Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
william007 wrote:Nog so paar. Was ook lekker vrek koud gewees.
Ons het ook n jong nuwe jagter wat sy eerste bokke geskiet het en het super goed gedoen.
William dit was 'n voorreg om saam met jou te kon jag.
Manne, die wat nie vir William ken nie, hy het uit sy pad gegaan om ons jag besonders te maak. Baie geduld met my seun met sy eerste bok gehad. Hy is 'n baie gawe man.
Dit was 'n heerlike ondervinding gewees.
Die eerste stukkies droeewors begin nou droog raak, ek steel al die laaste 2 dae puntjies van die droograk af.
Self bietjie gaan jag by my pa op die plaas. Ek en my Vrou het bietjie geskiet, ek het gemsbok en springbok geskiet, sy het n springbok geskiet. Gemsbok op 250m my springbok 150m met 6.5 Creedmoor, haar springbok 350m Met haar 270 Musgrave.
Self bietjie gaan jag by my pa op die plaas. Ek en my Vrou het bietjie geskiet, ek het gemsbok en springbok geskiet, sy het n springbok geskiet. Gemsbok op 250m my springbok 150m met 6.5 Creedmoor, haar springbok 350m Met haar 270 Musgrave.
Self n draai op Doring Fontein gaan maak. My klong se twee bokke. Hierdie jag was voorwaar 'n avontuur, moeilike koue, winderige omstandighede. Wind 25, 30,35,45,55km/h wat weer sak na 18km/h net om weer te waai na 50km/h. Hoeveel van ons kan sê hulle het al gejag in die middel van n sneeu storm. Dankie Willie dit was ongelooflik lekker en voorwaar n voorreg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Siebert die ander cbird is die man by die springbok. Ander manne is thabo(felix forum naam) en tassies.thabo het n dik kudubul ook geskiet.hy moet kom fotos wys
Baie geluk aan al die bogenoemde jagters. Dit is mooi diere wat julle gejag het...
Joe Rocket jyt nou in die sneeu gejag...nou bly daar nog een ondervinding oor vir jou ....en dis ñ Kalahari- jag...
Ek hoop ek sien julle volgende jaar hier in my wêreld.