loop skoon maak!
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: loop skoon maak!
Volg. Baie lekker leesstof. Maar weet nog steeds nie wat ek moet doen nie
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: loop skoon maak!
Finder20 wrote:More manne,
Ek herleef biedjie hierdie draad, ek wil graag hoor wat dink julle manne van Iosso bore paste? En manne soos Matt Dubber en sy maat is Luke Kibble wat se hulle maak nie so gereeld hul lope skoon nie want dan maintain hulle equilibrium wat groepe verbeter. Ek verwys na https://www.youtube.com/watch?v=AKxBWxg ... H&index=11
forward na 4:40.
Tans maak ek net elke 100 skote skoon met Iosso maar ek wil net seker maak dat my lope nie gaan verweer agv van stoor met carbon in nie? As ek klaar geskiet het dan bere ek my geweer net so in die kluis en herhaal tot ek 100 rondtes deur hom het dan maak ek skoon met Iosso.
Luister graag wat julle manne dink? Veral Wouter se insette
Groete,
Finder20
As jy by die kus gebly het sou jy nie die geweer net so in die kluis bere. Volgende keer as jy hom uithaal is hy dalk al lekker geroes binne. Ek stoot altyd n olie lappie deur die loop na n skiet sessie al was dit net n paar skote. Daar is produkte om net die carbon uit te haal dan bly die koper neerslag agter en kan jy jou "copper equilibrium" behou. Die bore paste moet eintlik net gebruik word as jy sukkel om al die koper uit die loop te kry. Daar is produkte soos forest foam wat die koper uithaal sonder n geborsel. As daar dan nog n bietjie koper neerslag is en jy glo dit moet uitgehaal word dan kyk jy na losso of jb compound. Paar jaar gelede was daar gese om nie sulke skuur middels te gebruik want dit gaan jou kroon beskadig en sulke dinge nou doen baie manne dit.Finder20 wrote:More manne,
Ek herleef biedjie hierdie draad, ek wil graag hoor wat dink julle manne van Iosso bore paste? En manne soos Matt Dubber en sy maat is Luke Kibble wat se hulle maak nie so gereeld hul lope skoon nie want dan maintain hulle equilibrium wat groepe verbeter. Ek verwys na https://www.youtube.com/watch?v=AKxBWxg ... H&index=11
forward na 4:40.
Tans maak ek net elke 100 skote skoon met Iosso maar ek wil net seker maak dat my lope nie gaan verweer agv van stoor met carbon in nie? As ek klaar geskiet het dan bere ek my geweer net so in die kluis en herhaal tot ek 100 rondtes deur hom het dan maak ek skoon met Iosso.
Luister graag wat julle manne dink? Veral Wouter se insette
Groete,
Finder20
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: loop skoon maak!
Soos Luan daar se, roes gaan baie meer skade maak as Iosso. Ons is baie ouens wat dit gebruik en self Ben kon nog nie n loop op moer met iosso nie en hy gebruik meer iosso as wat sy laaiti tandepaste gebruik.
Soos alles in die lewe werk net rustig met dit dit is wel n polish met n growwegeit in
Soos alles in die lewe werk net rustig met dit dit is wel n polish met n growwegeit in
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
torrington
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed May 04, 2011 10:55 am
Re: loop skoon maak!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
torrington
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed May 04, 2011 10:55 am
Re: loop skoon maak!
Naand liewe mede skuts. Die foto vroëer deur Luan geplaas het betrekking. Bg teiken is deur myself geskiet en onderteken deur n mede Jaracal lid. Die oorspronklike is in my besit. TRUFLITE loop en BARNARD aksie. Kal .308. Vriendelike skietgroete
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: loop skoon maak!
Genugtig daai is nou netjies!!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: loop skoon maak!
Ek hoor saterdag paar manne gebruik carb cleaner om hulle lope skoon te maak.....
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: loop skoon maak!
Jip werk baie lekker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: loop skoon maak!
Verwys jy na die carb cleaner?Capt. Oblivious wrote:Jip werk baie lekker
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: loop skoon maak!
Ek gebruik ook carb/brake system cleaner om onontbrande kruit/roet en koolstof uit die loop te haal, dit vervang nie my gewone loopskonmaak 'regime' nie maar werk lekker in die jagseisoen tussen skiette
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: loop skoon maak!
Ek gebruik dit al vir baie lank. Maak 'n kroon ook vinnig mooi skoon. Druk daarna net 'n olie lappie of 3 deur.Baasvark wrote:Ek hoor saterdag paar manne gebruik carb cleaner om hulle lope skoon te maak.....
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: loop skoon maak!
Baasvark wrote:Verwys jy na die carb cleaner?Capt. Oblivious wrote:Jip werk baie lekker
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Ja is een van die oudste carbon removers vir lope, beste een was n produk wat GM gemaak het back in the day, manne se dit het carbon net laat uit loop. Ek het al carb cleaner en brake cleaner gebruik maar die nuwe ozone friendelike goed is ma bq sag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: loop skoon maak!
Dankie vir die inligting.Capt. Oblivious wrote:Baasvark wrote:Verwys jy na die carb cleaner?Capt. Oblivious wrote:Jip werk baie lekker
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Ja is een van die oudste carbon removers vir lope, beste een was n produk wat GM gemaak het back in the day, manne se dit het carbon net laat uit loop. Ek het al carb cleaner en brake cleaner gebruik maar die nuwe ozone friendelike goed is ma bq sag
Gedink die manne rook iets!
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: loop skoon maak!
Gebruik Ed's Red nadat ek geskiet het. Haal al die koolstof uit en beskerm die loop teen roes.
Kyk hier vir resep:
https://www.youtube.com/watch?v=SH52ObDvgVM
Kyk hier vir resep:
https://www.youtube.com/watch?v=SH52ObDvgVM
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: loop skoon maak!
Ek het nog nie die "carb cleaner" gebruik nie. Kan dit die hout van die kolf of die blouwerk van die metaal beskadig indien jy miskien daavan op hierdie oppervlaktes mors? Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: loop skoon maak!
Gooi maar n lap agter oor die kolf en gebruik n boreguid om veilig te wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: loop skoon maak!
Waar kry n mens die produk en hoe lyk dit. Dalk n moontlikheid dat iemand n foto hiervan kan opsit hier?ruaanb wrote:Ek gebruik dit al vir baie lank. Maak 'n kroon ook vinnig mooi skoon. Druk daarna net 'n olie lappie of 3 deur.Baasvark wrote:Ek hoor saterdag paar manne gebruik carb cleaner om hulle lope skoon te maak.....
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: loop skoon maak!
Enige Midas, Autozone of n plek wat dieselfde produkte verkoop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am