Fullsize tamaletjie !

Post Reply
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

Fullsize tamaletjie !

Post by Rickus »

Jis menere...
Ek sukkel so n bietjie met my 243 se doppe.....Ek het nuwe Winchesters gekoop en gelaai en geskiet, maar wat my stom slaan is dat wanneer ek hulle full size maak die slot verskriklik moeilik toe, as ek net necksize dan is daar nie die probleem nie. Ek het die doppe al gemeet, maar daar is ook nie n verskil in die lengtes van ge-neck sized doppe teenoor die full-size doppe nie. Ek het al gedink dit moet die die set wees, maar ek het met my Lee en met my Lyman die dieselfde resultate gekry. Dit kan tog nie n baie stywe kop spasie wees nie want die doppe meet dan dieslfde na 1 keer gevuur as "virgin brass". Moet ek maar kyk na n die-set met kleiner tolleransies soos Redding of Forrester?....die Fullsize die word elke keer perfek opgestel.....ek het dit nou al met PMP+NNY en met Winchester doppe ondervind...Ek luister vir die slim manne.
Weatherby Vanguard 300 Win Mag
Musgrave RSA .308 enkel skoot
Musgrave Vrystaat .243
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by tripodmvr »

Ek dink die' saak is al verskeie kere bespreek. Het selfde met my doppe in 243 gekry. Donuts kan baie gou vorm. My oplossing is 6.25mm boor waarmee ek dit verwyder na skoot gevuur is.

Andersins dink ek dat die kamer se hoek van die skouer nie ooreenstem met die van die dies nie en dat die skouer dus vasdruk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Wouter Roets »

Rickus

Tripod slaan heel moontlik die spyker op die kop. As jy se dat genecksizde doppe wel chamber dan bly jy by necksizing en bump net jou basis van die skouer elke derde of vierde keer.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by fanie17 »

Wat gebeur as jy net neck sice
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Hein M. »

Fanie

Die necksizer die verander die hele dop se dimensies - en die fullength die nie, net die nek word teruggedruk.

Hein
Last edited by Hein M. on Mon Jun 20, 2011 5:43 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Rickus »

As ek net neck-size maak die slot baie mooi toe......Ek gaan vanaand n "virgin dop" vat en deur my full size die druk en kyk wat gebeur......ek is amper seker dat die slot dan moeilik gaan toe maak. Ek dink ook Tripod se verduideliking maak vir my die meeste sin dit beteken dan dat die die gunsmith wat vir my nuwe loop opgesit het nie die kamer perfek gesny het nie...of hoe?
Weatherby Vanguard 300 Win Mag
Musgrave RSA .308 enkel skoot
Musgrave Vrystaat .243
Gerard

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Gerard »

Trek vier felt tip pen swart strepe, van die bek van die dop tot by die rand van die dop, op 'n dop wat moeilik toemaak.  Sit die dop in die kamer en werk die slot so 'n paar keer oop en toe, deur die slothandvatsel net te lig en af te druk.  Haal die dop uit en kyk waar dit vasdruk.  Die strepe sal wys.  Laat weet wat jy kry of plaas 'n foto.  Dan is dit maklik om te bepaal waar die fout is.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Hein M. »

Rickus

Is daardie fullsize die nie 'n raps te diep ingedraai nie?  Partykeer is die seater die effe te diep ingedraai en dan druk hy die dop se skouer 'n bietjie.

Met watter gewig koeels is jou patrone gelaai?  Met 100gr koeels en swaarder, seat hulle tot onder die nek - en doughnuts vorm dam makliker.  Die ligter koeels (65-85gr) seat tot waar die nek en skouer bymekaarkom - wat nie so maklik doughnuts veroorsaak nie.

Sterkte!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Rickus »

Hein M. wrote: Rickus

Is daardie fullsize die nie 'n raps te diep ingedraai nie?  Partykeer is die seater die effe te diep ingedraai en dan druk hy die dop se skouer 'n bietjie.

Met watter gewig koeels is jou patrone gelaai?  Met 100gr koeels en swaarder, seat hulle tot onder die nek - en doughnuts vorm dam makliker.  Die ligter koeels (65-85gr) seat tot waar die nek en skouer bymekaarkom - wat nie so maklik doughnuts veroorsaak nie.

Sterkte!

Hein
Dankie Hein ek sal die die so bietjie terug draai en kyk of dit n verskil maak.....ek skiet 70gr Nosler ballistic tips met 42.2gr S342 en CCI200 primer in n Winchester dop......as ek op 100m skiet dan sny almal mekaar (4 skote) op 200m groepeer hy so...die 1ste skoot was uit n koue skoon loop uit (regs bo)
[img width=358 height=480]http://img269.imageshack.us/img269/7055/x5034.jpg[/img]

ek is seker dat n beter gehalte skut die groep nog kleiner kan kry, maar vir dit wat ek doen met die geweer is daai groep op 200m vir my meer as goed.
Weatherby Vanguard 300 Win Mag
Musgrave RSA .308 enkel skoot
Musgrave Vrystaat .243
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by fanie17 »

Hien
As necresiser die dop se dimensie verander is daar n groot fout,dit is veronderstel om net die nek wat patroon vas hou te sice om die patroon weer vas te hou.n fulresicer moet die dop weer druk tot sy dimensies wat dit was soos n nuwe dop.As jy n dop ni die selfde geweer skiet waar uit dit kom behoort jy hom net te nek sice
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Hein M. »

fanie17 wrote: Hien

Sorry pel

Ek het die bl*ddie ding verkeerd geskryf :o  Die name moet omgeruil wees... 

Die fullength die verander die hele dop se dimensies - en necksizer nie, net die nek word teruggedruk.

Jammer...
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by Hein M. »

Rickus

My 243 se slot maak stywerig toe (as ek die grendel laat sak) met gekoopte Highland ammo ??? 

Ek het destyds op die forum die kwaal probeer uitvind, maar weet nog steeds nie lekker wat die probleem is nie...
Ek sal maar Gerard se metode van die merkerpenstrepe probeer. 

Die 243 het maar sy deel laaiprobleme - veral as jy - soos ek - nog maar leer...

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by 243Songdaug »

Rikus.

Kan jy dalk vir ons 'n foto plaas van 2 doppe:  1 gesize in jou full length sizer en een wat jy met jou geweer geskiet het, maar nog nie gesize is nie?
Dont tell me, show me......
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Fullsize tamaletjie !

Post by fanie17 »

Hein
Jou geweer se kopspasie is dan baie klyn,vat hom na iemand toe wat dit kan meet
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Post Reply