Nee - hulle skiet maar met so boog nuut uit die boks uit ...Wielie Waps wrote: Daai 308 se spring is nou seker pap geskiet ;)![]()
Rudolph Optic Toets
-
300Winmag
Re: Rudolph Optic Toets
-
safric
Re: Rudolph Optic Toets
Raychell,
Izuzu lyk ook baie soos Toyota, maar is beslis nie!
Safric
Izuzu lyk ook baie soos Toyota, maar is beslis nie!
Safric
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Safric
Ek het laasweek nuwe bakkies gaan kyk tensy daar intussen 'n nuwer model ISUZU uitgekom het moet jy maar diep in die bottel gekyk het om die twee te verwar.
Raynie
Ek het laasweek nuwe bakkies gaan kyk tensy daar intussen 'n nuwer model ISUZU uitgekom het moet jy maar diep in die bottel gekyk het om die twee te verwar.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Rudolph Optic Toets
Ek hoor noudie dag dat, wanneer jy te min trekker gery het kleintyd, koop jy n Isuzu as jy groot is!!

Groetnis
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Rudolph Optic Toets
Hahahaha Ai en dan loop die trekker mos oop op die grondpad!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Rudolph Optic Toets
Hoe se JB altyd "Ai siestog"SJ wrote: Ek hoor noudie dag dat, wanneer jy te min trekker gery het kleintyd, koop jy n Isuzu as jy groot is!!![]()
Groetnis
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
