Naand kerels.Eks van Klerksdorp,dankie dat ek forum kan join.Het so bietjie hulp nodig met 243.
Groete
Ben.
Sent from my S31 using Tapatalk
243 ou
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 ou
Welkom Ben!
Jy het een van die beste kalibers in jou besit. Dit is 'n goeie begin. Waarmee sukkel jy?
Mooi aand!
Hein M
Jy het een van die beste kalibers in jou besit. Dit is 'n goeie begin. Waarmee sukkel jy?
Mooi aand!
Hein M
- le-grange
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Apr 02, 2018 3:22 pm
Re: 243 ou
Hi HeinHein M. wrote:Welkom Ben!
Jy het een van die beste kalibers in jou besit. Dit is 'n goeie begin. Waarmee sukkel jy?
Mooi aand!
Hein M
Ekt die geweer by my neef gekoop,die lading wat bitter mooi in hom geskiet het se resep is as volg
Lapua doppe
S365 lot 076 2014
Lading-40.6
Punt-Perigrine vlr 4 87gr
Tpl-68.20
Primer-cci 200
Ek kon self met die lading uit koue loop op 300m n 35mm groepering skiet,toe dit nog sy geweer was.plaas ek ok toe mar net deur kronograaf geskiet het.
Ek probeer toe lading duplicate mar my lot kruit is s365 lot 089 2018. Die punt van impak het seker n voet laer en regs geskuif en heeltemal Anders perform. Ek sukkel om weer dai groepering te kry.
Groete
Ben
Sent from my S31 using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 243 ou
Het jy 'n gesplete persoonlikheid of is dit 'n 243 ding? 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- le-grange
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Apr 02, 2018 3:22 pm
Re: 243 ou
He he. More more. Ekt my login password vergeetGawie(13mm) wrote:Het jy 'n gesplete persoonlikheid of is dit 'n 243 ding?
seker 243 ding.Sent from my S31 using Tapatalk
