Swart springbok

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Pieter101

Swart springbok

Post by Pieter101 »

Barries het die bok by my geskiet die naweek. Net so oor die 15". Nogal mooi vir 'n swartbok dink ek.

[img width=560 height=373]http://i731.photobucket.com/albums/ww32 ... aar128.jpg[/img]

[img width=320 height=480]http://i731.photobucket.com/albums/ww32 ... aar131.jpg[/img]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Swart springbok

Post by Monrique (SJ) »

Baie mooi Springbok daai Pieter.  Netjies gedoen.

Groetnis
gaaf

Re: Swart springbok

Post by gaaf »

Baie mooi oudjie, wat betaal mens vir so oudjie, is dit ook so duur soos 'n swart rooibok, ek weet van 'n boer wat R 80 000 vra vir 'n swart rooibok?
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Swart springbok

Post by Francois Briedenhann »

Nee die swart springbok is so 200 rand duurder as die gewone 1
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Swart springbok

Post by .::Alwyn-U::. »

Jy dink reg! baie mooi blacky daai!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Swart springbok

Post by Stefan764 »

Bitterrrrr mooi bok daai mater.

Ek sal self nie omgee vir so outjie nie.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Swart springbok

Post by Dawid »

Janee dis regtigwaar n mooi bokkie...baie geluk

Stefan ek sal self ook maklik in die ry staan vir so outjie
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Swart springbok

Post by BLOK »

Ek sien nou eers die post, kyk ek is nou nie n voorstaander vir swart springbokke nie maar hierdie man het wragtag n mooi stel horings, by swart bokke kry mens hulle baie moeilik in sulke grotes. Dis net jammer Rawland Ward ondersky nie tussen die springbok kleure nie anders het jy goed gedoen daar.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Swart springbok

Post by theedge »

Baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Swart springbok

Post by Frederik »

Baie mooi bok en lekker stel stel horings daar  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Post Reply