Dit is 'n week later en ek (ons) wonder of die teleskope al by die toetsers aangekom het
Enige terugvoer?
Hein





Dankie Gerhard!Gerhard wrote: Hein,
Ek en Francois sit op warm kole om te hoor wat die reelings is om die teleskope in die hande te kry.
Sodra ons die teleskope het sal ons begin terugvoer gee...![]()




Ek het ongelukkig geen ondervinding van die Lynx nie. Die Rudolph scope wat ek getoets het was n 16 x verg en die Nikon n 10 x, so n parallele toets is nie regtig moontlik nie. Ek het wel in die donker met altwee gekyk op 10 x vergroting, en albei was mooi helder. Die foute wat ek uitgewys het op die Rudolph was minder opsigtelik in die aand.raychell wrote: Piet
Hoe vergelyk die Nikon met Roelof en Lynx se 2.5-10 dit lyk na presies dieselfde scope behalwe vir die paralax sluitstuk wat na 'n goeie idee klink.Watter skiet dissipline verg 'n paralaks verstelling vir 'n 10 vergroting?
Raynie


Nee, dit was met die Rudolph. Lees die toetse wat ek, Koos en Francois oor verslag gelewer het.raychell wrote: Die foute wat in die dag uitgekom het was dit teenwoordig in die Nikon
Wat is die Nikon se prys?
Raynie


Ek dink nie die toetse op die Nikons is al klaar gedoen nie, amper nog nie eers begin nie.raychell wrote: Die foute wat in die dag uitgekom het was dit teenwoordig in die Nikon
Wat is die Nikon se prys?
Raynie



Dis net hy daai



Kom ons kyk na verstelling potensiaal die scope het nie target turrets nie so dit is nie regtig van toepassing dat die scope altyd na dieselfde plek toe moet terugskyf nie eerder moet dit op skoot bly en dit sal jy eers oor paar jaar agterkom of die scope rondskuif hopenlik.Ek het wel in die donker met altwee gekyk op 10 x vergroting, en albei was mooi helder.





Kan jy asb meer uitbry en 'n lys van die aspekte wat jy gaan toets en hoe jy dit gaan doen.Vir party ouens is een of twee goed genoeg, ek is nie so mens nie. Ek kyk na alle aspekte. Dit is maar net wie ek is.
