Vereenigings om te help met lisensie aansoeke
-
ablm468
Vereenigings om te help met lisensie aansoeke
Ek het pas op Gunsite webwerf gelees van voorstelle dat vereenigings dalk in die toekoms gaan help met die lisesiering proses, soos ek verstaan gaan hulle jou aansoek hanteer en verseker dat jou kluis reg is en dat jy die nodige "competency" het. Ek weet nie presies hoe dit gaan werk nie ek se net halleluja vir enige proses wat beter is as die huidige fiasco. ek het nie 'n probleem om aan 'n vereeniging te behoort as hulle my kan help om die proses te bespoediig nie. Sal graag kommentaar van res van die land wil sien.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Vereenigings om te help met lisensie aansoeke
Hansman
AS jy nog nooit n fiasco en n sirkus gesien het nie soos hulle se watch die space ;DVat maar net die huntex skou vals bemarking edosement deur sa jagters wat beteken dit
???Hulle vergeet van jou reg van freedom of assosiation ens.
Groete
Beretta
BRING DIE POPCORN
AS jy nog nooit n fiasco en n sirkus gesien het nie soos hulle se watch die space ;DVat maar net die huntex skou vals bemarking edosement deur sa jagters wat beteken dit
Groete
Beretta
BRING DIE POPCORN
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Vereenigings om te help met lisensie aansoeke
Ek het op Beretta se topic gepost maar,
ek het 5 jaar terug die soort sertifikaat van 'n Kaapjag persoon gekry om aan te heg by my motivering. Daardeur sou bewys wees dat hy die aansoeke bestudeer het en bevind het dat ek werklik die wapen motiveer het vir die doel waarvoor ek aansoek gedoen het en dat die geweer geskik was vir die doel en al die ander dinge. Mooi sertifikaat gewees ook. My aansoek het niks vinniger gegaan nie en opge-eindig by George Nell Prokureurs om hom op appel goedgekeur te kry. Wat geen nou verander, die
DIENS besluit steeds op die ou end. En dit is nie die diens wat ek en jy altyd verwag nie.
ek het 5 jaar terug die soort sertifikaat van 'n Kaapjag persoon gekry om aan te heg by my motivering. Daardeur sou bewys wees dat hy die aansoeke bestudeer het en bevind het dat ek werklik die wapen motiveer het vir die doel waarvoor ek aansoek gedoen het en dat die geweer geskik was vir die doel en al die ander dinge. Mooi sertifikaat gewees ook. My aansoek het niks vinniger gegaan nie en opge-eindig by George Nell Prokureurs om hom op appel goedgekeur te kry. Wat geen nou verander, die
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Vereenigings om te help met lisensie aansoeke
Christo
Presies my punt wat het dit jou gehelp niks
.Koste by George Nell ek dink hierdie manne leef in n droom wereld
Beretta
Presies my punt wat het dit jou gehelp niks
Beretta
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Vereenigings om te help met lisensie aansoeke
Ek sien vandag op SAJagters se web dat hulle reeds "voorstelle" ingedien het oor moontlike samewerking met SAPS, wat ter tafel gele sal word in Sept - hier is hy ----
"2. Gesprekvoering met die SAPD
Bepaalde wetswysigings, wat ? aantal verbeteringe in die wet op vuurwapenbeheer sal aanbring, is in samewerking met al die geakkrediteerde verenigings opgestel en sal in September 2011, gedurende die parlement?re reses, voor die kabinet dien vir goedkeuring. Die wysigings raak ongeveer dertien bepalings van die wet, waarvan die belangrikste die rol van geakkrediteerde verenigings met lisensiegoedkeurings is; die hernuwing en tydsduur van bevoegdheidsertifikate; ? taakbeskrywing vir ?DFOs?, verbetering van die beskrywing van die hoeveelheid ammunisie wat ?n vuurwapeneienaar mag aanhou ( vir persone met ? toegewyde status is daar nie ? beperking nie); vergroting, samestelling en onafhanklikheid van die App?lraad, asook verskeie veranderings ten opsigte van die insluiting van voorlaaiers onder die wet.
Die chaos wat met die goedkeuring van lisensies en bevoegdheidsertifikate bestaan, word tans met deurlopende gesprekvoering hanteer om te poog om steeds ? positiewe uitkoms te bereik. Juliemaand gaan ? baie kritiese tydperk wees waartydens die SAJWV sal moet besluit hoe om die situasie te hanteer. Die UK is oortuig dat tot op hierdie stadium daar meer bereik is deur betrokke te wees in die prosesse; teenoor die hofsaak verder te voer. Lede moet onthou dat die twee aspekte nie gelyktydig kan plaasvind nie. Die hofsaak bly egter, afhangende van die omstandighede, steeds ? opsie."
As hulle reeds besluit het om in te stem oor sekere wysigings dan lyk dit vir my dat hulle die hofsaak afskiet as uitweg, al se hulle nie so nie.
Dit is ook net kommerwekkend dat hulle nie die wysigings en redes daarvoor met hulle lede kommunikeer nie
Hulle besluit sommer net. Terloops dit is gister geplaas op hulle web.
Ek gaan vra of ek die voorstelle kan sien
Johan

Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp