Wat skat julle die bul
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Wat skat julle die bul
Manne
Soos die opskrif se, wat is julle horing en lyf skatting op die bul.
Ek sal se horings is +/- 29/30'' en hy gaan rondom 140kg uit slag.
Beplan om die bul te laat jag.
Groete
Soos die opskrif se, wat is julle horing en lyf skatting op die bul.
Ek sal se horings is +/- 29/30'' en hy gaan rondom 140kg uit slag.
Beplan om die bul te laat jag.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wat skat julle die bul
Ek skat hy staan so 80 tree
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Wat skat julle die bul
Haha jy reken?Supacow wrote:Ek skat hy staan so 80 tree
Is 80m nie reeds te ver vir n 270 nie?
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat skat julle die bul
27" 130kg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Wat skat julle die bul
So 29” en 135kg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Wat skat julle die bul
Op n 30” bul is daar n redelike afstand tussen die punt van die oor en die binneste buig van die horing. Daar is nie skaal om sy lyf te skat nie, maar horing spread is 27” rond soos DWB sê.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wat skat julle die bul
Ek dink maks 28 maar behoort minder te weesPappabeer wrote:Op n 30” bul is daar n redelike afstand tussen die punt van die oor en die binneste buig van die horing. Daar is nie skaal om sy lyf te skat nie, maar horing spread is 27” rond soos DWB sê.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Wat skat julle die bul
Dankie manne waardeer die insette
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wat skat julle die bul
Ek sal se 28 - 28.5"
Moeilik om te skat met kop wat effe gedraai is , om afstand te sien by linker kant.
Gewig , as die dier nie gevoer was nie , +/-130kg
Moeilik om te skat met kop wat effe gedraai is , om afstand te sien by linker kant.
Gewig , as die dier nie gevoer was nie , +/-130kg
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat skat julle die bul
Nou skiet hom dat ons kan weet of ons reg was 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Wat skat julle die bul
Hou van daai idee.....DWB wrote:Nou skiet hom dat ons kan weet of ons reg was
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Wat skat julle die bul
Jy gaan gelukkig wees as daai bul 27" meet, maar skiet hom en laat weet maar, dis maar my opinie...
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Wat skat julle die bul
Haal hom Vrydag af, sal laat weet
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
jooste
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Wat skat julle die bul
Hang af waar hy loop.
In Marken area twee geskiet met een 28.5" wat 152kg uitgeslag het en ander een 27.5" wat 156kg uitgeslag het.
Ek skat die bul op die foto so 27" en 145kg.
Sal graag na vrydag jou werklike syfers wil sien.
Groete
In Marken area twee geskiet met een 28.5" wat 152kg uitgeslag het en ander een 27.5" wat 156kg uitgeslag het.
Ek skat die bul op die foto so 27" en 145kg.
Sal graag na vrydag jou werklike syfers wil sien.
Groete
Nico Jooste
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wat skat julle die bul
Klop hom op 80 tree met n 270 amongst the eyes
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wat skat julle die bul
Vir my lyk dit of sy lyf so 120kg gaan maak hy is groot maar nie dik nie.
Horings hier by 27" ,30" steek uit van ver jy hoef nie twee keer te kyk nie.
Horings hier by 27" ,30" steek uit van ver jy hoef nie twee keer te kyk nie.
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wat skat julle die bul
Het weer moooooi gekyk
Stem , sal nie 28" maak nie
Maar kom ons kyk
Ja , gaan trek hom plat , laat ons sien - voorspoed , hoop jy kry hom
Stem , sal nie 28" maak nie
Maar kom ons kyk
Ja , gaan trek hom plat , laat ons sien - voorspoed , hoop jy kry hom
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Wat skat julle die bul
28" en 150kg uitgeslag
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Wat skat julle die bul
26.5" en so 125kg is my raai skoot.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Wat skat julle die bul
27.5" en so 127-130Kg
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Wat skat julle die bul
Manne
Die bul het toe bakkie loop ry.
Horings was 27.95''. Die regter horing moes seer gekry het toe hy jonger was en het van shape verander, as hy reg was sou hy oor roland gewees het.
Bly wel n besonderse bul en gaan mooi in die huis hang.
Groete
Die bul het toe bakkie loop ry.
Horings was 27.95''. Die regter horing moes seer gekry het toe hy jonger was en het van shape verander, as hy reg was sou hy oor roland gewees het.
Bly wel n besonderse bul en gaan mooi in die huis hang.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Wat skat julle die bul
Baie geluk. Dis 'n mooi bees!!
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Wat skat julle die bul
Mooi Bul !
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Wat skat julle die bul
Jooste maar jyt hom mooi geskat..
As n ou na almal se skattings kyk.
Geluk ook aan die jagter..
Hoop daai bul jou nie die plaas gewys nie
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
As n ou na almal se skattings kyk.
Geluk ook aan die jagter..
Hoop daai bul jou nie die plaas gewys nie
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
