Naand julle,
My lisensie vir 2e handse .22 is uiteindelik goedgekeur. Toe ek gekoop het het ek onkundig gedink dit kort net 'n magasyn wat ek solank aangeskaf het maar toe ek uiteindelik wapen kan gaan haal sien ek die hele area waar magasyn ontvang word is leeg.. Geen ontvanger of knip nie.
Die parte word volledig op cz se webtuiste aangedui, het enige van julle dalk 'n verwysing vir iemand in SA wat in CZ parte handel dryf en die moeite werd is om te nader?
Groete,
Halvar
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201902 ... f30751.jpg[/IMG]
Brno mod 2 22lr magasyn ontvanger
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Brno mod 2 22lr magasyn ontvanger
Sover ek weet is Formalito die CZ agente in Suid Afrika. Kontak hulle dalk en hoor of hulle kan plan maak.
Jizni hou ook baie CZ parte aan maar meerendeels vir pistole.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Jizni hou ook baie CZ parte aan maar meerendeels vir pistole.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Brno mod 2 22lr magasyn ontvanger
Probeer dalk net Classic Arms in Witbank. Ek het al snaakse goed by hulle gekry.
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: Brno mod 2 22lr magasyn ontvanger
Baie dankie. Sal daar begin.Eduard Venter wrote:Sover ek weet is Formalito die CZ agente in Suid Afrika. Kontak hulle dalk en hoor of hulle kan plan maak.
Jizni hou ook baie CZ parte aan maar meerendeels vir pistole.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-P605 using Tapatalk