Wil graag hoor of enige iemand dalk .20 40gr Ballistic tips te ruil of te koop het vir 32gr Vmax.
Dink ek wil oorgaan na bietjie swaarder koeeltjie en wat ek kon oplees en sien oor die net is dat die Noslers bietjie beter bymekaar hou.
As enige iemand van hulle het wat hulle graag wil ruil of van ontslae wil raak?
Soek .20 40gr Nosler Ballistic tips te ruil vir 32gr Vmax
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Soek .20 40gr Nosler Ballistic tips te ruil vir 32gr Vma
Middag Frederik.
Ek het 40gr vmax vir jou as jy belangstel, sal net moet gaan kyk hoeveel ek oor het.
Ek het 40gr vmax vir jou as jy belangstel, sal net moet gaan kyk hoeveel ek oor het.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Soek .20 40gr Nosler Ballistic tips te ruil vir 32gr Vma
Dankie Berra ek is eintlik opsoek na die Nosler Ballistic tips in 40gr bietjie gaan oplees en paar toetse gesien op internet wat wys die Noslers hou bietjie meer bymekaar.
