Brandsiek
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Brandsiek
Het vandag my eerste middag roep probeer.. het die teef skat haar 5 jaar met elsneus geflous.. of dit nou die regte klank was vir die tyd van die jaar weet ek nie.. syt niks op rooihond of jak aleen reageer nie.. maar op elsneus terug geantwoord en 5 min later lê sy in die pad...
syt brandsiek op stertpunt.. stert basis en been... eerste een vir my hier in Cullinan.
Wie skiet nog van die siek goed oor die land?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
syt brandsiek op stertpunt.. stert basis en been... eerste een vir my hier in Cullinan.
Wie skiet nog van die siek goed oor die land?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Brandsiek
Ek het al so brandsiek jakkals hier by my ook geskiet. Was sommer helder oordag en ta het homself vreeslik tuis gemaak tussen die beeste.
Groetnis
Philip
Philip
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Brandsiek
Naas
Geluk man. Gaan dit ook nog probeer.
Ek is dom met brandsiek. Het ongelukkig nog nooit 'n jakkals by my gekry met brandsiek nie. Sou lekker gewees het as hulle almal wou siek raak en vrek. Ek vra dus nie omdat ek jou nie glo nie. Ek wil meer leer.
Ek sien sy is redelik bejaard. Is dit brandsiek of haarverlies a.g.v. ouderdom?
Geluk man. Gaan dit ook nog probeer.
Ek is dom met brandsiek. Het ongelukkig nog nooit 'n jakkals by my gekry met brandsiek nie. Sou lekker gewees het as hulle almal wou siek raak en vrek. Ek vra dus nie omdat ek jou nie glo nie. Ek wil meer leer.
Ek sien sy is redelik bejaard. Is dit brandsiek of haarverlies a.g.v. ouderdom?
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Brandsiek
Hi.... jong volgens die slim manne is dit populasie digtheid...
nee ouderdom speel nie n rol nie...
ek weet ook ni genoeg oor hoekom waarom en hoe nie.
Kan iemand dalk help met n meer mediese reede
nee ouderdom speel nie n rol nie...
ek weet ook ni genoeg oor hoekom waarom en hoe nie.
Kan iemand dalk help met n meer mediese reede
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Brandsiek
Soos ek verstaan is brandsiek n myt op die vel.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Brandsiek
Lyk vir my eerder of daai jakkals se stert voorheen seergekry het.
Brandsiek lyk so.
Foto krediet: Prohunt
Brandsiek lyk so.
Foto krediet: Prohunt
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Brandsiek
blinde moer... die duiwel self daai..
Geno.. op sy stertbasis hare ook af.. en op sy een boud ook n kol wat hare verloor.. dink nie dis n seerkry gewees nie..
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Geno.. op sy stertbasis hare ook af.. en op sy een boud ook n kol wat hare verloor.. dink nie dis n seerkry gewees nie..
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Brandsiek
nee ekt gekyk daai stert makeer niks.. hy ni droog nie.. en waar stert uit lyf kom ook n ring daar waar hare uitval...Geno wrote:En daardie kinkel in die stert?
is dit nie 'n ou breek nie?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: Brandsiek
Die gemors is dit is hoogs aansteeklik en word dan oorgedra aan ander diere
Ons kry dit op siek rondloop honde, van die 25 jakkalse ek hier geskiet het nie een brandsiek nie (sarcoptic mange)
Ons kry dit op siek rondloop honde, van die 25 jakkalse ek hier geskiet het nie een brandsiek nie (sarcoptic mange)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Brandsiek
eina dis skade.. nou wat maak n man met daai jak... laai jy hom en brand hom of los jy..
gaat wragtig nie daai ding optel nie.
dalk met handskoene en in n sak gooi en vervoer
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
gaat wragtig nie daai ding optel nie.
dalk met handskoene en in n sak gooi en vervoer
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Brandsiek
Nee sies Geno. Die ding lyk dan soos 'n klein Hiena!Geno wrote:Lyk vir my eerder of daai jakkals se stert voorheen seergekry het.
Brandsiek lyk so.
Foto krediet: Prohunt
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Brandsiek
Vanaand 3 geklits.. lekker ou reun seker so 4 jaar.. nom 2 het so 6 keer gespin toe laat loop hy .. en die een nie eens opgetel nie.. met naadere ondersoek sien ek die reun begin ook tekens toon op sy bene.. almal op een stand gekry[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201901 ... 4f5bd5.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201901 ... 98222b.jpg[/IMG]
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie