308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Manne
Ek is op die oomblik bietjie stout vir 'n 308, maar watter loop lengte sal vir my applikasie beter wees? In ag genome die prys verskil tussen 24 en 26 duim is R2000. Ek kyk na die Howa dukloop.
Hier volg wat ek beplan met die roer:
80% Baan skiet / 20% jag. Diere wat ek sal jag is meestal medium tot groot met Eland wat moontlik eendag die grootste sal wees.
As ek sê baan skiet is dit nie kompetisie skiet nie, dit sal maar vir myself wees om te oefen en bietjie gong te skiet hier en daar.
Ek weet die Creedmoor gaan skree dat ek die 6.5 moet aanskaf, alhoewel ek geen twyfel het die Creedmoor is 'n goeie baan wapen is ek nie oorreed dat dit 'n baie goeie jag wapen is, maar julle is welkom om my verkeerd te bewys.
Hopelik kan julle my help om die regte besluit te neem.

6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
26" is die regte lengte vir n 308. Jy slaan daai volgende node spoed wat die 24" nie kan. Howa moes hom die eerste keer met n 26" loop gemaak het. Met n 26" loop kan jy bv n 190gr maklik teen 2600fps lanseer met S355 kruit.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Springkudu voor hier nou weer n aborsie uit breek en manne begin se jy moet n 270 of 300WSM koop vir springbok jag in die Weskaap waar jy nou natuurlik te voet op die strand agter jou springhaas aan loop en lanafstand jag op meerkaaie.....anyway ek raak weer deur mekaar.
Die (kom ons noem dit .264 kalibers) is baie goeie jag kalibers, van die klein 6.5-47Lapua tot die lang 6.5x55 en dan natuurlik al die nuwe wonder sniper kalibers van die US, ja ek is ook al bq gatvol vir die Creedmoor en die internet MAAR mens kan nie weg kom van die feit die kaliber/s goed is in wat hulle doen nie. Die 6.5x55 is n ongelooflike gewilde jag kaliber in die UK en die laaste tyd self in die US en natuurlik is die 260Rem en die Needmoor ook baie gewild.
Ek het groot geword met 30 kalibers, 308, 30.06 en 300WM. Dit was die kalibers wa me jy gejag het, daar was altyd so een kens oom met n 270 maar die mense het nie baie met hom gepraat nie want ons moes elk geval focus om sy bokke vrek te skiet….
Die laaste paar jaar jag ek saam klomp manne met “daai” .264 kaliber wat al die snipers op die internet nou gebruik en ek kan jou met alle eerlikheid se dis n moerse lekker kaliber vir jag.
.264 kaliber koels is lekker lank vir hul gewig met n lekker Sectional Density, hulle pentreer baie goed en self die nie bonded of nie “premium” koels werk baie goed in die .264’s veral teen hul relatiewe matige spoed.
Daar is niks fout met die 308 nie en ons almal weet hoe baie wild daar oor die wereld al plat getrek is met hom maar jy kan regtig na die 6.5e ook kyk wat jou dan ook n baie goeie baan kaliber gee.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
jy het egter reeds 'n 30 kaliber so kry 'n 6.5(264) in watter flavour ook al.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
In daardie geval 6.5x55 howa of 260 tikka, laat Geofrey dit sommer ackley.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Ek het 'n 6.5mm en 308 met 'n 30-06 oppad ... kry eerder 'n 26" Creedmoor. As jy vas is op 'n 308 is LUAN 100% reg met sy skrywe. Ek tap nou die spoed uit 'n 24" 308 met VV poeier want Somchem laat dit nie veilig toe nie 
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Ja Luan en Arnold is reg,
Maar as jy nou lus is vir iets anders sny hom 20" toe.......Daar is iets bitter lekker uit so kort loop. Ek skiet 185gn VLD's teen 2550 en hulle is dodelik akuraat (Moet nie met Somchem Probeer nie).......Weet die amerikaners skiet 175MK al baie jare uit kort loop 308 op Lang afstande. Ryan Cleckner, Chris Kyle so vinnig van my kop af.

"Failure is NOT an Option"
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Wat sal die wesenlike verskil(lees wond kanaal) wees tussen die 308 en 6.5, as die 6.5 met swaar punte gelaai word en die 308 met 'n swaarder maar dieselfde tipe punt?Springkudu wrote:
Ek weet die Creedmoor gaan skree dat ek die 6.5 moet aanskaf, alhoewel ek geen twyfel het die Creedmoor is 'n goeie baan wapen is ek nie oorreed dat dit 'n baie goeie jag wapen is, maar julle is welkom om my verkeerd te bewys.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Netso!!Ben wrote:Ja Luan en Arnold is reg,
Maar as jy nou lus is vir iets anders sny hom 20" toe.......Daar is iets bitter lekker uit so kort loop. Ek skiet 185gn VLD's teen 2550 en hulle is dodelik akuraat (Moet nie met Somchem Probeer nie).......Weet die amerikaners skiet 175MK al baie jare uit kort loop 308 op Lang afstande. Ryan Cleckner, Chris Kyle so vinnig van my kop af.
Ek skiet net 150 & 165gr in myne want ek het `n ander roer waarmee ek 180gr en swaarder gooi.
Met `n vleisie...
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
155 greiner kan jy teen so 2800 skiet uit 26 duim loop.
uit 24 duim gaan jy node hier rondom 2630fps slaan

B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Ek het vir my twee seuns elkeen n Creedmoor gekoop. Ek moet se dat ek baie beindruk is met hul prestasie op wild.
N 375 was vir my nogal indrukwekkend as jy iets met hom geskiet het. Die dier val gewoonlik net daar in sy spore.
Die 6.5 Creedmoor doen dit ook nogal....
N 375 was vir my nogal indrukwekkend as jy iets met hom geskiet het. Die dier val gewoonlik net daar in sy spore.
Die 6.5 Creedmoor doen dit ook nogal....
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Dankie vir almal se insette. Dit lyk wel of ek met meer erns moet kyk na die Creedmoor. Ek aanvaar hier is dit ook beter om te gaan vir die 26" loop? Probleem weer met dit nerens in die land is daar 'n 6.5 Creedmoor in 26", en niemand het 'n idee wanneer hulle inkry.
Weet enige iemand waar 'n 6.5 lê in 26"? Ek het volgens my meeste van die groot manne probeer waarvan ek weet (Camdix, Guns & Ammo Trading, S&O, VGK).
Weet enige iemand waar 'n 6.5 lê in 26"? Ek het volgens my meeste van die groot manne probeer waarvan ek weet (Camdix, Guns & Ammo Trading, S&O, VGK).
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Gaan jy self begin laai? Creedmoor fabrieks ammunisie is nie goedkoop nie.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: 308 - 24" of 26" Loop En Hoekom
Ja Ruaan, dit sal self gelaai word.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7