Tokkeltoer 2018
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Tokkeltoer 2018
Ons jaggroep is weer Namibia toe gewees die week wat verby is.
Grens was min moeite met die nodige kopieë.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/12062b532b43c80f71eaacf333c3aa82.jpg
Met een man wat nie kon saam nie, is die ekstra spasie goed gebruik!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/4f776a65fd13bd4900ace04dac896247.jpg
Bietjie met tegnologie rondgespeel.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/355097bc86ed15bbf63f84b23d0e8a30.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/1247de507cec77097c91593061e7747a.jpg
Swartkop "scenery"
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/d33953f21a57247df451338ba18d6b55.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/1719308e6c61e24e70176c17b16b5bb9.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/dce0eebe5727c0b51392f252aa561013.jpg
Die twee bulle gevind, stryd tot die dood!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/19c5ef5012cf6cc8592071d5083ed89e.jpg
Paar fotos van die jag
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/a661552f074c1eb54c77774428d42f31.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/c150af55d367e0487b170115d32a60c0.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/75916729110e412f94a21efb703281ec.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/85b2eb9f8e640aeac98336cb553c5fd1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/14eadca9b26faa0e951b9369c744cfab.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180715/9fb993b76b3d288337b149119b3ab66f.jpg
Het n heerlike week van kuier en jag agter die blad!

Last edited by Gian_dP on Sun Jul 15, 2018 11:29 pm, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Tokkeltoer 2018
dit lyk nou lekker.. geluk met bokke.
daai arme bulle.. dit moet darm n aardige dood wees

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Dit lyk ongelooflik lekker. Hoe ver moes julle skiet? Lyk of daai bulle ook al wat n draad is gebreek het! Baie geluk met jul bokke.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Ek en Langeraat ry Vrydag Namibia toe. jou fotos maar my nou erg opgewonde.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Skote op koedoe was so 80m tot 220m. Gemsbok 180m. Springbokke tussen 220m en 330m met 'n lekker fris wind.honda2 wrote:Dit lyk ongelooflik lekker. Hoe ver moes julle skiet? Lyk of daai bulle ook al wat n draad is gebreek het! Baie geluk met jul bokke.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Die twee bulle het 'n kraaldraad heeltemal verwoes in hulle stryd.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Dit was werklik 'n lekker uitstappie!!
Swartkop is nie maklik nie. Hier het menigte man al opgedaag en daarop aangedring dat hy sy bok te voet wil soek. Sonder uitsondering het elkeen van hulle 3 ure later op die bakkie geklim en geweier om weer af te klim. Om op Swartkop ronde te loop is nie maklik nie....jy trap amper nooit op vaste grond nie en met elke trap word jou enkels getoets deur die los klippe.
Ek besluit nog wat die lekkerste was....die jag of die kos!!!!

22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Tokkeltoer 2018
maar JAG KOS is altyd lekkerder
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Tokkeltoer 2018
Lekker manne!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Baie Mooi julle!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Grey Ghost Gear het die borduurwerk op ons Johnson-baadjies gedoen.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180716/afbb68c99b43547b180e0000e9751fd7.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180716/afbb68c99b43547b180e0000e9751fd7.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Tokkeltoer 2018
Lekker manne!! Altyd ‘n voorreg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Tokkeltoer 2018
Ons het lekker gelees oor die 2017 toer. Hierdie jaar skeep jy ons af...of daar is teveel waaroor julle nie wil praat nie.
Lyk of julle dit geniet het.
Lyk of julle dit geniet het.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Ek laat die fotos maar die stories vertel die jaar.Andre308 wrote:Ons het lekker gelees oor die 2017 toer. Hierdie jaar skeep jy ons af...of daar is teveel waaroor julle nie wil praat nie.
Lyk of julle dit geniet het.
Darem niks groot skandes om weg te steek nie, wind het ons wel goed opgedønner met die springbok skiet!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Tokkeltoer 2018
Ek het ook gedink my mater gaan bietjie sy hand aan die pen slaan......so ek sal maar bietjie probeer vertel.
By Grunau kap jy links op die C12, dan regs op die D608 en dan so 30km verder links by Swartkop se hek. Op Swartkop kry jy 'n boer soos per die HAT se definisie....daai man van wie Adam Tas praat wanneer hy 'n boer beskryf in een van sy songs!!!
Aandetes was vleis, vleis en nog vleis. Van skaapnek tot 'n bak vol springbok fillets wat in die oond gebak is. Ontbyt was die vorige aand se vleis op mieliepap!!
Tussen die jagtery deur het ons bietjie gong geskiet met Gian se nuwe "hit sensor" wat mooi gewerk het. Die gong was eers op ongeveer 900 meter maar ons het besef hy is bietjie ver en het hom nader geskuif na so 630.
Die jagtery was 'n groot sukses. Op ouderdom net duskant 70 is my pa steeds 'n aktiewe lid van ons jaggroep en ek het weer besef hoe kosbaar dit is om nig saam met hom te kan jag.......ek het dit veral onlangs besef toe ek saam met my 8 jarige seuntjie gaan jag het.
Oupa het met sy 6.5 Creed 2 bulle platgetrek met perfekte kopskote.
Gian het 'n mooi bul geskiet uit een of ander ongemaklike veldskiet posisie nadat hy en oom Abre in 'n kloof agfestap het toe die kudu bulle anderkant uit hardloop.
Wihan het met sy TRG 300 Win Mag 'n jong bul geskiet wat ons verras het op 'n afstand van ongeveer 100 meter.
My kudu het ek platgetrek met 'n nekskoot met my Tikka 300WSM met 'n 180 Accubond. Bokkoors het die beste van my gekry en die kop het te klein geraak!!!!
Na 3 dae in die berge en oor die klippe, het ons Donderdag oggend vroeg gery na 'n man wat geen bekendstelling nodig het hier op Jaracal nie. Simon Karsten het ons toegelaat om by hom 'n klompie springbokke te kom skiet. Oom Daan het ons vir die dag vergesel en dit was werklik lekker om te luister na al sy stories. Hy is baie lief vir gewere en die dag was te kort om oor als te gesels.....vanaf 6mm Bayeti, tot 7mm Trex en Tombis.
Wihan het 'n gemsbok platgetrek met sy Ruger Precision 6.5 Creed met 'n perfekte skoot tussen die ogies. Verder het ons daarin geslaag om klompie sprinbokke plat te trek......maar dit was nie maklik nie!!!! Afstand skat, wind lees en die bok opspoor tussen die doringbosse moes kwaai vinnig gebeur. Ons het sommer vroeg ag al besluit dat kopskote uit is.......wind het gewissel iewers tussen 15km en 30km......dit terwyl afstande tot ongeveer 330 meters gestrek het.
Oor en uit.....sien uit na die 2019 Tokkeltoer uitstappie!!!!