More almal. So tyd gelede het iemand n tradisionele kerrie sosatie resep op die forum geplaas. Ek het dit gesoek maar was onsusesvol.
Deel asb weer die resep, sal baie waardeer.
Groetnis en geseende Kersfees
Kerrie sosatie resep
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Kerrie sosatie resep
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Kerrie sosatie resep
Wildebees wil jy wild of skaap of bees maak?
Sent from my S60 using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Kerrie sosatie resep
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t ... ilit=resep
Weet nie of dit hy is nie maar ek het hom al probeer en die is n lekker resep
Weet nie of dit hy is nie maar ek het hom al probeer en die is n lekker resep
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1837
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Kerrie sosatie resep
Hier is Myne
Sosatie marinade...marineer vir 3 dae as jy kan...hoe langer, hoe lekkerder!
2 kop asyn
I kop chutney
2 E kerriepoeier(30 ml)
2 E bruinsuiker of appelkooskonfyt
2 kop tamatiesous
Meng en roer goed. Pak vleis met laag uie en sout. Gooi sous bo-oor. Plaas in yskas. Roer na elke dag. Ek dink hierdie marinade kan maklik 3 tot 4 kg vleis marineer.
Ek het nie chutney in die huis gehad nie, en toe vervang ek dit sommer met appelkooskonfyt( die in die blikke van 800 gr bv. Rhodes fine appricot jam)...enige soort kan werk.
Die marinade kan gevries word.... sny jou vleis in blokkies so groot as wat jy dit wil hê vir jou sosaties voordat jy dit met marinade-sous bedek.
Sosatie marinade...marineer vir 3 dae as jy kan...hoe langer, hoe lekkerder!
2 kop asyn
I kop chutney
2 E kerriepoeier(30 ml)
2 E bruinsuiker of appelkooskonfyt
2 kop tamatiesous
Meng en roer goed. Pak vleis met laag uie en sout. Gooi sous bo-oor. Plaas in yskas. Roer na elke dag. Ek dink hierdie marinade kan maklik 3 tot 4 kg vleis marineer.
Ek het nie chutney in die huis gehad nie, en toe vervang ek dit sommer met appelkooskonfyt( die in die blikke van 800 gr bv. Rhodes fine appricot jam)...enige soort kan werk.
Die marinade kan gevries word.... sny jou vleis in blokkies so groot as wat jy dit wil hê vir jou sosaties voordat jy dit met marinade-sous bedek.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Kerrie sosatie resep
Manne , probeer die volgende resep. Beste wat ek nog geproe het,
2 x uie in ringe gesny,
1 x koppie wit asyn,
30 ml geel suiker,
120 ml appelkoos konfyt,
60 ml blatjang,
45 ml matige kerrie poeier,
5 ml borrie,
8 ml sout,
3 ml fyn gemmer,
Braai uie tot sag , voeg res van bestandele by en kook vir net 1 min
Marineer blokkies vleis vir 3 - 5 dae in yskas,
Ryg twee blokkies vleis , 1 spek , 2 vleis, 1 green pepper , 2 vleis , 1 spek ensv. met van daai sag gekookte eie tussen in na smaak.
2 x uie in ringe gesny,
1 x koppie wit asyn,
30 ml geel suiker,
120 ml appelkoos konfyt,
60 ml blatjang,
45 ml matige kerrie poeier,
5 ml borrie,
8 ml sout,
3 ml fyn gemmer,
Braai uie tot sag , voeg res van bestandele by en kook vir net 1 min
Marineer blokkies vleis vir 3 - 5 dae in yskas,
Ryg twee blokkies vleis , 1 spek , 2 vleis, 1 green pepper , 2 vleis , 1 spek ensv. met van daai sag gekookte eie tussen in na smaak.
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Kerrie sosatie resep
[quote="JacoJ"]Wildebees wil jy wild of skaap maak?
Beesvleis - rump of topside
Beesvleis - rump of topside
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Kerrie sosatie resep
Ek gebruik die een op my wild.WILLEBEES wrote:JacoJ wrote:Wildebees wil jy wild of skaap maak?
Beesvleis - rump of topside
Bestandele is vir 10kg vleis
9 kg vleis
1kg spek
8 eet lepels matige raja kerrie
Halwe koppie olie
24 halwe uie in kwarte gesny
Eetlepel gemaalde gemmer
2 eetlepels fyn koljander
Halwe koppie gekerfde knoffel
1 blik fyn appelkoos konfyt
2 liter bruin asyn
4 eetlepels borrie
1 koppie bruin suiker
5 eetlepels fyn sout
4 green/yellow/red peppers
Gooi twee derdes van die uie in n pot saam met die olie en braai die uie tot sag. Laat die uie af koel vir ten minste 2 ure. Gooi nou al die ander bestandele by behalwe die peppers en die ander uie, voeg die vleis en spek laaste by. Meng bestandele goed maar moet nie klits nie. (Moet ook nie die pepper en ander uie kerf voor die sosaties op die stokkies gesteek word nie). Sit die mengsel in die yskas en laat dit staan vir 2 nagte. Roer daagliks die mengsel deur mekaar sodat al die vleis sous kry. Ryg die vleis, uie en peppers op na 2 nagte en vacuum pack dit saam met n bietjie sous in elke pakkie.
Ek het al sosaties wat verpak is gevries vir 6 maande en dit was nogsteeds baie lekker.
Sent from my S60 using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Kerrie sosatie resep
So lyk dit...//uploads.tapatalk-cdn.com/20181218/b1dc6045f73158be9adf499ad5a8613a.jpg
Sent from my S60 using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Kerrie sosatie resep
Braai en geniet//uploads.tapatalk-cdn.com/20181218/24092c0b25aea5593339b86f7168a15d.jpg
Sent from my S60 using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Kerrie sosatie resep
Mastag Jaco maar daai resep lyk na n watertand wenner. Ek weet nie of daai sosaties 6 maande in my vrieskas sal bly nie. Ek gaan dit beslis ook probeer.