More Almal,
Vriend van my wil ontslae raak van n ou 303 (foto hieronder).
Weet iemand dalk of die geweer enige waarde het en wie in so iets sou belang stel?
Baie dankie, Hendrik
Ou 303
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Ou 303
Dit is ‘n P14 daardie, die aksie kan gebruik word om lekker groot jaggeweer te bou, hoe lyk sy loop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
lefty
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Jun 06, 2018 5:24 pm
Re: Ou 303
Ek sal bietjie uitvind oor die loop, dankie..
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Ou 303
Ek is nie kenner nie maar so R4-5K vir geweer in goeie toestand, jy kan dalk by classic arms in Witbank hoor wat hy werd is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ou 303
Kyk na watter firma die aksie gemaak het. ERA of Remington kan die naam daarop wees. Laat weet ons wat dit is want dit kan die prys affekteer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Ou 303
JJV wrote:Dit is ‘n P14 daardie, die aksie kan gebruik word om lekker groot jaggeweer te bou, hoe lyk sy loop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
.... afhangende waar hy vervaardig is. Sommiges se aksies is nie so sterk nie. Mens moet dus maar eers baie seker daarvan maak.
-
lefty
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Jun 06, 2018 5:24 pm
Re: Ou 303
Daar is geen vervaardiger naam op die geweer. Die serial nommer begin met n W, en dan is daar ook n paar simbole op die slot (sien foto)? Dankie vir die Classic Arms reference. My vriend gaan hulle Maandag kontak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Ou 303
Met die W sê dit is Winchester fabriek.
Waar is die geweer?
Waar is die geweer?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Ou 303
Kyk na "ref 825": Dit lyk soos dieselfde een. Die visier is waarskynlik die Parker Hale.
http://www.classicfirearms.be/rifles.html
http://www.classicfirearms.be/rifles.html
