Brno 8mm-06

Post Reply
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Dagse manne
Het vandag n bargain gekry waar ek nie kon verby loop nie.
Ek het n volkolf Brno 8mm-06 gekry...die 9.3 sal maar moet wag vir later
Die oom het die geweer by n weduwee verniet gekry, vat hom toe na Lukas Potgieter wat hom toe n 8mm-06 gemaak het. Volgens die oom is die geweer bitter min geskiet selfs deur vorige eienaar. Kry n boksie patrone saam en op die boksie staan 56gr MR4....so ek glo hom as hy se die geweer was nog net 3 keer in die veld.
Eks bitter opgewonde. Soek al lank na n roer spesifiek vir die bos.
Wil hom swaar en stadig laai.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

https://i.imgur.com/1CoyDHJ.png
https://i.imgur.com/UHIOh3z.png
Kan julle manne my dal vertel wat is daai rondtes met die geel punte?
Ek is seker daai met die rooi punte is tracers
Last edited by Blink Stefaans on Tue Apr 10, 2018 7:22 pm, edited 1 time in total.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Brno 8mm-06

Post by Armand Steenkamp »

Geluk blink stefaans! Ek sou hom dan laat met 250gr claws teen so 2300fps
Last edited by Armand Steenkamp on Tue Apr 10, 2018 8:43 pm, edited 1 time in total.
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Armand. Praat jy van die bonded of non bonded. Teen daai spoed glo ek nie dis nodig om n premium punt te gebruik nie. As claw se pryslys op datum is, is dit n winskoop selfs vir die bonded
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Brno 8mm-06

Post by Pappabeer »

Blink Stefaans wrote: Kan julle manne my dal vertel wat is daai rondtes met die geel punte?
Norma 196gr cupronickel sagtepunte
Ek is seker daai met die rooi punte is tracers
Wat was die ongelukkige geweer gewees voor hy deur Lukas se geweersmid herkamer was? Dis n mooi Model22F - dis n jammerte dat hy van 8x57 of 8x60S verander is. Onthou net voor jy met swaarder as 196/200gr koeels werk dat die geweer op n kleinring aksie gebou is, en maw nie gemaak is om 8mm-06 piek drukvlakke te hanteer nie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Hoe gaan jy weet of jy die druk vlakke oorskry?
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2140
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Ds J »

Quickload.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Brno 8mm-06

Post by Pappabeer »

Blink Stefaans wrote:Hoe gaan jy weet of jy die druk vlakke oorskry?
Jy wil onder 50K PSI bly
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Ek het so bietjie gegoogle en gesien dat die 7x64 ook uitgekom het met die aksie. Die maksimum druk van die Brenneke is baie hoër as 50k
Wil nie probeer slim wees nie...
Watse tipe spoed sal ek uit n 220gr kry teen 50k psi?
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Brno 8mm-06

Post by Pappabeer »

Jy het reg gegoogle. Daar was 5 kalibers in die model 21/22 - eintlik was hulle eers bekend as model 721& 722. 6,5x57 ; 7x57 ; 7x64 ; 8x57 ; 8x60

Iedergeval. Net soos wat die stert nie die hond rondwikkel nie, bepaal n kaliber nie sy druk nie. Die aksie, loop, staal kwaliteit etc etc etc - maw die geweer kan n sekere hoeveelheid kamerdruk hanteer.
n Paar voorbeelde sal wees jou Ruger #1 vs Marlin lever action .45-70 of jou 6,5x55 in n moderne grendelaksie (58-60k psi)vs die ou Sweedse Carl Gustavs (45k psi).

En dan natuurlik haelgewere. n Riotgun met 3" kamers kan meer perdekrag vat as n laat 1800's damaskus staal haelgeweer met 65mm kamers.

Soos in die begin gesê. Jou kleinring Mauser tipe aksie bepaal jou piek druk.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Is die 50k psi genoeg om die n lekker bos geweer met swaar punte te maak.
Ek is nou lekker deurmekaar oor die roer
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Brno 8mm-06

Post by Pappabeer »

Ek glo 196gr Norma oryx, of Woodleigh, of n 200gr Partition sal veilig wees teen 2400- 2450 fps rond. Hoe lank is jou loop- hulle het in n 20&1/2" en 23&1/2" weergawe uitgekom?

Mens het nie die spoed van wit lig nodig nie. Al waarteen ek gewaarsku het is dat baie handleidings en data hoë performance ladings vir n .338-06 of n 8mm-06 gee, en dat jy moet passop daarvoor in jou geweer. Gebruik die nuwe 63mm dop se grote volume tot jou voordeel, nie vir spoed nie, maar om druk af te hou en jy sal veilig wees.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by swc-tr »

Daai geel plastiek punt koele is 196gr Norma gewees. Jy kry hulle nie meer nie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Die oom het die loop gemeet tot waar dit op die aksie vaskom 23"
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Iemand op n herlaai hroep op fb het vir my die somme gedoen
Vlg QL met 250 Woodleigh (enigste 250 wat ek kon kry), 50gr S365 is spoed 2345 vir 48.6k psi. Of dit veilig is in jou geweer weet ek nie maar as die gun vir 8mm-06 geproof is, moet sy max 58.7k psi wees
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Dale SH »

swc-tr wrote:Daai geel plastiek punt koele is 196gr Norma gewees. Jy kry hulle nie meer nie.
https://www.norma.cc/us/Products/Huntin ... Btn=Search

The plastic point is still available in loaded cartridges and bullets, but not in 8mm-06
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Brno 8mm-06

Post by Pappabeer »

Dale the bullets in the picture are Cupronickel softs. They are not available any longer. Norma does however still load ammunition with polymer tips and normal copper metal jackets as per your link.

BS. Ongeag of hy gekamer vir watse kaliber is, en deur die voormalige (nou geslote) SA Proefhuis is, daar sal n stel Springbok horings opgestempel wees indien so, is die aksie nie ontwerp om meer as net onder 50 000psi (48 300 om presies te wees) te hanteer nie. Die kamer is deel van die loop. Dit het absoluut niks met die aksie te doen nie.

Ek het etlike sulke Brno Model 21&22 gewere besit, het nogsteeds n paar, het van hulle verkoop, en koop nog indien hulle is waarna ek soek. Dit is wonderlike aksies, maar nie gebou om hoë druk te hanteer nie. As voorbeeld het ek n Brno ZG47 en n Brno Mod22 8x60. Die ZG47 is n large ring M98 en kan vat aan 60k PSI. Die Mod22 is n small ring en werk teen 47K psi.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by swc-tr »

BS, luister na iemand met ondervinding van die gewere en aksies, Pappabeer.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Dale SH »

Thanks for the info about the Norma bullets Pappabeer.
I was not aware of that. I thought those where plastic tips as we know them today.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

My ore is wawyd oop.
Lyk tog of ek my 220gr sal kan skiet op 2400. Dit is omtrent hier by 41k psi. Sal ook nie omgee om hom teen 2300 te skiet nie. Die geweer gaan mooi werk
Daai stukkie wat ek gepost het vroer oor die 250gr was net so gecopy en gepaste van fb af.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by tripodmvr »

Ek het nou self 'n 23,5 duim loop gebruik en jy behoort 'n node oor 2300vps te kan kry met S365 of S355. Selfs S341 kan dan werk al beteken dit dat jy Dacron moet gebruik om die dryfmiddel bymekaar te hou
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Brno 8mm-06

Post by Blink Stefaans »

Watse matryse sal ek moet aanskaf?
Sien n RCBS FL 2 die set wat nie te sleg geprys is nie
As ek iets anders as s365 kan gebruik wat meer beskikbaar is sal dit n bonus wees
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Post Reply