30-06 vs 6.5
-
lefty
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Jun 06, 2018 5:24 pm
Re: 30-06 vs 6.5
ek sal myself nou nie uitgee as n kaliber kenner nie, maar as ek weer koop kry ek n 7mm-08
Jy kan lig of swaar laai...en BC is great

gary-t
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Wed Mar 06, 2013 10:42 am
Re: 30-06 vs 6.5
Ek het n 30-06 en ek het n 6.5x55 gehad. Alby het altyd saam gegaan op n jag trip. Net een het veld toe gegaan. Die 30-06. Op die skietbaan was dit anders om.Smitstertjies wrote:Altwee kalibers staan in my kluis. Ek is baie lief vir my 6.5, maar die 30-06 is defenitief die beter allrounder.
n 168 gr Barnes gaan enige eland morsdood skiet, selfs deur die dik bladbeen. As jy bietjie langer afstande wil skiet/jag kan jy iets soos n 168 Accubond longrange met beter BC teen 2800fps skiet met n 24 duim loop.
Die 6.5 kan n eland doodskiet, maar slaan jy n dik been het jy dalk moeilikheid.
N 270 win kan alles en meer doen as n 6.5 Creedmore. (Met 10 gr meer pooier per patroon)
https://ronspomeroutdoors.com/blog/6-5- ... inchester/
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Wat is daai "Meer doen" waarvan jy praat?gary-t wrote:Ek het n 30-06 en ek het n 6.5x55 gehad. Alby het altyd saam gegaan op n jag trip. Net een het veld toe gegaan. Die 30-06. Op die skietbaan was dit anders om.Smitstertjies wrote:Altwee kalibers staan in my kluis. Ek is baie lief vir my 6.5, maar die 30-06 is defenitief die beter allrounder.
n 168 gr Barnes gaan enige eland morsdood skiet, selfs deur die dik bladbeen. As jy bietjie langer afstande wil skiet/jag kan jy iets soos n 168 Accubond longrange met beter BC teen 2800fps skiet met n 24 duim loop.
Die 6.5 kan n eland doodskiet, maar slaan jy n dik been het jy dalk moeilikheid.
N 270 win kan alles en meer doen as n 6.5 Creedmore. (Met 10 gr meer pooier per patroon)
https://ronspomeroutdoors.com/blog/6-5- ... winchester/
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: 30-06 vs 6.5
Almal wil deesdae 'n skerpskutter wees, jy kry eenvoudig net nie meer logiese gesprekke wanneer daar oor jag kalibers(lees kombinasies) gepraat word nie.
Vroër jare sou die gesprek gegaan het oor of die kaliber genoeg slaankrag het vir die spesie, deesdae begin die gesprek of die kaliber langafstand kan skiet. Vroër jare sou dit gewig, momentum en genoeg energie wees vir 'n spesifieke dier, deesdae begin enige jag koeel gesprek met BC, en dis waar dit bly, dis al wat saakmaak. Vroeër jare sou mense sorg dat hulle enough gun vat, deesdae beteken dit boggerol, as hy gongs kan skiet dan is hy genoeg gun, end of story. Vroër jare kon mense lag lag jag op normale afstande, gewoonlik onder 200m, nou is daar nie meer 'n bok in die wereld wat staan onder 800m nie, so enige debat moet begin word deur te noem die normale jagafstand en vereiste is 800m. Vroër jare kon mense met 'n groot kaliber jag, want recoil pla jou nie in die jagveld nie, deesdae mag 'n geweer nie terugskop nie, want op 'n lang baan sessie maak hy jou seer.
Maar nou ja, mens het dit maar van 'n myl af sien kom, internet wysheid het lankal praktiese ervaring verby gevat as dit by common sense kom. At least is dit makliker as vroër jare, voor jy 'n kaliber gesprek om 'n vuur begin dan het jy die antwoord. Vraag, "Manne ek soek 'n jag geweer vir......", antwoord, "stop die lorrie, moenie verder praat nie, jy kort 'n creedmoor". Vraag, "Maar ek het nog nie eens gesê wat ek daarmee wil maak of skiet nie", antwoord, " dis irrelevant, moenie stupid vrae vra nie".

Weet ons nou al wat die 270 beter doen of meer doen as die Creed?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Nee, as ons in die vroer dae gebly het sou ons geweet het.Capt. Oblivious wrote:Weet ons nou al wat die 270 beter doen of meer doen as die Creed?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Ek weet nie van meer nie maar 'n 270 rek sy primer pockets minder as 'n Creed .Capt. Oblivious wrote:Weet ons nou al wat die 270 beter doen of meer doen as die Creed?
DD
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Nee wat ek twyfel...gary-t wrote:Ek het n 30-06 en ek het n 6.5x55 gehad. Alby het altyd saam gegaan op n jag trip. Net een het veld toe gegaan. Die 30-06. Op die skietbaan was dit anders om.Smitstertjies wrote:Altwee kalibers staan in my kluis. Ek is baie lief vir my 6.5, maar die 30-06 is defenitief die beter allrounder.
n 168 gr Barnes gaan enige eland morsdood skiet, selfs deur die dik bladbeen. As jy bietjie langer afstande wil skiet/jag kan jy iets soos n 168 Accubond longrange met beter BC teen 2800fps skiet met n 24 duim loop.
Die 6.5 kan n eland doodskiet, maar slaan jy n dik been het jy dalk moeilikheid.
N 270 win kan alles en meer doen as n 6.5 Creedmore. (Met 10 gr meer pooier per patroon)
https://ronspomeroutdoors.com/blog/6-5- ... inchester/
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
gary-t
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Wed Mar 06, 2013 10:42 am
Re: 30-06 vs 6.5
n 270 win kan n 150 gr kooel teen 2900 fps skiet. N 6.5 Creed skiet n 140 gr kooel teen 2700 fps.JacquesT (Stompe) wrote:Wat is daai "Meer doen" waarvan jy praat?gary-t wrote:Ek het n 30-06 en ek het n 6.5x55 gehad. Alby het altyd saam gegaan op n jag trip. Net een het veld toe gegaan. Die 30-06. Op die skietbaan was dit anders om.Smitstertjies wrote:Altwee kalibers staan in my kluis. Ek is baie lief vir my 6.5, maar die 30-06 is defenitief die beter allrounder.
n 168 gr Barnes gaan enige eland morsdood skiet, selfs deur die dik bladbeen. As jy bietjie langer afstande wil skiet/jag kan jy iets soos n 168 Accubond longrange met beter BC teen 2800fps skiet met n 24 duim loop.
Die 6.5 kan n eland doodskiet, maar slaan jy n dik been het jy dalk moeilikheid.
N 270 win kan alles en meer doen as n 6.5 Creedmore. (Met 10 gr meer pooier per patroon)
https://ronspomeroutdoors.com/blog/6-5- ... winchester/
-
lefty
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Jun 06, 2018 5:24 pm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: 30-06 vs 6.5
Well spokenMessor wrote:Almal wil deesdae 'n skerpskutter wees, jy kry eenvoudig net nie meer logiese gesprekke wanneer daar oor jag kalibers(lees kombinasies) gepraat word nie.
Vroër jare sou die gesprek gegaan het oor of die kaliber genoeg slaankrag het vir die spesie, deesdae begin die gesprek of die kaliber langafstand kan skiet. Vroër jare sou dit gewig, momentum en genoeg energie wees vir 'n spesifieke dier, deesdae begin enige jag koeel gesprek met BC, en dis waar dit bly, dis al wat saakmaak. Vroeër jare sou mense sorg dat hulle enough gun vat, deesdae beteken dit boggerol, as hy gongs kan skiet dan is hy genoeg gun, end of story. Vroër jare kon mense lag lag jag op normale afstande, gewoonlik onder 200m, nou is daar nie meer 'n bok in die wereld wat staan onder 800m nie, so enige debat moet begin word deur te noem die normale jagafstand en vereiste is 800m. Vroër jare kon mense met 'n groot kaliber jag, want recoil pla jou nie in die jagveld nie, deesdae mag 'n geweer nie terugskop nie, want op 'n lang baan sessie maak hy jou seer.
Maar nou ja, mens het dit maar van 'n myl af sien kom, internet wysheid het lankal praktiese ervaring verby gevat as dit by common sense kom. At least is dit makliker as vroër jare, voor jy 'n kaliber gesprek om 'n vuur begin dan het jy die antwoord. Vraag, "Manne ek soek 'n jag geweer vir......", antwoord, "stop die lorrie, moenie verder praat nie, jy kort 'n creedmoor". Vraag, "Maar ek het nog nie eens gesê wat ek daarmee wil maak of skiet nie", antwoord, " dis irrelevant, moenie stupid vrae vra nie".
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 vs 6.5
Waar wat jy hier se. Jaracal se naam kan maar verander word na longrangehunting.com maar daar is al so siteMessor wrote:Almal wil deesdae 'n skerpskutter wees, jy kry eenvoudig net nie meer logiese gesprekke wanneer daar oor jag kalibers(lees kombinasies) gepraat word nie.
Vroër jare sou die gesprek gegaan het oor of die kaliber genoeg slaankrag het vir die spesie, deesdae begin die gesprek of die kaliber langafstand kan skiet. Vroër jare sou dit gewig, momentum en genoeg energie wees vir 'n spesifieke dier, deesdae begin enige jag koeel gesprek met BC, en dis waar dit bly, dis al wat saakmaak. Vroeër jare sou mense sorg dat hulle enough gun vat, deesdae beteken dit boggerol, as hy gongs kan skiet dan is hy genoeg gun, end of story. Vroër jare kon mense lag lag jag op normale afstande, gewoonlik onder 200m, nou is daar nie meer 'n bok in die wereld wat staan onder 800m nie, so enige debat moet begin word deur te noem die normale jagafstand en vereiste is 800m. Vroër jare kon mense met 'n groot kaliber jag, want recoil pla jou nie in die jagveld nie, deesdae mag 'n geweer nie terugskop nie, want op 'n lang baan sessie maak hy jou seer.
Maar nou ja, mens het dit maar van 'n myl af sien kom, internet wysheid het lankal praktiese ervaring verby gevat as dit by common sense kom. At least is dit makliker as vroër jare, voor jy 'n kaliber gesprek om 'n vuur begin dan het jy die antwoord. Vraag, "Manne ek soek 'n jag geweer vir......", antwoord, "stop die lorrie, moenie verder praat nie, jy kort 'n creedmoor". Vraag, "Maar ek het nog nie eens gesê wat ek daarmee wil maak of skiet nie", antwoord, " dis irrelevant, moenie stupid vrae vra nie".

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 vs 6.5
Doen hy dit met n 24" loop? As jy 150gr in n 270 wil skiet kan jy netsowel n 308 skiet.gary-t wrote:n 270 win kan n 150 gr kooel teen 2900 fps skiet. N 6.5 Creed skiet n 140 gr kooel teen 2700 fps.JacquesT (Stompe) wrote:Wat is daai "Meer doen" waarvan jy praat?gary-t wrote: Ek het n 30-06 en ek het n 6.5x55 gehad. Alby het altyd saam gegaan op n jag trip. Net een het veld toe gegaan. Die 30-06. Op die skietbaan was dit anders om.
N 270 win kan alles en meer doen as n 6.5 Creedmore. (Met 10 gr meer pooier per patroon)
https://ronspomeroutdoors.com/blog/6-5- ... winchester/
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 30-06 vs 6.5
As ons nou om 'n vuur gesit het, het ek 'n emmer water gevat en die vuur doodgegooi en loop slaap.
Ons het begin by 'n 30-06 vs. 6.5.
Nou trek ons by 270 en BC.
Pot tjol!
Ons het begin by 'n 30-06 vs. 6.5.
Nou trek ons by 270 en BC.
Pot tjol!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Julle manne moenie kwaad raak as alles teen n 270 opgeweeg word.
Dit is immers die benchmark.
Dit is immers die benchmark.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: 30-06 vs 6.5
Maar Gawie, dis my hele punt, mense het nie 'n clue waaroor hulle wil praat nie.Gawie(13mm) wrote:As ons nou om 'n vuur gesit het, het ek 'n emmer water gevat en die vuur doodgegooi en loop slaap.
Ons het begin by 'n 30-06 vs. 6.5.
Nou trek ons by 270 en BC.
Pot tjol!
Vat hierdie draad, die man wil diere skiet tot op eland size, maar 'n klomp blerrie fools het vir hom vertel die creedmoor doen dieselfde en meer.
Dit is die toppunt van waansinnigheid.
Dis ook die rede hoekom ek dit genoem het, vir te lank nou neem SA mense deel aan veldskiet kompetisies met gewere wat niks met jag uit te waai het nie. Nou is dit lang afstand skiet en gongs, en weereens probeer mense die twee konsepte vereensalwig. Mense gebruik 'n lae recoil geweer, met 'n target koeel, in 'n swaar profiel met 'n scope wat n christmas tree op het, alles niks met jag uit te waai het nie. Dit werk envoudig nie so nie, al is jy die beste skut in SA hou jou baan skiet kombinasie vir jouself. As jy van jag wil praat doen dan so met die jagters, mense wat fokus op terminal ballistics, nie external of flight ballistics nie.
As mens raad wil gee moet jy dit doen volgens feite, nie oor jy jou baan skiet kombinasie wil staaf nie, teiken skiet het niks met jag uit te waai nie. Ek byvoorbeeld hou niks van 'n 30-06 nie, maar ek weet die creedmoor het absoluut niks in gemeen met die ou ses nie, die ou ses is 'n eeu oud maar dis 'n beter jag geweer as wat die moor ooit sal wees.
But lets not ruin a good story with facts.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: 30-06 vs 6.5
Ek het 'n 270 siende dit is waarmee ek grootgeword het maar oo wee, as ek geweet het ons somchem kruit doen so sleg met hom het ek wragtag ook maar 'n 308 gekoop.LUAN wrote:Doen hy dit met n 24" loop? As jy 150gr in n 270 wil skiet kan jy netsowel n 308 skiet.gary-t wrote:n 270 win kan n 150 gr kooel teen 2900 fps skiet. N 6.5 Creed skiet n 140 gr kooel teen 2700 fps.JacquesT (Stompe) wrote: Wat is daai "Meer doen" waarvan jy praat?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Ek gaan jou probeer help...ek besit altwee en hier is my opsomming.johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
30-06
Lekker jag kaliber tot op 400m(my gevoel en ander kan verskil). Kan hom lekker laai met swaar punte om in die bos te gaan jag
Gaan ek n skoot op n groot bok bo die afstand met hom vat? Nee ek sal nie.
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Miskien maar dit is nie die gewensde kaliber nie.
6.5 Creedmoor
Lekker gong geweer en jag op klein wild tot op 800m(nog genoeg energie om die bok te dood) kan lekker gemaklik n 140/143gr punt laai en goeie spoed uit hom kry om die BC te benut vir die gong skiet.
Gaan ek n Eland met hom blad skoot probeer skiet op 350m? Nee ek gaan nie...
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Verseker en selfs gemaklik tot op 1200m.
Nou ja hier sit ek en jy met dieselfde probleem(vergeet van die .270 vir eers)...ons altwee kort n Medium(Nico Harris roep hom so
) kaliber om aan altwee behoeftes te voldoen. As ek vandag my 1ste geweer moes koop het ek vasgetrap en n .300WSM gekoop. Gaan jy met die 300 WSM n Eland op 400m n bladskoot kan skiet? Verseker ja....
Gaan jy lekker gonge tot op 700m kan skiet? Maar natuurlik en jy kan bene rek tot op 1600m.
As jy klaar op die 30-06 besluit het moet jy hom koop en geniet want ek geniet myne maar jy moet weet jy gaan erens op n stadium meer wil he en hy gaan dit nie soos die WSM kan doen nie.
Hoop jy kry jou antwoord...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 vs 6.5
Pragtige antwoord. 300wsm is wat die 30-06 moes gewees het.jankraay wrote:Ek gaan jou probeer help...ek besit altwee en hier is my opsomming.johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
30-06
Lekker jag kaliber tot op 400m(my gevoel en ander kan verskil). Kan hom lekker laai met swaar punte om in die bos te gaan jag
Gaan ek n skoot op n groot bok bo die afstand met hom vat? Nee ek sal nie.
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Miskien maar dit is nie die gewensde kaliber nie.
6.5 Creedmoor
Lekker gong geweer en jag op klein wild tot op 800m(nog genoeg energie om die bok te dood) kan lekker gemaklik n 140/143gr punt laai en goeie spoed uit hom kry om die BC te benut vir die gong skiet.
Gaan ek n Eland met hom blad skoot probeer skiet op 350m? Nee ek gaan nie...
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Verseker en selfs gemaklik tot op 1200m.
Nou ja hier sit ek en jy met dieselfde probleem(vergeet van die .270 vir eers)...ons altwee kort n Medium(Nico Harris roep hom so) kaliber om aan altwee behoeftes te voldoen. As ek vandag my 1ste geweer moes koop het ek vasgetrap en n .300WSM gekoop.
Gaan jy met die 300 WSM n Eland op 400m n bladskoot kan skiet? Verseker ja....
Gaan jy lekker gonge tot op 700m kan skiet? Maar natuurlik en jy kan bene rek tot op 1600m.
As jy klaar op die 30-06 besluit het moet jy hom koop en geniet want ek geniet myne maar jy moet weet jy gaan erens op n stadium meer wil he en hy gaan dit nie soos die WSM kan doen nie.
Hoop jy kry jou antwoord...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 vs 6.5
jankraay wrote:Ek gaan jou probeer help...ek besit altwee en hier is my opsomming.johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.

Jy moet kom laat ek jou wys wat om met daai 06 te doen, 400m is daai sierras wat jy skiet nog besig om op te styg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Gee jy die vleis en ek die bier?Capt. Oblivious wrote:jankraay wrote:Ek gaan jou probeer help...ek besit altwee en hier is my opsomming.johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
30-06
Lekker jag kaliber tot op 400m(my gevoel en ander kan verskil). Kan hom lekker laai met swaar punte om in die bos te gaan jag
Gaan ek n skoot op n groot bok bo die afstand met hom vat? Nee ek sal nie.
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Miskien maar dit is nie die gewensde kaliber nie.
6.5 Creedmoor
Lekker gong geweer en jag op klein wild tot op 800m(nog genoeg energie om die bok te dood) kan lekker gemaklik n 140/143gr punt laai en goeie spoed uit hom kry om die BC te benut vir die gong skiet.
Gaan ek n Eland met hom blad skoot probeer skiet op 350m? Nee ek gaan nie...
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Verseker en selfs gemaklik tot op 1200m.
Nou ja hier sit ek en jy met dieselfde probleem(vergeet van die .270 vir eers)...ons altwee kort n Medium(Nico Harris roep hom so) kaliber om aan altwee behoeftes te voldoen. As ek vandag my 1ste geweer moes koop het ek vasgetrap en n .300WSM gekoop.
Gaan jy met die 300 WSM n Eland op 400m n bladskoot kan skiet? Verseker ja....
Gaan jy lekker gonge tot op 700m kan skiet? Maar natuurlik en jy kan bene rek tot op 1600m.
As jy klaar op die 30-06 besluit het moet jy hom koop en geniet want ek geniet myne maar jy moet weet jy gaan erens op n stadium meer wil he en hy gaan dit nie soos die WSM kan doen nie.
Hoop jy kry jou antwoord...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy moet kom laat ek jou wys wat om met daai 06 te doen, 400m is daai sierras wat jy skiet nog besig om op te styg
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06 vs 6.5
MessorMessor wrote:Maar Gawie, dis my hele punt, mense het nie 'n clue waaroor hulle wil praat nie.Gawie(13mm) wrote:As ons nou om 'n vuur gesit het, het ek 'n emmer water gevat en die vuur doodgegooi en loop slaap.
Ons het begin by 'n 30-06 vs. 6.5.
Nou trek ons by 270 en BC.
Pot tjol!
Vat hierdie draad, die man wil diere skiet tot op eland size, maar 'n klomp blerrie fools het vir hom vertel die creedmoor doen dieselfde en meer.
Dit is die toppunt van waansinnigheid.
Dis ook die rede hoekom ek dit genoem het, vir te lank nou neem SA mense deel aan veldskiet kompetisies met gewere wat niks met jag uit te waai het nie. Nou is dit lang afstand skiet en gongs, en weereens probeer mense die twee konsepte vereensalwig. Mense gebruik 'n lae recoil geweer, met 'n target koeel, in 'n swaar profiel met 'n scope wat n christmas tree op het, alles niks met jag uit te waai het nie. Dit werk envoudig nie so nie, al is jy die beste skut in SA hou jou baan skiet kombinasie vir jouself. As jy van jag wil praat doen dan so met die jagters, mense wat fokus op terminal ballistics, nie external of flight ballistics nie.
As mens raad wil gee moet jy dit doen volgens feite, nie oor jy jou baan skiet kombinasie wil staaf nie, teiken skiet het niks met jag uit te waai nie. Ek byvoorbeeld hou niks van 'n 30-06 nie, maar ek weet die creedmoor het absoluut niks in gemeen met die ou ses nie, die ou ses is 'n eeu oud maar dis 'n beter jag geweer as wat die moor ooit sal wees.
But lets not ruin a good story with facts.
Ek dink jy moet meer die tyd van die aand antwoorde hier gee. Of dit nou jou perfekte bio ritme is of perfekte alkohol bloed inhoud persentasie, maar mater dit veroorsaak dat jy raakpraat. Al wat jy nog moet se is dat jy wens QL moes nooit vir die massas beskikbaar gewees het nie, dan was dit die perfekte skrywe volgens my.
Groetnis
Wouter
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 30-06 vs 6.5
Wat is daai "Meer doen" waarvan jy praat?[/quote]
n 270 win kan n 150 gr kooel teen 2900 fps skiet. N 6.5 Creed skiet n 140 gr kooel teen 2700 fps.[/quote]
Gary kom ek help jou gou....Nou ek weet Sommige mense hou nie van die woord BC nie, maar kom ons aanvaar en se ons lewe in die jaar 2018 en al die informasie is vrylik beskikbaar, so kom ons gebruik dit. Nou as ek jou Quote hier bo vat.
Kom ons vat n 270 en Creedmoor albei met 24" loop.
Ons vat vir jou 270 n 150gn Koel (soos jy dit voorstel, in die geval n Hornady 150gn Interbond met G1 van 0.525
Vir die Creedmoor vat ons n 143gn Hornady ELD-X met n G1 van 0.625
270 Win Muzzle Velocity - 2873ft/s
6.5 Creedmoor Muzzle Velocity - 2780ft/s
(Albel is volgens QL op n node, en Nee die Creedmoor se Primer Pockets gaan nie daar rek nie)
So kom ons kyk:
Energie Wind Skuif - Duim
Afstand 270Win 6,5 CM 270Win 6,5 CM
100Yds 2428 ft/lbs 2272 ft/lbs 0,0 0,0
200Yds 2214 ft/lbs 2101 ft/lbs 1,7 1,5
300Yds 2014 ft/lbs 1940 ft/lbs 4,0 3,5
400Yds 1828 ft/lbs 1788 ft/lbs 7,2 6,3
500Yds 1656 ft/lbs 1645 ft/lbs 11,5 10,0
600Yds 1495 ft/lbs 1511 ft/lbs 17,0 14,7
So wat wys dit ons? Wel eerstens het ek grootgeword met n paar Groot Mense in my lewe wat 270 geskiet het en ek het nog altyd respek vir hulle en die Kaliber gehad. Hulle kon hom skiet en het die kaliber vertsaan, so ek sal nie n 270 sleg se nie, Maar om jou "stelling" te beantwoord. Ja n 270 het dalk Bietjie meer Energie op korter afstande (dink nie die bok sal daai agterkom regtig nie) maar hy skuif meer in wind!!! Daai is die kicker want daai Half Duim kan verskil wees tussen n "agter longe en Lewer raak skoot" en mis al daai goed en skiet deur die pens.
So in my beskye opinie, nee n 270 kan nie alles doen wat (in die geval) enige 6.5 Kaliber kan doen nie.
MAAR die vraag was 30-06 v 6.5 en daai twee is nie appels met appels nie. Hulle doen nie dieselfde ding nie en daarom is daar nie n eenvoudige antwoord nie. Mens moet besluit wat jy wil doen en dan koop jy daarop gebasseer. As jy n geweer wil koop v LA Jag is daar geen substitute vir gewig en SD nie.......Enige groot 300 sal enige dag baie baie beter wees as enige 6.5!

"Failure is NOT an Option"
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: 30-06 vs 6.5
@Ben
Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?