Manne
Ons moet omtrent 100 rooibok ramme afhaal en in stede van "culling" toepas vir 'n nag of drie, het ons besluit om eerder bekostigbare boogjag te probeer. Hopenlik werk dit.
Omdat ons hoofbesigheid die Lodge is, is daar streng voorwaardes aan verbonde, maar die bokke is baie goedkoop-
R1000 vir 'n penkop
R1200 vir 'n knypkop
R1500 vir 'n volwasse ram
R2500 bo 23"
Sien hierdie skakel vir besonderhede - https://www.buyskop.co.za/activities/im ... g-special/
Groete
Jan Nel
Buyskop Lodge
Boog / Kruisboog jag - Rooibok ram Special
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog / Kruisboog jag - Rooibok ram Special
Kan ek en my vrou vir n dag trip kom?
Goed, beter, 6millimeter!
