Spoed
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Spoed
Ek wonder net hoe vinnig is moer vinnig in n geweer. Ek het gisteraand artikel op n amerikaanse forum gelees waar die skrywer se hy het 5200fps gekry het. Ek het vanmore weer die artikel gesoek maar kon hom nie kry.
Ek het ook +- n jaar terug in n magnum gelees van iemand wat n 25-06AI ek dink gekry het om 4600fps te gee.
Wat is julle manne se ondervinding en waartoe dink julle is gewere in staat.
Blok.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spoed
Weet van eksperiment met projektiel wat deur lugdruk tot ek dink 20 000 vps aangedryf is. Sal bietjie daarna soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Spoed
Ek glo daar is millitere en ander lugdruk gewere wat die spoed baie kan anjaag. Maar ek dink vir praktiese doelyndes kom ons hou by gewere wat self gebou en gebryk kan word.
Die twee gekry bypredatormasters.
223WSSM 40gr NBT 4700fps with 45gr of 4064. With a 28" lilja barrel. I toned them back about 600fps though. The scary thing is I didnt even have any pressure signs yet.
Stupid fast" for a powder actuated gun shooting mini-grain bullets (19gr bullet in a .22x284) is in the low 6,000 fps range.
Blok
Die twee gekry bypredatormasters.
223WSSM 40gr NBT 4700fps with 45gr of 4064. With a 28" lilja barrel. I toned them back about 600fps though. The scary thing is I didnt even have any pressure signs yet.
Stupid fast" for a powder actuated gun shooting mini-grain bullets (19gr bullet in a .22x284) is in the low 6,000 fps range.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spoed
Blok,
Vir interesantheid...
Ek het jare terug baie gelees en gepost op Predator Masters en van hulle lede het by my kom jag ook.
Maar vandat ons ons eie forum het het Predator Masters maar n vaal plek geraak om te gaan rond krap. ;D ;D
Baie keer gewonder wat van daai manne gerook het voor hulle n post doen... :D

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spoed
Typical projectile speedsSee also: Orders of magnitude (speed) and Muzzle velocity
Projectile Speed Kinetic energy = (Mass * Speed^2) / 2
object falling 1 m 4.43 m/s 15.948 km/h 14.5 ft/s 9.9 mph 9.8 J/kg
object falling 10 m 14 m/s 50.4 km/h 46 ft/s 31 mph 98 J/kg
thrown club (expert thrower) 40 m/s 144 km/h 130 ft/s 90 mph 800 J/kg
object falling 100 m 45 m/s 162 km/h 150 ft/s 100 mph 980 J/kg
refined (flexible) atlatl dart (expert thrower) 45 m/s 162 km/h 150 ft/s 100 mph 1,000 J/kg
80-lb-draw pistol crossbow bolt 58 m/s 208.8 km/h 190 ft/s 130 mph 1.7 kJ/kg
War arrow shot from a 150 lbs medieval warbow 63 m/s 228.2 km/h 208 ft/s 141 mph 2 kJ/kg
paintball fired from marker 91 m/s 327.6 km/h 300 ft/s 204 mph 4.1 kJ/kg
175-lb-draw crossbow bolt 97 m/s 349.2 km/h 320 ft/s 217 mph 4.7 kJ/kg
air gun pellet 6 mm BB 100 m/s 360 km/h 328 ft/s 224 mph 5 kJ/kg
rifle bullet 4.5 mm 150 m/s 540 km/h 492 ft/s 336 mph 11 kJ/kg
air gun pellet (magnum-power air rifle) 305 m/s 878.4 km/h 1,000 ft/s 545 mph 29.8 kJ/kg
9x19 mm (bullet of a pistol) 340 m/s 1224 km/h 1,116 ft/s 761 mph 58 kJ/kg
12.7x99 mm (bullet of a heavy machine gun) 800 m/s 2,880 km/h 2,625 ft/s 1,790 mph 320 kJ/kg
5.56x45 mm (standard bullet used in many assault rifles) 920 m/s 3,312 km/h 3,018 ft/s 2,058 mph 470 kJ/kg
125x1400 mm (shell of a tank) 1,700 m/s 6,120 km/h 5,577 ft/s 3,803 mph 1.4 MJ/kg
2kg Tungsten Slug (from Experimental Railgun) 3,000 m/s 10,800 km/h 9,843 ft/s 6,711 mph 4.5 MJ/kg
ICBM reentry vehicle up to 4 km/s up to 14,000 km/h up to 13,000 ft/s up to 9,000 mph up to 8 MJ/kg
projectile of a light gas gun up to 7 km/s up to 25,000 km/h up to 23,000 ft/s up to 16,000 mph up to 24 MJ/kg
satellite in low earth orbit 8 km/s 29,000 km/h 26,000 ft/s 19,000 mph 32 MJ/kg
Exoatmospheric Kill Vehicle closing speed roughly 10 km/s ~36,000 km/h ~33,000 ft/s ~22,000 mph ~50 MJ/kg
projectile (e.g. space debris) and target both in low earth orbit closing speed 0 - 16 km/s ~58,000 km/h ~53,000 ft/s ~36,000 mph ~130 MJ/kg
Hierdie op wikipedia gekry. Kyk daai tenk kanon se performance.

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Spoed
Daai 243 maak skade jong! Het nogi gehoor van 'n 22x64 nie??? lyk lekker 
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Spoed
Blok, ek het ook op n tyd so n crony gehad.BLOK wrote: Ek wonder net hoe vinnig is moer vinnig in n geweer. Ek het gisteraand artikel op n amerikaanse forum gelees waar die skrywer se hy het 5200fps gekry het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Spoed
kerels waarvoor dit wil doen
ek verstaan as mens wil kyk tot waar jy die koevertjie kan druk maar jy kan nie die goed prakties aanwend nie wat gaan jy skiet met daai klein puntjie.
nee wat ek is tevrede met my 2skewintig teen 2920v/sek met 140gr punt hy gaan alles omdop en as die verskoning ver skiet is bekruip die bok bietjie nader hehe

groetnis almal

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Biltongjagter
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Spoed
Die dag As ek GSC se HV koele goedkoper kan koop as wat ek Nosler E-Tips of Hornady GMX kan kry en ek het klaar die 2000 Nosler Accubonds geskiet wat ek het sal ek ook daai 110gr try.
miskien moet ek hulle laai vir daai 350+ meter skote

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Spoed
+1 dok
as dit net vir almal bekostigbaar was. produkte wat in ons land met ons materiaal gemaak word is duurder as oorsese produkte

het geen probleem met die produk nie net die prys
as dit net vir almal bekostigbaar was. produkte wat in ons land met ons materiaal gemaak word is duurder as oorsese produkte
het geen probleem met die produk nie net die prys
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Biltongjagter
Re: Spoed
Ludwig s?:
GSCHV 130gr vir die .308 - wat dieselfde werkverrigting lewer as enige ander soort 180gr koe?l (en ek wil waag om te s? enige loodkern 200gr koe?l!) kos tans R 444.00 vir 50 - dan is al die voordele aan dryfband beginsel wat lope, selfs teen veel ho?r spoed, minder verweer as enige ander koe?l - nog nie eers verreken nie. Voeg platter trajek, moontlikmaking van beter skootplasing, minder onderhewig aan windskuif en as jy dan moet laastens, minimale vleisskade daarby, dan is GSCHV koe?ls inderdaad myle goedkoper as enige ander koe?ls.
Menere, en nou verkoop ek nie koe?ls aan julle nie, nee, ek wys julle net op werklikhede wat as voordele tot jou beskikking is met die gebruik van GSCHV koe?ls.
Die onderste lyn is bloot: maak jou eie keuse, jy hoor of jy wil nie hoor nie, jou keuse!
Neels en Pitsmit, die 270110HV koe?ls se prys is tans R398.00 vir 50.
So tong in die kies, as daar een ding is wat ons huidige regering reg het, dan is dit die slagspreuk op ons paaie, nl. Speed kills!
Groete,
Koos.
Pitsmit s?:Mens kan nou 'n pak van 50 180gr 308 TTSX kry vir R450 ....
Neels se klagte oor prys (en darem sy massas wat hy nog het van ander soorte koe?ls te verstane!) kan ek nou nie juis iets oor s? nie, maar kyk maar self na die volgende -.... produkte wat in ons land met ons materiaal gemaak word is duurder as oorsese produkte
het geen probleem met die produk nie net die prys
GSCHV 130gr vir die .308 - wat dieselfde werkverrigting lewer as enige ander soort 180gr koe?l (en ek wil waag om te s? enige loodkern 200gr koe?l!) kos tans R 444.00 vir 50 - dan is al die voordele aan dryfband beginsel wat lope, selfs teen veel ho?r spoed, minder verweer as enige ander koe?l - nog nie eers verreken nie. Voeg platter trajek, moontlikmaking van beter skootplasing, minder onderhewig aan windskuif en as jy dan moet laastens, minimale vleisskade daarby, dan is GSCHV koe?ls inderdaad myle goedkoper as enige ander koe?ls.
Menere, en nou verkoop ek nie koe?ls aan julle nie, nee, ek wys julle net op werklikhede wat as voordele tot jou beskikking is met die gebruik van GSCHV koe?ls.
Die onderste lyn is bloot: maak jou eie keuse, jy hoor of jy wil nie hoor nie, jou keuse!
Neels en Pitsmit, die 270110HV koe?ls se prys is tans R398.00 vir 50.
So tong in die kies, as daar een ding is wat ons huidige regering reg het, dan is dit die slagspreuk op ons paaie, nl. Speed kills!
Groete,
Koos.
Last edited by Biltongjagter on Wed Jul 06, 2011 2:11 pm, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spoed
Feite!Biltongjagter wrote: Speed kills!
Nog 'n ding,
As mens 'n bok se prys na R/kg omskakel en jy kom bv. op R25/kg uit, en 'n koeel mors net 1kg minder vleis, dan spaar jy mos nou klaar R25.00!
So, om selfs R10.00 of R14.00 per koeel te betaal pla my glad nie.
Boys, GS Custom is great koeels!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Biltongjagter
Re: Spoed
Ludwig, soos reeds uitgewys, daar is nie net een nie, maar verskeie goeie redes - lees maar weer:As ek dan moet kies tussen Barnes TTSX en GS, moet daar 'n baie goeie rede wees om my na die GS te swaai, eerder as om die Barnes roete te gaan, as pryse baie dieselfde is?
Dankie Eugene, soos jy tereg s? 'great koe?ls' spaar mens geld, boonop veel meer as waarop jy hoop as jou geweer se loop minder as met konvensionele koe?ls verweer raak.... dan is al die voordele aan dryfband beginsel wat lope, selfs teen veel ho?r spoed, minder verweer as enige ander koe?l - nog nie eers verreken nie. Voeg platter trajek, moontlikmaking van beter skootplasing, minder onderhewig aan windskuif en as jy dan moet laastens, minimale vleisskade daarby, dan is GSCHV koe?ls inderdaad myle goedkoper as enige ander koe?ls.
-
Gerard
Re: Spoed
Neels, ek trek die 270 manne se bene maar dan word hulle kwaad vir my. (Ek dink by myself, 2920 is veels te vinnig vir 'n 270 koeel wat baie swaarder is as 140gr. As die punt 140gr is, wat weeg die koeel?)
Die 22x64 is maar dieselfde as die Amerikaanse 22-06 Easling. Dit is loshande my gunsteling voorsitskiet geweer. Ek sit op my skietstoel en hou een vierkante kilometer onder skoot, as die terrein dit toelaat, en dit met 'n punt wat 12gr weeg. (Die hele koeel is 40gr.) Sover ek weet is daar net twee sulke gewere in SA. Ons gaan hulle binnekort verander na 'n wildcat wat soortgelyk is aan die 5.6x57.
Die 22x64 is maar dieselfde as die Amerikaanse 22-06 Easling. Dit is loshande my gunsteling voorsitskiet geweer. Ek sit op my skietstoel en hou een vierkante kilometer onder skoot, as die terrein dit toelaat, en dit met 'n punt wat 12gr weeg. (Die hele koeel is 40gr.) Sover ek weet is daar net twee sulke gewere in SA. Ons gaan hulle binnekort verander na 'n wildcat wat soortgelyk is aan die 5.6x57.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Spoed
koos
ek wil bitter graag monometaal koe?ls skiet maar die goed is net buite my budget range. ek se weer julle verkoop n goeie produk maar ek verstaan nie hoekom goed wat in ons land vervaardig is met ons produkte lokaal dieselfde en selfs duurder as ander buitelandse produkte moet wees nie.
gs het mos nou nie al die belastings en invoerkostes van die ander produkte nie maar tog is dit relatief duur.
ek weet genoeg van gs om dit te ondersteun maar die prys maak dat ek eerder ander goedkoper loodkern koe?ls moet gebruik
ek wil bitter graag monometaal koe?ls skiet maar die goed is net buite my budget range. ek se weer julle verkoop n goeie produk maar ek verstaan nie hoekom goed wat in ons land vervaardig is met ons produkte lokaal dieselfde en selfs duurder as ander buitelandse produkte moet wees nie.
gs het mos nou nie al die belastings en invoerkostes van die ander produkte nie maar tog is dit relatief duur.
ek weet genoeg van gs om dit te ondersteun maar die prys maak dat ek eerder ander goedkoper loodkern koe?ls moet gebruik
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Spoed
Oom Gerard
Jyt mos nou al gesien ek praat van koele en nie punte nie, nou kom trap jy weer om my toon
Jyt mos nou al gesien ek praat van koele en nie punte nie, nou kom trap jy weer om my toon
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Spoed
As die punt 140gr is, wat weeg die koeel?)
gerard hoe is dit van toepassing met die geweer se skiet
gerard hoe is dit van toepassing met die geweer se skiet
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Gerard
Re: Spoed
Nee, ek verwys nie na jou spesifiek nie, sommer so al die 270 ouens in die bondel.
Koele is goed, ons weet mos wat bedoel word, die beentrekkery wat ek na verwys is wanneer 'n 270 man vir my vra wat ek dink van die kaliber. Dan s? ek dit is net 'n ordentlike kaliber vandat ek koeels vir hom maak. Maar dit is net beentrekkery, ek hou baie van die 270. Ek wik en weeg tussen die 270 boor en 'n ander vir my volgende langafstand skiet masjien. Die dop moet die kapasiteit van 'n 7mm WSM oorskry en die spiraal moet omtrent 8" wees. Ek dink en teken nog.
In alle erns, mens kan nie GSC HV koeels vergelyk met gegroefde of gladde koeels nie. Hulle vat langer om te maak en bied voordele wat gegroefde koeels nie by kan kers vashou nie. Net soos wat Barnes, GMX en E-tips duurder is as loodkern koeels, net so is daar weer 'n trappie op na die werkverrigting wat dryfbande met eksterne en HV met terminale werkverigting gee. Ek skiet gemiddeld 3kg meer eetbare vleis uit 'n (Oos Kaap) springbok uit as wat mens met die gemiddelde ander mono of premium loodkern kan kry. Ek praat nie eers van ongebinde loodkern koeels nie. Soms gooi 'n mens amper helfte van die bok vir die honde. Ek het daardie eksperiment 4/5 jaar in 'n ry gedoen. Dan skiet ek met my hotrod teen 4700vps en ander manne skiet met allerhande allsorts wat meer as 1000vps stadiger is.
As ek dus 'n RX.00 koeel gebruik om vier maal RX.00 meer se vleis huis toe te neem, is dit vir my 'n no brainer.
PITSMIT, ek wonder maar net wat weeg die koeel, dit moet baie swaar wees.
Terloops,
Prysvergelyking (benaderd) van 270 koe?ls met vergelykbare werkverrigting:
Swift A Frame per 50 - R570.00
Nosler Partition per 50 - R420.00
Barnes TSX 270 per 50 - R400.00
Rhino Bonded per 50 - R390.00
GS Custom HP per 50 - R335.00
Weet iemand wat Nosler E-Tips en Hornady GMX kos?
Last edited by Gerard on Wed Jul 06, 2011 4:07 pm, edited 1 time in total.
-
Biltongjagter
Re: Spoed
Ludwig, di? wat jy s?
Bitter min ander jagkoe?ls ewenaar die spoed van GSCHV se veel ligter koe?ls met veel ho?r werkverrigtingsvermo?, as hul eweknie? gewigsgewyse en ho?r.
Daarom die uniekheid in die genoemde eienskappe wat jy miskyk.
Bowenal verswyg jy, om redes van jou eie neem ek aan, die hoofrede vir GSCHV koe?ls se algehele uniekheid, nl.
Ons word almal geleenthede gebied, maar die finale keuses maak ons elkeen self.
is nou so half moeilik, maar laat ek jou so antwoord -Jammer Koos, ek sien nie hoe dit unieke eienskappe bo ander monometaal koeels is nie,
Bitter min ander jagkoe?ls ewenaar die spoed van GSCHV se veel ligter koe?ls met veel ho?r werkverrigtingsvermo?, as hul eweknie? gewigsgewyse en ho?r.
Daarom die uniekheid in die genoemde eienskappe wat jy miskyk.
Bowenal verswyg jy, om redes van jou eie neem ek aan, die hoofrede vir GSCHV koe?ls se algehele uniekheid, nl.
Hierdie tipe van redenasie van jou sou in die IT w?reld op iets soos min of meer die volgende neerkom: 'n rekenaar met 'n Pentium verwerker is nou nie juis soveel beter as 'n 286 nie!.... dan is al die voordele aan dryfband beginsel wat lope, selfs teen veel ho?r spoed, minder verweer as enige ander koe?l - nog nie eers verreken nie.
Ons word almal geleenthede gebied, maar die finale keuses maak ons elkeen self.
-
Biltongjagter
Re: Spoed
Punt is Ludwig, daar is nie so iets soos min of meer selfde tegnolgie ter sprake as mens GSCHV koe?ls met enigiets anders probeer vergelyk nie, hulle is doodeenvoudig uniek.As jy nou wil s? kom ons vergelyk AMD Athlon met die Pentium waar die verwerkings spoed dieselfde is, maw, min of meer selfde tegnolgie, dan kan mens baie moeiliker begin onderskeid tref tussen wat die een nou noodwendig soveel beter maak as die ander.
Daar is bloot geen subjektiewe beginsels ter sprake nie, dit is net harde, bewese feite wat vanself spreek in die praktyk.
Daarom het ek baie spesifiek nie AMD vs Intel as voorbeeld gebruik nie - die verskil is so ooglopend en bewese soos Pentium vs 286!
Of jy nou 15 skote per jaar in jagte skiet of 1500, tot jy nie self die uniekheid ervaar het nie, sal jy eenvoudig net nie weet nie.
Jou keuse!
Groete,
Koos.