Manne, ek weet dit is baie kort kennisgeving, maar is daar nie dalk n plek naby Pretoria, vir twee stads japies om n blesbok of rooibok plat te trek nie? Ons sal graag vrydag aand oorslaap en Saterdag oggend dalk n paar bokke aan soek, of sommer vroeg Saterdag aankom
Laat weet asb!
D
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
Dus kant die boerewors gordyn..
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
Hoe ver wil jul ry?
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
so 2 of 3 uure vanaf PTA
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Dus kant die boerewors gordyn..
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
Vrystaat is die beste vir blesbok. Sasolburg, Koppies en Heilbron is daar verskeie plase wat sekerlik kan help. Hoor dikwels van Skilpadtepel in plasings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
Dankie Oom Tripod. Ek gaan bietjie daar google
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Dus kant die boerewors gordyn..
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
Darryl, ek het vir jou pm gestuur met besonderhede,
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
DankieAlbertdwk wrote:Darryl, ek het vir jou pm gestuur met besonderhede,
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Dus kant die boerewors gordyn..
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Dag Jag of een aand oorslaap geleentheid
Skilpadtepel is vrek nice, dis my familie sin...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
