Nog n watter scope om te koop draad!
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Nog n watter scope om te koop draad!
Ek sit nou al vir a geruime tyd met n 6xc in die kluis en dit is nou tyd om vir hom n scope te kry. Al rede hoekom ek nog nie n scope gekoop het nie, is omdat ek so deurmekaar soos kots in n tuimeldroer is. Ek wil hom meestal vir veldskiet gebruik en so nou en dan kleiner wild plattrek. My hart se ek moet n kahles K624i koop, volgende week se my hart n NF NXS, die week daarop lyk die Swaro Z6 weer aantreklik en dan se ek weer moet ek nie maar net n paar rand bysit en n ATACR koop nie. Om dit nog moeiliker te maak het my swaer n Sig tango 6 gekoop, nou hou ek van die ding ook. Is al die bogenoemde teleskope soveel beter as n Sightron slll, vottex PST gen 2 of Burris XTR.Ek is bang ek koop n scope en is later spuit dat ek nie vir die ander een gegaan het nie. Wat stel julle manne voor.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Vra vir Geno of koop 'n Tasco 
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
N vriend het vir my gese en ek dink dis die reine waarheid, met glas kry jy waarvoor jy betaal! ALTYD.!!!
Die les wat ek self geleer het, koop een keer en koop klaar!
Ek het nou al geskiet
NightForce NXS 8-32
Burris XTRii 5-25x50
Skiet huidiglik
Shv 4-14x56 (.223)
Shv 5-20x56
Leupold vx3 6.5-20x56 lr
Vortex razor’s
Genii 4.5-27x56
Amg 4-24x50 (veldskiet)
Hoop dit antwoord jou vraag!
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
My wishlist for locally available scopes...
Minox ZP5 5-25x56
Vortex Razor 4.5-27x56
Kahles K525i
That Minox glass is something else...
Minox ZP5 5-25x56
Vortex Razor 4.5-27x56
Kahles K525i
That Minox glass is something else...
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Ek het die IOR RECON en sal weer een koop
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Ranger wrote:My wishlist for locally available scopes...
Minox ZP5 5-25x56
Vortex Razor 4.5-27x56
Kahles K525i
That Minox glass is something else...
Daai Minox is n moerse scope
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Ek het die Kahles K624i, Burris XTR II en die Leica LRS 6.5-26.
Die Kahles is loshande die beste tactital scope.
Die Burris is great waarde vir geld.
Die Leica het die beste glas wat ek ooit gesien het, beter as die Z6 Swarovski wat ek ook gehad het.
Die Kahles is loshande die beste tactital scope.
Die Burris is great waarde vir geld.
Die Leica het die beste glas wat ek ooit gesien het, beter as die Z6 Swarovski wat ek ook gehad het.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Die minox is ongelooflik min kom by hom. As jy die klas geld gan spndeur sal ek kyk ok na n Swaro X5. As mens bietjie minder wil spandeur gan min die Sig Tango 6 klop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Ek sou die March FFP 5-40x56 vat. Awesome glas, reticle en als. En dit in n scope wat nie 'n ton weeg nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Ek het 'n Kahles K624i gehad. Goeie scope, kan nie sê daar is iets fout met hom nie behalwe dat ek dink sy optiese kwaliteit is nie waar dit moet wees nie vir wat jy betaal vir hom. My pa het so paar maande terug 'n Delta Stryker 4.5-30x56 by Seemonster gekoop. Om 'n lang storei kort te maak, ek het onmiddelik my Kahles in die mark gesit en vir my presies net so Delta gekoop. Sy lense is definitief beter. Die kruis is vir my ook beter as die Kahles s'n. Enigste negatiewes teenoor die Delta is sy stelknoppe is nie so crisp soos die Kahles nie en sy parallaks is dalk te sensitief (as dit 'n negatief is). Teen amper helfte van die prys van die Kahles sal mens 'n baie goeie argument moet voer om my te oortuig dat die Kahles die ekstra geld werd is. Maar as jou hart die Kahles soek is dit nie verkeerd nie. Ek kan nie kommentaar lewer op die ander teleskope wat hier bespreek word nie.
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Ek het nou al 3 Delta Strykers aangeskaf en bly verbaas oor hoe goed hulle is. Awesome scopes. Gaan kyk asb na een voor jy besluit.
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Dankie vir die terugvoer manne. Sal bietjie gaan loer na die delta stryker en so ook die March. Sal julle op hoogte hou oor my besluit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Hier is my 2 sente ivm high end scopes.
Ja, ek het seker al meer scopes gehad as die average ouens hier op die forum want my gat jeuk mos gereeld.
Gehad-
March 5-50x56
March 5-40x56 ffp
Razor Gen2 4.5-27x56 ffp
NXS 8-32x56
Swarovski Z6 5-30x50
Zeiss V6 5-30x50
Ek skiet nou met n Delta Stryker 5-50x56 vir n paar maande op my 6XC. Skiet van 1000m long range, veldskiete, SAJ en sommer gan jag ook.
Baie lekker veelsydige scope en bitter goeie waarde vir geld.
Gan ek hom in die naby toekoms verkoop?
Ek twyfel baie sterk!!

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Was jou Kahles 'n gen 1, 2 of 3?Henna308 wrote:Ek het 'n Kahles K624i gehad. Goeie scope, kan nie sê daar is iets fout met hom nie behalwe dat ek dink sy optiese kwaliteit is nie waar dit moet wees nie vir wat jy betaal vir hom. My pa het so paar maande terug 'n Delta Stryker 4.5-30x56 by Seemonster gekoop. Om 'n lang storei kort te maak, ek het onmiddelik my Kahles in die mark gesit en vir my presies net so Delta gekoop. Sy lense is definitief beter. Die kruis is vir my ook beter as die Kahles s'n. Enigste negatiewes teenoor die Delta is sy stelknoppe is nie so crisp soos die Kahles nie en sy parallaks is dalk te sensitief (as dit 'n negatief is). Teen amper helfte van die prys van die Kahles sal mens 'n baie goeie argument moet voer om my te oortuig dat die Kahles die ekstra geld werd is. Maar as jou hart die Kahles soek is dit nie verkeerd nie. Ek kan nie kommentaar lewer op die ander teleskope wat hier bespreek word nie.
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
A T A C R
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Na ek deur die een op 'n bitter ver afstand 1km+ geloer het is ek nogal beindruk.Heinz Petersen wrote:Ek het die IOR RECON en sal weer een koop
Beter as 'n ATACR wat ek ook al deur geloer het op so vêr afstand.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
ATACR se glas is nie wonderlik nie, die Kahles gen3 en Razor klop hom. Ek moet deur die IOR kyk maar verwag goeie goed.ruaanb wrote:Na ek deur die een op 'n bitter ver afstand 1km+ geloer het is ek nogal beindruk.Heinz Petersen wrote:Ek het die IOR RECON en sal weer een koop
Beter as 'n ATACR wat ek ook al deur geloer het op so vêr afstand.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Arnold wrote:ATACR se glas is nie wonderlik nie, die Kahles gen3 en Razor klop hom.ruaanb wrote:Na ek deur die een op 'n bitter ver afstand 1km+ geloer het is ek nogal beindruk.Heinz Petersen wrote:Ek het die IOR RECON en sal weer een koop
Beter as 'n ATACR wat ek ook al deur geloer het op so vêr afstand.
Jy gaan die internet breek Arnold
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Hi Louis, hoe lyk die AMG se glas? Is dit regtig 20k beter as bv die PST gen 2? Is die scope regtig sy geld werd? Hy lyk altyd vir my na 'n goeie opsie omdat hy nie so swaar en "bulky" is soos die razors en ATACR's nie, ek is net nie seker of dit 2 keer die prys van bv. 'n pst regverdig nie.LouisC wrote:N vriend het vir my gese en ek dink dis die reine waarheid, met glas kry jy waarvoor jy betaal! ALTYD.!!!
Die les wat ek self geleer het, koop een keer en koop klaar!
Ek het nou al geskiet
NightForce NXS 8-32
Burris XTRii 5-25x50
Skiet huidiglik
Shv 4-14x56 (.223)
Shv 5-20x56
Leupold vx3 6.5-20x56 lr
Vortex razor’s
Genii 4.5-27x56
Amg 4-24x50 (veldskiet)
Hoop dit antwoord jou vraag!
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Een ding wat mens moet onthou is dat waarde vir geld subjektief is. 'n Scope wat dubbeld kos is nie noodwendig 2 maal beter nie.
Bitter min van ons het meer as 'n Sightron SIII of Vortex PST GenII nodig.
Ek het lanklaas deur n Sightron SIII gekyk en sy glas was vir my altyd beter as die PST. Die PST GenII het verseker beter glas as die PST GenI maar hoe dit vergelyk met die Sightron SIII kan ek nie sê nie.
In terme van prys (goedkoop na duurder) vir scopes wat gemaak is om te dial sou my keuses in hierdie volgorde wees:
1. Sightron SIII / PST GenII
2. Delta Stryker HD
3. Razor GenII / Kahles GenIII
Nightforce is ongelukkig nou overpriced alhoewel hulle baie goeie scopes maak so tweedehands is hierdie 'n baie goeie opsie.
Ek los die Leupold VX3 LRP uit want ek het geen ondervinding met hom nie maar terugvoer klink goed en pryse lyk ook mooi.
Die IOR Recon is blykbaar goed maar ek is skrikkerig indien ek van sy waarborg gebruik moet maak, ook bloot uit onkunde
Daar is nog n klompie ander scopes wat mens seker ook hier kan ingooi en dit is dalk vanpas om 'n nuwe draad te begin vir hierdie opname. Hier sou daar vir my egter twee hoof kategorië wees naamlik teiken skiet en jag waar hierdie weer hulle onder afdelings kan hê.

[/quote] Hi Louis, hoe lyk die AMG se glas? Is dit regtig 20k beter as bv die PST gen 2? Is die scope regtig sy geld werd? Hy lyk altyd vir my na 'n goeie opsie omdat hy nie so swaar en "bulky" is soos die razors en ATACR's nie, ek is net nie seker of dit 2 keer die prys van bv. 'n pst regverdig nie.[/quote]
Om eerlik te wees het ek nog nie deur n PST genii gekyk nie.
My eerlike opinie. Ek dink dit sal wees.
Ek het deur TSG n kahles bestel. Powderkeg het nonsins aangejaag ekt my gewip en wou nog n Razor genii vat.
Hier was toe nie voorraad nie maar hier was n n AMG met EBR-7c moa.
Ek het met Piet Skiet gepraat en Vortex het die AMG @ selle prys as genii gegee.
Ek dink as jy die pst genii en die amg met mekaar wil vergelyk he, gaan op facetube en praat met Piet Skiet, hy het al2.
My opinie
La lig kondisies is die genii beter, wat te vestane is 34mmmain tube teen 30mm,
56 objective teen 50.
Maar head to head
Die AMG se glas is fantasties
Die gewig is n baie groot plus punt- veral op n veldskiet senario.
Ek geniet die EBR - 7 kruis met die senter dot baie! Die EBR 2 met open senter ook lekker... maar geniet die senter dot meer.
Die AMG se fokus nie so presies soos die genii nie. Dit is sover my enigste kretiek op die AMG.
Vir veldskiet sit ek hom op 280-300 en skiet n hele dag sonder om an hom te raak.
Ek het baie rondgeval wat glas aanbetref...
Maar ek kan nie sien dat ek gou weer iets beters sal vind nie.
Hoop dit antwoord jou vraag
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Om eerlik te wees het ek nog nie deur n PST genii gekyk nie.
My eerlike opinie. Ek dink dit sal wees.
Ek het deur TSG n kahles bestel. Powderkeg het nonsins aangejaag ekt my gewip en wou nog n Razor genii vat.
Hier was toe nie voorraad nie maar hier was n n AMG met EBR-7c moa.
Ek het met Piet Skiet gepraat en Vortex het die AMG @ selle prys as genii gegee.
Ek dink as jy die pst genii en die amg met mekaar wil vergelyk he, gaan op facetube en praat met Piet Skiet, hy het al2.
My opinie
La lig kondisies is die genii beter, wat te vestane is 34mmmain tube teen 30mm,
56 objective teen 50.
Maar head to head
Die AMG se glas is fantasties
Die gewig is n baie groot plus punt- veral op n veldskiet senario.
Ek geniet die EBR - 7 kruis met die senter dot baie! Die EBR 2 met open senter ook lekker... maar geniet die senter dot meer.
Die AMG se fokus nie so presies soos die genii nie. Dit is sover my enigste kretiek op die AMG.
Vir veldskiet sit ek hom op 280-300 en skiet n hele dag sonder om an hom te raak.
Ek het baie rondgeval wat glas aanbetref...
Maar ek kan nie sien dat ek gou weer iets beters sal vind nie.
Hoop dit antwoord jou vraag
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Hi Louis, hoe lyk die AMG se glas? Is dit regtig 20k beter as bv die PST gen 2? Is die scope regtig sy geld werd? Hy lyk altyd vir my na 'n goeie opsie omdat hy nie so swaar en "bulky" is soos die razors en ATACR's nie, ek is net nie seker of dit 2 keer die prys van bv. 'n pst regverdig nie.LouisC wrote:
Om eerlik te wees het ek nog nie deur n PST genii gekyk nie.
My eerlike opinie. Ek dink dit sal wees.
Ek het deur TSG n kahles bestel. Powderkeg het nonsins aangejaag ekt my gewip en wou nog n Razor genii vat.
Hier was toe nie voorraad nie maar hier was n n AMG met EBR-7c moa.
Ek het met Piet Skiet gepraat en Vortex het die AMG @ selle prys as genii gegee.
Ek dink as jy die pst genii en die amg met mekaar wil vergelyk he, gaan op facetube en praat met Piet Skiet, hy het al2.
My opinie
La lig kondisies is die genii beter, wat te vestane is 34mmmain tube teen 30mm,
56 objective teen 50.
Maar head to head
Die AMG se glas is fantasties
Die gewig is n baie groot plus punt- veral op n veldskiet senario.
Ek geniet die EBR - 7 kruis met die senter dot baie! Die EBR 2 met open senter ook lekker... maar geniet die senter dot meer.
Die AMG se fokus nie so presies soos die genii nie. Dit is sover my enigste kretiek op die AMG.
Vir veldskiet sit ek hom op 280-300 en skiet n hele dag sonder om an hom te raak.
Ek het baie rondgeval wat glas aanbetref...
Maar ek kan nie sien dat ek gou weer iets beters sal vind nie.
Hoop dit antwoord jou vraag
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro[/quote]
[/quote]
Jy het n AMG gekoop vir selfde prys as n PST gen 2 of lees ek verkeerd?
Dis is soos n Citi Golf en n GTI, wanne jy daai scope wil verkoop kan jy my somer net bel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Nog n watter scope om te koop draad!
Capt.
Skuus, selfde prys as Razor Genii. Want dit is wat ek toe maar wou koop oor ek nie die kahles kon kry nie.