250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Middag,

Ek wil begin om 250gr Kriek H3 punte vir my 375 te laai. Ek het nog nooit voorheen vir die geweer herlaai nie en sal enige raad waardeer.

Musgrave 375 H&H
24” loop
Pmp doppe
1/12” twist
CCI250 primers

Watter kruit stel julle voor?
Enige voorgestelde veilige begin ladings met die voorgestelde kruit? En maksimum ladings waar ek moet wegbly?
Wat is die berekende nodes op die geweer/punt/poeier kombinasie waar ek binne veilige druk perke sal wees?

Ek is baie groen met herlaai en vra onverskoning as ek verkeerde vrae vra. Ek is maar versigtig en vra eerder dom vra voor ek myself of die wapen beskadig.

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by tripodmvr »

Gaan lees onder Quick Load herlaai wat alles daar bespreek is. Dit sal jou 'n goeie agtergrond gee as jy nou vir die 375 wil herlaai.

Maak seker die koeël het 'n 2mm sprong na die lande.

S355
Begin 63gr en stop as jy 2630vps oorskry

S341
Begin 63gr en stop as jy 2600vps oorskry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Dankie oom, ek sal gaan oplees.

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181107/130a943baa59edb3c288d07d0368b6b3.jpg

My eerste 3 rontes self gelaai op 63gr. Hoop ek kry die herlaai storie onder die knie.

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by tripodmvr »

Die TPL lyk effens kort. Hoeveel mm is dit?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Hulle is presies 91.4mm oom. Het van my Federal Premium patrone ook gemeet en hulle is 90mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Net n bietjie terugvoer op my 250gr Kriek punte uit my 375h&h

Met PMP doppe,
CCI Magnum rifle Primers
66.3gr S341
TPL 91.4mm
Jump van 4.2mm
My magesyn is 93mm lank so ek wil nie die TPL te lank maak en dalk n patroon laat jam nie.

Ek het nie spoed gemeet nie wat ek weet nie reg is nie, so ek sal maar die shots vat, maar ek dink ek het die regte lading gekry vir my geweer.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190304/e73c315f0e90828b035fe74c40a1ae3a.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by ruaanb »

Philip_R wrote:Net n bietjie terugvoer op my 250gr Kriek punte uit my 375h&h

Met PMP doppe,
CCI Magnum rifle Primers
66.3gr S341
TPL 91.4mm
Jump van 4.2mm
My magesyn is 93mm lank so ek wil nie die TPL te lank maak en dalk n patroon laat jam nie.

Ek het nie spoed gemeet nie wat ek weet nie reg is nie, so ek sal maar die shots vat, maar ek dink ek het die regte lading gekry vir my geweer.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190304/e73c315f0e90828b035fe74c40a1ae3a.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by tripodmvr »

Kry nou spoed sodat ons kan sien hoe goed my berekeninge was. 10/10 ook vir die akkurate Krieke !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Ek sal sodra ek my hande op n kronograaf kry die spoed meet en aan oom raporteer. Maar as ek die groep so kyk was oom se berekeninge baie goed.

Dankie vir oom se insette.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by tripodmvr »

Geluk aan jou. Jou herlaaipoging lyk heel geslaagd en jy het goed geskiet. 'n 375 vanaf die bank is nie almal se maat nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Dankie Oom, Ek probeer maar skiet voor ek kans kry vir flinch, sodra die kruis op die teiken kom.

As ek te lank vat moet ek eers wag tot ek klaar geflinch het voor ek skiet ;)
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Rooies Scheepers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Rooies Scheepers »

Philip vertel biqi van die kriek punte. waar jy hulle gekry. 250gr vir die 375 H&H is skaars
Rooies
Kokstad
KZN
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by tripodmvr »

Rooies Scheepers wrote:Philip vertel biqi van die kriek punte. waar jy hulle gekry. 250gr vir die 375 H&H is skaars
Kontak AceofSpads hier op die forum. Hy is die vervaardiger van die koeëls.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Rooies, ek het dit van die website af bestel.

http://sapremiumbullets.yolasite.com/kriek-bullets.php Die kontak persoon hier is Johan Myburgh (premiumbullets@gmail.com)

Of jy kan sommer direk met Johan Kriek gesels hier op die forum memberlist.php?mode=viewprofile&u=8234
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Rooies Scheepers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Rooies Scheepers »

Dankie vir die info. waardeer baie. Philip het jy al gejag met die punte?
Rooies
Kokstad
KZN
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by Philip_R »

Nee nog nie, maar hier is n paar reviews op die forum van Kriek punte waarmee gejag is. Ek sal hulle die jaar toets.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 250gr Kriek H3 in n 375H&H lading raad asb

Post by ruaanb »

Rooies ek jag nou al 4 jaar met die Krieke in twee kalibers. Hulle loop mooi en is besonders akkuraat met min moeite.
Post Reply