So gedinkArnold wrote:
laas naweek se race waar hy ook op die agterwiel oppad verby iemand is nie
YAMAHA YZ450FX
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: YAMAHA YZ450FX
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Jis, dit is lekker.tau wrote: Ek het 2 motocross/special test bane op my ons plaas wat so 2;30 na 2;08 as ek fiks is vat per lap. Dan het ek ook so 10km se paaitjies en 'n klei myn om in te speel. Ek ry na werk in die aande so uur x 2 keer per week tans. Ek trek aan in die garage en ry dan 200m in my baan in![]()
Dit gaan baie minder oor oefen en meer oor om te ontspan. Ek is darem nou daar waar ek 'n 3 ure resies kan race en nie net oorleef nie. Ek was lanklaas so.
Sal darem lekker wees as mens na werk bietjie kan ry. Kan dit nie beskryf nie maar daar is niks wat my so ontspan soos om te gaan ry nie. Dit vat jou gedagtes van alles af en vir daai ruk is dit net jy en die fiets en jy kom dood moeg maar verfris (as dit sin maak) terug by die huis. Ek dink ook nie almal besef hoe fiks jy moet wees om bike te ry nie, ek is klaar na 3 ure se ry en sal beslis nie 'n race kan klaar maak nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Dit is waar, die 300 se "powerband" slaan nie so hard nie en sy low end krag is baie. Ek het vir die grap so ruk terug op 'n kx85 gery en dit was nogal 'n belewenis. Niks krag en dan eweskielik skielik kom daar baie krag deur. Jy sal jou storie moet ken as jy daai fietsie lekker wil wheelie.Arnold wrote:Ek wou ook krag onder my gat hê maar het nie die budget vir 'n ouer 4 slag gehad nie. Die 300 is baie maar met die groen spring in die power valve maak hy wel die fiets effe rustiger en die krag van die 300 is baie meer linieêr, amper soos 'n 4 slag. Na 'n jaar se ry met die groen veer het ek oorgegaan na die geel en toe sommer die rooi veer om te voel hoe dit is. Die rooi sê hulle is van die duiwel want as jy sy oor draai moet jy vashou of die fiets glip onder jou uit.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Hein22 wrote:Ek het vir die grap so ruk terug op 'n kx85 gery en dit was nogal 'n belewenis. Niks krag en dan eweskielik skielik kom daar baie krag deur. Jy sal jou storie moet ken as jy daai fietsie lekker wil wheelie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190113/8a5cd2cb7c06852bcb6e49224a8205f5.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Ek klim so af en toe op my seuntjie se KTM65sx en as hy op die pyp klim dan lig die voorwiel maklik aangesien my gewig mooi oor die agterwiel is om op die bike te pas. Daai skop is hoe ek 'n 2 stroke leerken het en die 300 is nie so nie wat hom vir my makliker maak om te ry.
Ek sal graag wou sien hoe 'n 250F en 450F se torque kurwe lyk teenoor 'n 125, 200, 250 en 300 2-stroke se kurwe
Ek sal graag wou sien hoe 'n 250F en 450F se torque kurwe lyk teenoor 'n 125, 200, 250 en 300 2-stroke se kurwe
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Arnold wrote:Tau, ek sou nie sê jy oorleef net nie
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/53461886_1297031983792707_2805562681736560640_o.jpg?_nc_cat=104&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=8808be113f9d12162267d2365f748f25&oe=5D39D9AB
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/53192386_1297036043792301_5822052551704444928_o.jpg?_nc_cat=105&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=45325891bca159910157c9bb107673cb&oe=5D0338F2
Ek kry nie nou die foto van Tau van laas naweek se race waar hy ook op die agterwiel oppad verby iemand is nie
Ek was nou by physio vir losmaak sessie. Nou kan ek weer skoene met vetters dra
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
EK het amper met my klong se 65 my gat los geval toe ek draai en vet gee toe hak my knie onder handlebaar vas en ek kan nie die wiel gedraai kry nieArnold wrote:Ek klim so af en toe op my seuntjie se KTM65sx en as hy op die pyp klim dan lig die voorwiel maklik aangesien my gewig mooi oor die agterwiel is om op die bike te pas. Daai skop is hoe ek 'n 2 stroke leerken het en die 300 is nie so nie wat hom vir my makliker maak om te ry.
Ek sal graag wou sien hoe 'n 250F en 450F se torque kurwe lyk teenoor 'n 125, 200, 250 en 300 2-stroke se kurwe
Julle sal skrik as julel die nuutste EFI Yamaha's ry. Hulle word nie sommer warm nie en stol amper nooit nie. Die krag verspreiding maak die bikes verskriklik beheerbaar.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Nou praat jy Arnold
Ek sal n YZ250FX net vir jou kuier gaan koop
Tau dit maak perfek sin wat jy se en dit sal miskien my beste opsie wees, hier is n groot Yamaha dealer by ons en ek sal goei een kan optel.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Ek weet nie hoe oud hierdie is nie:
https://a4.pbase.com/o9/20/347520/1/162725071.8bvmjVU6.PowerCompa_X200XC.jpg
https://a4.pbase.com/o9/20/347520/1/162725072.dEFVL5g6.TorqueComp_X200XC.jpg
https://a4.pbase.com/o9/20/347520/1/162725071.8bvmjVU6.PowerCompa_X200XC.jpg
https://a4.pbase.com/o9/20/347520/1/162725072.dEFVL5g6.TorqueComp_X200XC.jpg
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Dit is redelik akkuraat.Arnold wrote:Ek weet nie hoe oud hierdie is nie:
https://a4.pbase.com/o9/20/347520/1/162725071.8bvmjVU6.PowerCompa_X200XC.jpg
https://a4.pbase.com/o9/20/347520/1/162725072.dEFVL5g6.TorqueComp_X200XC.jpg
Al wat verander is mense jaag 'n langer torque kurwe met die nuwe EFI bikes en so ook met dual ignition switches. Die nuutste Yamaha yz's en Wr het wifi settings vanaf jou foon en dan het jy 3 settings op jou handlebar ignition switch wat jy kan in programeer. So as jy in die knap rivier loop is kies jy rustige groot torque EFI settings en as jy daai mielieland slaan druk jy hom in draak mode.
So vertel daar 'n ou my die ander dag sy tjom se WR maak 66HP nadat hy 'n FMF opgesit het.....
Die KX 500 en CR 500 het ons al gewys krag is hier op 53-55HP genoeg, dan is raak suspensie en gewig belangriker. My bike se suspensie is nou mooi en dit is baie belangriker as die krag.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Jy sal nie spuit wees nie. En kyk hoe staan die 450 nou stil.vossie1 wrote:Nou praat jy ArnoldEk sal n YZ250FX net vir jou kuier gaan koop
Tau dit maak perfek sin wat jy se en dit sal miskien my beste opsie wees, hier is n groot Yamaha dealer by ons en ek sal goei een kan optel.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Ek is nie die beste offroader nie en het weggespring met 'n Honda CRF450 omdat ek gedink het dit sal beter wees vir my omdat ek aan die dik kant is (en my vriend was 'n honda fanatic en sal my help om die fiets te diens).
Ek het glad nie gemaklik gevoel op die fiets nie, hy het swaar gevoel en dit het ook vir my gevoel dat jy moet vashou, knyp, ens as jy sy oor draai.
Ek het oorgelsaan na 'n KTM 300xcw en vir my skills level geniet ek die fiets baie meer. Alhoewel, hy net 'n bietjie ligter is voel dit baie ligter as die 450.
My seun het KTM 85 - hy het my amper afgelaai die aand toe ons gaan kyk na die fiets. Ry sommer met plakkies af in die straat, dubbel clutch, gooi throttle en siedaar ek is op die agterwiel...... giftige goed.
Die ander bonus is dat ek die fiets kan diens. Dit raak ingewikkeld as jy die valve clrearance, ens moet begin doen op die 4 strokes.
Ek het glad nie gemaklik gevoel op die fiets nie, hy het swaar gevoel en dit het ook vir my gevoel dat jy moet vashou, knyp, ens as jy sy oor draai.
Ek het oorgelsaan na 'n KTM 300xcw en vir my skills level geniet ek die fiets baie meer. Alhoewel, hy net 'n bietjie ligter is voel dit baie ligter as die 450.
My seun het KTM 85 - hy het my amper afgelaai die aand toe ons gaan kyk na die fiets. Ry sommer met plakkies af in die straat, dubbel clutch, gooi throttle en siedaar ek is op die agterwiel...... giftige goed.
Die ander bonus is dat ek die fiets kan diens. Dit raak ingewikkeld as jy die valve clrearance, ens moet begin doen op die 4 strokes.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Tau, watse races ry jy of is dit maar net local daar by julle?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Ek ry al die Western Province Offroad Championship rondtes en dan sal ek die Koue Bokkeveld 400 National doen wat twee WP rondtes bevat ( Saterdag en Sondag) en Nationale kampioenskap (Vrydag Timetrial en Saterdag 6 ure race).Hein22 wrote:Tau, watse races ry jy of is dit maar net local daar by julle?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Tau op sy stukke ... hy ry seker lank met 'n voorwiel aangesien dit nooit grond raak nie
https://danedwardsphotography.pixieset. ... q7pK2PIcQ8
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQC7dk572TnBTZx3&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2Fd633aa3ab4cb4a54b36c19ed7b642cbc-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQCnk3XA0xIoVVAq
https://danedwardsphotography.pixieset. ... I1MjA4Njc4
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQAHOQNY3gL6EYYI&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2F2904ad1c153906d9057cd932a7f9d935-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQBrY1_bowvbSlxB
https://danedwardsphotography.pixieset. ... q7pK2PIcQ8
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQC7dk572TnBTZx3&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2Fd633aa3ab4cb4a54b36c19ed7b642cbc-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQCnk3XA0xIoVVAq
https://danedwardsphotography.pixieset. ... I1MjA4Njc4
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQAHOQNY3gL6EYYI&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2F2904ad1c153906d9057cd932a7f9d935-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQBrY1_bowvbSlxB
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
As mens mooi kyk kan jy sy smile deur die helmut sien.Arnold wrote:Tau op sy stukke ... hy ry seker lank met 'n voorwiel aangesien dit nooit grond raak nie![]()
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: YAMAHA YZ450FX
Ek soek 'n 250/300 2T vir sy ligte gewig (ek is nie so groot en sterk soos julle ooms nie) maar 'n 4T vir hoe maklik dit is om een te besit (soos per Tau hier bo) en vir sy ekstra reikafstand as mens bietjie wil verken. Bly maar 'n pyn in die gat om te besluit. Beste is seker om een van elk te he.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Om petrol te meng is nie 'n issue nie. Ek het nognie gekyk hoe vêr ek kan ry met my KTM 300 nie maar ek sal moontlik verder kan ry as Tau om 2 redes naamlik: ek is te bang om my bike so hoog te ref en my tenk is groter (1.5 liter meer) as syneLoopSoosStroop wrote:Ek soek 'n 250/300 2T vir sy ligte gewig (ek is nie so groot en sterk soos julle ooms nie) maar 'n 4T vir hoe maklik dit is om een te besit (soos per Tau hier bo) en vir sy ekstra reikafstand as mens bietjie wil verken. Bly maar 'n pyn in die gat om te besluit. Beste is seker om een van elk te he.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
'n 4 slag gebruik minder brandstof teen verkennings spoed en jy hoef nie olie saam te ry om te meng as jy teen die pad brandstof moet koop nie.LoopSoosStroop wrote:Ek soek 'n 250/300 2T vir sy ligte gewig (ek is nie so groot en sterk soos julle ooms nie) maar 'n 4T vir hoe maklik dit is om een te besit (soos per Tau hier bo) en vir sy ekstra reikafstand as mens bietjie wil verken. Bly maar 'n pyn in die gat om te besluit. Beste is seker om een van elk te he.
Die motor gaan ook gemakliker langer afstande aflê teen konstante rpm, wat 'n 2 stroke nie wil doen nie.
Maaaaaar jy kan baie dinge met 'n 300 2 stroke doen en die engine gaan jou meer vergewend wees in die tegniese roetes as jy droogmaak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Arnold wrote:Tau op sy stukke ... hy ry seker lank met 'n voorwiel aangesien dit nooit grond raak nie![]()
https://danedwardsphotography.pixieset. ... q7pK2PIcQ8
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQC7dk572TnBTZx3&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2Fd633aa3ab4cb4a54b36c19ed7b642cbc-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQCnk3XA0xIoVVAq
https://danedwardsphotography.pixieset. ... I1MjA4Njc4
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQAHOQNY3gL6EYYI&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2F2904ad1c153906d9057cd932a7f9d935-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQBrY1_bowvbSlxB
450's ry maar so op hulle eie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: YAMAHA YZ450FX
Petrol meng in die boendoes (Dewildt, Lesotho) is nooit vir my lekker gewees nie. Ek wil ingooi en ry. Meng mens vir die TPI ook, dink nie so nie ne, hy meng mos self? Selfde met die nuwe Beta 250/300RR. Hou van daardie idee. Petrol is ook nie meer goedkoop nie, so as jy dubbeld soveel brand gaan jy dit een of ander tyd voel.
Die KTM 4T fietse is by verre die ligste van daardie tipe, so dis maar wat ek oorweeg. My bloed is eintlik blou, maar wat moet mens nou maak, weet nie of ek 'n WR2/450 oor die klippe wil stoei nie. Dis eintlik 'n bietjie 'n "kop" game, want jy gaan heeltyd dink daar is iets ligters daar buite, teen spyte daarvan dat jou skills ju eintlik terughou.
Die KTM 4T fietse is by verre die ligste van daardie tipe, so dis maar wat ek oorweeg. My bloed is eintlik blou, maar wat moet mens nou maak, weet nie of ek 'n WR2/450 oor die klippe wil stoei nie. Dis eintlik 'n bietjie 'n "kop" game, want jy gaan heeltyd dink daar is iets ligters daar buite, teen spyte daarvan dat jou skills ju eintlik terughou.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Ek kry so 100km per tank met my 300 2T, dit is 'n 10L tank. Ek ry maar so bietjie 2 stroke saam wat ek vooraf af gemeet het, by die garage kan jy dan net vir die joggie se hoeveel petrol hy moet ingooi. Moet net nie soos ek maak en die two stroke eerste ingooi op 'n byna lee tank nie, dit was nie snaaks nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Dit is my probleem met daai 450 hy wil nie op altwee wiele gelyktydig ry nie.tau wrote:Arnold wrote:Tau op sy stukke ... hy ry seker lank met 'n voorwiel aangesien dit nooit grond raak nie![]()
https://danedwardsphotography.pixieset. ... q7pK2PIcQ8
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQC7dk572TnBTZx3&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2Fd633aa3ab4cb4a54b36c19ed7b642cbc-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQCnk3XA0xIoVVAq
https://danedwardsphotography.pixieset. ... I1MjA4Njc4
https://external-jnb1-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQAHOQNY3gL6EYYI&w=540&h=282&url=https%3A%2F%2Fimages.pixieset.com%2F25892081%2F2904ad1c153906d9057cd932a7f9d935-large.jpg&cfs=1&upscale=1&fallback=news_d_placeholder_publisher&_nc_hash=AQBrY1_bowvbSlxB
![]()
![]()
450's ry maar so op hulle eie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: YAMAHA YZ450FX
Koop 'n two stroke en klink eerder soos 'n kwaai by as soos 'n nat poep..LoopSoosStroop wrote:Ek soek 'n 250/300 2T vir sy ligte gewig (ek is nie so groot en sterk soos julle ooms nie) maar 'n 4T vir hoe maklik dit is om een te besit (soos per Tau hier bo) en vir sy ekstra reikafstand as mens bietjie wil verken. Bly maar 'n pyn in die gat om te besluit. Beste is seker om een van elk te he.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.