Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by Geno »

Ek verneem dat Tafjak verbind word aan wildstropers wat High-Tech toerusting nou gebruik om onwettig te jag.
Tafjak verkoop blykbaar nou sy Zeiss teleskope na hy deesdae 'n ander Europese teleskoop gebruik.
[img width=480 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... oacher.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by Gerhard »

Geno wrote: Ek verneem dat Tafjak verbind word aan wildstropers wat High-Tech toerusting nou gebruik om onwettig te jag.
Tafjak verkoop blykbaar nou sy Zeiss teleskope na hy deesdae 'n ander Europese teleskoop gebruik.
[img width=480 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... oacher.jpg[/img]
ha ha ha

Mooi man!!!

Taffie verduidelik bietjie hoe daai setup werk asb man...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by JACQUES BOTHA »

Manne die grondwerk is van die belangrikste dinge in JAKKALSJAG..
En as jy nou die spore duideliker kan sien    kna jy mos die baas beter vertel waar loop die jakkalse en dan gooi hy nie mis met die kierrie nie en mis ook nie met die assegaai nie..
Mooi Prentjie die SWARWORS OF duitse assegaai
Soos Sir se  AAAAAAAA  APPELS
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by tafjak »

Gerhard

Jong, maar nou het ek so bietjie geskater! Waar kom Geens aan allie goete?

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by Gerhard »

tafjak wrote: Gerhard

Jong, maar nou het ek so bietjie geskater! Waar kom Geens aan allie goete?

Mooiloop
He he he

Nee weet nie waar Geno die een uit gekrap het nie...

Lekke aand  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by Louis102 »

Aik?na, Geens, mooi probeerslag, maar Taffie se Zeiss het nie 'n paralaks verstelling nie.  Dis beslis nie sy ou Zeiss op daai wapen nie  :laugh:
Goeie dade oortref goeie woorde.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by Stefan764 »

Hahahahahahahaha!!!!!!!!  ;D ;D ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by Geno »

Hehehehe,
Dis 'n advertensie in 'n Britse tydskrif, "Accurate Shooter"....
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by Christo Els »

Ek is bly om te sien dat Tafjak nog die swart bematig ding ook doen.

Ek wonder net is hy nog besig met indiens opleiding
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by tafjak »

Christo E

Sukkel maar met die indiensopleiding, hulle willie horie!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by theedge »

Mooi een
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
grumpy

Re: Tafjak verkoop Zeiss aan poacher!!!

Post by grumpy »

Die Britte het n sin vir humor met daai advertensie. Gewoonlik is hulle sin vir humor so droog, dis erger as om geboorte te gee aan n stuk doring draad! Hulle wil hulself mos gewoonlik dood lag vir hulle eie grap en dan wag jy nog vir die hoogte punt.  :)
Post Reply