Teleskoop wat sweet, probleem?

Post Reply
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Teleskoop wat sweet, probleem?

Post by 1lum1nat1 »

More almal

Sal graag net wil hoor, ek was nie bewus van dit nie, maar n vriend vir my het gister n foto van syne gestuur en ek het vanoggend bevestig, my eie Vortex (altwee dieselfde teleskoop) sweet effe by die vergroting verstelling.

Is dit normaal?

Sal probeer om n foto te plaas.
IMG-20180808-WA0016.jpeg
IMG-20180809-WA0002.jpeg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Teleskoop wat sweet, probleem?

Post by Gian_dP »

Dit is waarskynlik van die smeermiddel op die verstelmeganisme wat met tyd uitloop. As jy die klein grubskroefie uitdraai kan jy die verstelingring wegskuif om die skoon te maak.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop wat sweet, probleem?

Post by Diesel Dog »

1lum1nat1 wrote:More almal

Sal graag net wil hoor, ek was nie bewus van dit nie, maar n vriend vir my het gister n foto van syne gestuur en ek het vanoggend bevestig, my eie Vortex (altwee dieselfde teleskoop) sweet effe by die vergroting verstelling.

Is dit normaal?

Sal probeer om n foto te plaas.
IMG-20180808-WA0016.jpeg
IMG-20180809-WA0002.jpeg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek sou my glad nie daaroor bekommer nie ,as die scope nog reg funksioneer , buitendien kan jy jou altyd beroep op die vervaardiger se VIP warranty.

DD
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Re: Teleskoop wat sweet, probleem?

Post by 1lum1nat1 »

Baie dankie, waardeer die terugvoer. Die naweek gaan jag en hy trek nog mooi bloed.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Post Reply