Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by JohanvB »

My opskrif sê als, my Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie..

Is daar 'n "fix" vir dit?

Gawie verskoon maar die engels tussen in.. >:D >:D >:D >:D
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by ruaanb »

salusa45?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Harris Bipod se bene

Post by FHM »

ruaanb wrote:salusa45?
Slim soos n boom vol uile!!!

Johan,
het jy al 'spookpis' probeer?

Lank terug het een van my Bi-pod pote ook so gemaak na n week in die kalahari sand.
Ek het hom behoorlik met 'n Wap gespuit, en toe met 'n air comp uitgeblaas en toe spookpis gespuit vir n vale en laat staan vir so uur, en voila!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Harris Bipod se bene

Post by JohanvB »

FHM wrote:
ruaanb wrote:salusa45?
Slim soos n boom vol uile!!!

Johan,
het jy al 'spookpis' probeer?

Lank terug het een van my Bi-pod pote ook so gemaak na n week in die kalahari sand.
Ek het hom behoorlik met 'n Wap gespuit, en toe met 'n air comp uitgeblaas en toe spookpis gespuit vir n vale en laat staan vir so uur, en voila!
Dankie..sal probeer

Spookpis..Q20?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by FHM »

Enige rust penetrator oil
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by THOMAST »

Ek sou eerder grafiet voorstel nadat dit deeglik skoongemaak is/ uitgeblaas is.
Enige vloeibare middel gaan stof aantrek en binnekort gaan jy sit met dieselfde probleem.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by heywillie »

Jy moet mooi praat en blomme en chocolates koop... dit werk gewoonlik by die huis
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by Carl »

heywillie wrote:Jy moet mooi praat en blomme en chocolates koop... dit werk gewoonlik by die huis
Willie, ek kyk heeldag al na die opskrif en kry net nie die moed bymekaar om Johan se draad te hijack nie! Maar ek het ook so probleem, so baie dankie ek gaan dit probeer ;D ;D - nie FHM se metode nie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by joe rocket »

Staysoft??? Los maar die 7 up. Probeer eers water en sunlight liquid.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by FHM »

Julle stout bksims se gadagtes darem....tsk..tsik..tsk! ;D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Harris Bipod se bene "pop" nie meer uit nie

Post by JohanvB »

Ja...gaap....gaap...smaak my dis maar 'n klomp manne wat handkar ry met die opmerkings..julle sleg goed!
Post Reply