Kat
- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Kat
Sit verlede week en wag vir varke wat in en uit by spilpunte. 18:30 loer die katjie vir my by die mielies uit.
Het al vorige kere gekry dat hul net so voor donker uit lande uit kom. Is dit algemene gedrag van die
katte?
Het al vorige kere gekry dat hul net so voor donker uit lande uit kom. Is dit algemene gedrag van die
katte?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Kat
Ek het al menigmale katte gekry vroegoggend en laatmiddag. Laasjaar in Memel het ek selfs 1 gekry 11 uur die oggend net buite die mielies.LeonS wrote:Is dit algemene gedrag van die
katte?
Groete
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Kat
Wou nie nuwe thread post vir die een nie. Glo 28kg. In Noeniput teen Namibia//uploads.tapatalk-cdn.com/20180811/e73617126d1e16540a8de64e82811b8d.jpg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Kat
Ja ja skies...ekt die pic op groep gekry van klomp jagpelle. Gedink iemand hier sal weet van hom...gelukkig bet ek gese "...glo 28kg.." Haha. Nogsteeds groot kat
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...

