun.

Groete,
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako

Post Reply

Return to “SA Jagters/SA Hunters”