roes
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: roes
CR,
Verkoop die roere en koop visstokke

Nee ek grap net, ek olie maar net baie elke keer as ek gewere wegpak, hulle tel ook roes op in kluise dink ek.
Ons luister maar wat s? die ander manne.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: roes
Koop 'n potjie silika korrels en los die deksel af binne die kluis. Of jy kry ook 'n produk (dry safe) is so sak wat jy in die kluis sit. Haal die vogtigheid uit die lug
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: roes
Dok ou moet seker een of ander tyd weer die vog uit die sak of korrels ook uithaal en sit jy die goed in die son of lou -oondJagtersdok wrote: Koop 'n potjie silika korrels en los die deksel af binne die kluis. Of jy kry ook 'n produk (dry safe) is so sak wat jy in die kluis sit. Haal die vogtigheid uit die lug
Rave...... vistokke
Groete julle
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: roes
Biker daai goed word klip hard dan gooi jy dit weg en sit nuwe een in. Dit kos R20 of R25 vir so blik of sakkie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: roes
Builderswarehouse of gunshops
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: roes
CR, ek ook nie.... Biker is die groot visserman hier onder onsCR wrote: Waar koop ek van die korreltjies? Raven ja ek is nie so groot visserman nie !!
Ek sal ook sommer Jagtersdok se raad volg, pasop net dalk moet jy hom omkoop met 'n paar vissies weer
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: roes
Nee wat Raves ek terg sommer net.
Vir my is dit groot voorreg om met ander mense my passies in die lewe te kan deel. As daar ietsie is wat ek weet deel ek dit met graagte sonder enige iets terug verwag word as dit iemand kan help.
Vir my is dit groot voorreg om met ander mense my passies in die lewe te kan deel. As daar ietsie is wat ek weet deel ek dit met graagte sonder enige iets terug verwag word as dit iemand kan help.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: roes
Dit het ek al lankal hier op die forum raakgesien, en dit is presies hoekom dit so lekker is om deel te wees van die JARACAL FAMILIE.Jagtersdok wrote: As daar ietsie is wat ek weet deel ek dit met graagte sonder enige iets terug verwag word as dit iemand kan help.
Groete Norty
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: roes
Ja nee
Dis 'n heerlike familie die. My vrou vra my partykeer of ek liewer is vir julle manne as vir haar hahahahahaha
Ek het geantwoord net as sy vol bollie is hahahahahaha
Dis 'n heerlike familie die. My vrou vra my partykeer of ek liewer is vir julle manne as vir haar hahahahahaha
Ek het geantwoord net as sy vol bollie is hahahahahaha
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: roes
Pasop net vir die silikonsakkies dat dit nie aan die metaal van jou kluis of gewere raak nie. Iemand het vertel van groot skade toe dit uitgelek het.
'n Ander praktiese manier is om 'n lae watt gloeilamp te installer wat die lug uitdroog. Ek dink die nuwe tipes sal ideaal werk met hul lae watts en lae hittevrystelling.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: roes
CR
Ek neem an jy bere nie jou gewere in hul sakke nie,as jy doen is dit ook een van die redes,ek het al gewere gesien met baie skade omdat hulle in n sak gebere was.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: roes
Dis interresant ek bere al vir jare my gewere in hulle sakke in die kluis . Nog geen roes gekry nie. Ek skiet darem gereeld. En ek bly in die Kaap.fanie17 wrote: CR
Ek neem an jy bere nie jou gewere in hul sakke nie,as jy doen is dit ook een van die redes,ek het al gewere gesien met baie skade omdat hulle in n sak gebere was.
Last edited by Louis Kriel on Mon Jun 06, 2011 12:17 pm, edited 1 time in total.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: roes
as jy die antiroes goed in die winkels kry nie, sit sommer n roomys bak wat so kwart vol rys is in jou kluis.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: roes
Manne
Wanneer julle wel roes op die loop voel - hoe behandel julle dit ?

Geroer-nie geskud nie
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: roes
Ek het roes op my slot so kan e dit ook met daai wol skoon maak?
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: roes
Ek het een jaar by 'n boer gejag in die Kalahari daar by die soutpanne naby Noenieput. Die seun wys my toe hoe roes sy Brno .22 se loop aan die buitekant. Ek spuit toe die hele loop met Ballistol olie (aerosol blik) en die loop het pragtig skoon gekom nadat ons dit bloot met 'n lappie afgevee het.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: roes
Manne,
Gaan kyk vir die ding by alle goeie hardeware winkels....
Werk soos 'n bom, maak net elke week die water/ vog in die houertjie leeg...
http://www.henkel.com/adhesives/do-it-y ... 000000025Q
As die winkel dit nie het nie, vra hulle om vir die Ponal / Pattex Rep te vra vir die produk... dit word deur Henkel verskaf..
Groete
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: roes
Ek het so 1 in my kluis en hy werk baie goed, soos JM ges? het, maak net die houer elke week leeg en jou roes probleme is iets van die verlede.Jeagermeister wrote:
Manne,
Gaan kyk vir die ding by alle goeie hardeware winkels....
Werk soos 'n bom, maak net elke week die water/ vog in die houertjie leeg...
http://www.henkel.com/adhesives/do-it-y ... 000000025Q
As die winkel dit nie het nie, vra hulle om vir die Ponal / Pattex Rep te vra vir die produk... dit word deur Henkel verskaf..
Groete
JM
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: roes
cr
ek rol sommer koerantpapier in bolletjies op en gooi dit in die kluis. ek bly naby die kus en het nog nooit roes opgetel nie.
wat ek wel kan se is as daai goed eers begin met roes sukkel jy om dit te beheer. roes is soos kanker en slaat maar net weer uit. ek dink jy moet al die manne se raad volg en dan kyk om jou gewere weer te laat blue en dan net jou vinger op hulle te hou.
my 2c maar dit werk vir my

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: roes
Sjoe hier is nou so baie raad om van te kies! Dankie manne
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: roes
manne, ek het vir daai silika korrels gaan rond vrae en toe se die ou man bydi hardeware winkel dat mens moet dit vermy???? Hy se dit trek al die vog uit die kamer, deur die kluis en los nie die roes probleem op nie.. Is dit rerg so?
Groete
Groete