Gisteraand hier so lastige jak wat aanhou skreeu by buurman.. pluk my ali in n krul en ry oor...
stel op in n gestroopte mielie land. Maan al mooi.. sit loodreg 120m onder roeper...
begin met Springbok Ben..
2min toe kom hy in.. lyk of hy soos Guptas sy goed terugkry.
maar ek nie die NPA nie...
toe ek hom stop gee hy daai kyk...maar ek gaat eet en jy stop my hu..
daai 222 maak n doep voor ini bors
50m
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
jong reun
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: jong reun
Netjies Naas
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: jong reun
Lekker so in die koue.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: jong reun
jy spot... bakkie hier teen 11 uur 2 grade gewys... geen handskoene.. dog my vinngers vries af...wlm wrote:Lekker so in die koue.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie