Daar is nou 'n 4 maande afsnypunt om bevoegdheid sertifikate af te handel
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Polisie-kry-pak-slae-in-die-hof-20110423#
.220 Swift


kan ek nie anders as om 100% met bobby saam te stem nie.Maar die minister, nasionale kommissaris en sekretaris van die polisie het die aansoek teengestaan omdat hulle glo reeds ?n omkeerstrategie beskikbaar het,








Onthou net, die verontagsaming van 'n hooggeregshof bevel deur 'n party kan slegs in die hooggeregshof afgedwing word deur die ander party. (Geen laer hof kan daaroor beslis nie.)Di? aansoeke m??t voortaan binne vier maande afgehandel word, het die hooggeregshof in Pretoria gelas.


.............O O Ja! Hoe dink jy behoort dit te verloop? Watter raad kan jy gee, weet darem dat Swift-manne v?r kan dink..220 Swift wrote: Maar sekerlik is daar geen rede om dit nie 'n klasaksie te maak nie - en die forum leen hom daartoe - al dan nie?







Ja wat. My bevoegdheid is in 8 maande en 243 se lisensie in 10 maande goedgekeur. Omdat en in die Weskaap woon, het ek my geweer gehad, 2 dae nadat sy lisensie goedgekeur is. Ek moet bys?, my aansoek en bellery moes gehelp het...DWB wrote: Was dit nou regtig nodig om ons spoed so te breuk?
My bevoegdheid is binne 4 maande en 10 dae goedgekeur, wys jou darem dat hier en daar goed reg begin gebeur.

