Hi
Ek is op soek na 'n kruit lepeltjie (vir die .38) as ook van daai
rolle skoon maak lappies - weet iemand dalk waar ek die kan koop?
Groete
Van der Walt
Kruit lepeltjie en rolle lappies.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
watter area?
Hi tech Arms in Benoni verkoop die rol lap wat jy kan sny.
Groete
JP
Hi tech Arms in Benoni verkoop die rol lap wat jy kan sny.
Groete
JP
-
300Winmag
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
Johannesburg - Wesrand maar ek sal soek vir iemand hier by die werk wat daai kant bly.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
Het Camdix in krugersdorp nie wat jy soek nie?
Groete
Groete
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
Van Der Walt300Winmag wrote: Ek is op soek na 'n kruit lepeltjie (vir die .38)
Wat is daai lepeltjie se grote? wat is sy cc? Ek het 'n klomp wat hier rondl?
Gerrie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
300Winmag
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
Ek het almal behalwe Camdix gebel - duuu - ek sal hulle more bel. (Dankie)
Gerrie, ek weet nie wat is die CC's nie - ek wil so 4.1gr MP200 gooi -
so ek sal maar sny tot hy reg is as hy te groot is. Ek het skoppie
probeer maak maar die kruit klou aan alles wat ek probeer het vas.
Gerrie, ek weet nie wat is die CC's nie - ek wil so 4.1gr MP200 gooi -
so ek sal maar sny tot hy reg is as hy te groot is. Ek het skoppie
probeer maak maar die kruit klou aan alles wat ek probeer het vas.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
.5cc gooi 4.4gr ms200 het nie nou MP200 by my nie maar hy behoor baie naby aan dieselfde te wees.
Waar aan die Wesrand is jy my suster bly daar en sy kom volgende naweek haar bok haal kan hom vir jou saamstuur as jy kan wag??????????
Waar aan die Wesrand is jy my suster bly daar en sy kom volgende naweek haar bok haal kan hom vir jou saamstuur as jy kan wag??????????
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Danie Lombard .243
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
My vrou Yolandi koop vir my by die materiaal winkel dun flenny lap, sny dit dan vir my in blokkies vir my roere se skoonmaak, werk baie goed en is baie goedkoop.
-
300Winmag
Re: Kruit lepeltjie en rolle lappies.
Wow - dis baie nice van jou - wat kan ek vir jou saam stuur222 wrote: .5cc gooi 4.4gr ms200 het nie nou MP200 by my nie maar hy behoor baie naby aan dieselfde te wees.
Waar aan die Wesrand is jy my suster bly daar en sy kom volgende naweek haar bok haal kan hom vir jou saamstuur as jy kan wag??????????
wat jy nie daar naby jou kan kry nie?
Ek bly in Helderkruin - my nommer is 082 45 39 428.
Van der Walt