Bore sight
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Bore sight
Naand almal.
Hoop dit gaan goed. Ek wil bietjie raad vra. Is 'n boresight effektief? En indien so waar kry mens hulle.
Groete Ben

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Bore sight
Hulle help om teleskoop min of meer ingestel te kry sodat jy teiken op 25m sal tref. Van daar is dit maar skiet en stel tot senter op 25m en dan 100m teken vir verder in stel.
Ek sou nie geld op een uitgee nie, met min moeite kan jy dieselfde regkry om deur loop te kyk en teleskoop rofweg in te stel.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bore sight
+1. Mount hom mooi met klein waterpassies dan het jy nie boresight nodig nieGian_dP wrote:Hulle help om teleskoop min of meer ingestel te kry sodat jy teiken op 25m sal tref. Van daar is dit maar skiet en stel tot senter op 25m en dan 100m teken vir verder in stel.
Ek sou nie geld op een uitgee nie, met min moeite kan jy dieselfde regkry om deur loop te kyk en teleskoop rofweg in te stel.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bore sight
Malan, Ben vra uit oor hoenders en jy verduidelik van ganse!
'n "Bore sight" is 'n toestel wat in die kamer van jou vuurwapen geplaas word. Dit skyn 'n laser deur die loop wat jy dan op 25m, op 'n teiken rig.
Nou stel jy jou teleskoop se kruishaar, om op die kolletjie van die laser, op die papier te mik. Soos Gian meld, skiet jy nou op daardie selfde mikpunt op 25m.
Dit behoort jou rofweg 'n 200m sero te gee, maar jou vertikale mikpunt behoort baie naby aan korrek te wees. Van daar kan jy jou horisontale mikpunt aanpas na 'n 100m sero of wat jy ook verkies.
Die waterpassies waarvan Malan praat is om jou teleskoop se vertikale kruishaar "plomp" met die "loodlyn" deur die loop, op jou geweer op te stel.
Vir albei hierdie aksies het jy nie nodig om geld uit te gee nie.
"Bore sights" is vir manne wat hou van katoeters en om mee te spog by hul vriende.
Dieselfde geld vir daai waterpassies in die swart tassies wat die geweerwinkels aan ons wil smous. Heelwat van ons hier op Jaracal het al ons eie gebou vir onder R30.00 en dan is dit net die koste van die twee waterpassie en die twee boudjies met hul moere.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bore sight
Teleskoop haaks monteer
Gaan loer gerus na die skakel en kyk na die video wat Heinz geplaas het. Dit werk ook baie lekker.
Gaan loer gerus na die skakel en kyk na die video wat Heinz geplaas het. Dit werk ook baie lekker.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bore sight
Gawie(13mm) wrote:Malan, Ben vra uit oor hoenders en jy verduidelik van ganse!![]()
'n "Bore sight" is 'n toestel wat in die kamer van jou vuurwapen geplaas word. Dit skyn 'n laser deur die loop wat jy dan op 25m, op 'n teiken rig.
Nou stel jy jou teleskoop se kruishaar, om op die kolletjie van die laser, op die papier te mik. Soos Gian meld, skiet jy nou op daardie selfde mikpunt op 25m.
Dit behoort jou rofweg 'n 200m sero te gee, maar jou vertikale mikpunt behoort baie naby aan korrek te wees. Van daar kan jy jou horisontale mikpunt aanpas na 'n 100m sero of wat jy ook verkies.
Die waterpassies waarvan Malan praat is om jou teleskoop se vertikale kruishaar "plomp" met die "loodlyn" deur die loop, op jou geweer op te stel.
Vir albei hierdie aksies het jy nie nodig om geld uit te gee nie.
"Bore sights" is vir manne wat hou van katoeters en om mee te spog by hul vriende.![]()
Dieselfde geld vir daai waterpassies in die swart tassies wat die geweerwinkels aan ons wil smous. Heelwat van ons hier op Jaracal het al ons eie gebou vir onder R30.00 en dan is dit net die koste van die twee waterpassie en die twee boudjies met hul moere.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bore sight
Ek is maar 'n " monkey see, monkey do" ou.Malan123 wrote:Gawie(13mm) wrote:Malan, Ben vra uit oor hoenders en jy verduidelik van ganse!![]()
'n "Bore sight" is 'n toestel wat in die kamer van jou vuurwapen geplaas word. Dit skyn 'n laser deur die loop wat jy dan op 25m, op 'n teiken rig.
Nou stel jy jou teleskoop se kruishaar, om op die kolletjie van die laser, op die papier te mik. Soos Gian meld, skiet jy nou op daardie selfde mikpunt op 25m.
Dit behoort jou rofweg 'n 200m sero te gee, maar jou vertikale mikpunt behoort baie naby aan korrek te wees. Van daar kan jy jou horisontale mikpunt aanpas na 'n 100m sero of wat jy ook verkies.
Die waterpassies waarvan Malan praat is om jou teleskoop se vertikale kruishaar "plomp" met die "loodlyn" deur die loop, op jou geweer op te stel.
Vir albei hierdie aksies het jy nie nodig om geld uit te gee nie.
"Bore sights" is vir manne wat hou van katoeters en om mee te spog by hul vriende.![]()
Dieselfde geld vir daai waterpassies in die swart tassies wat die geweerwinkels aan ons wil smous. Heelwat van ons hier op Jaracal het al ons eie gebou vir onder R30.00 en dan is dit net die koste van die twee waterpassie en die twee boudjies met hul moere.
![]()
![]()
![]()
. Ek het 2 waterpassie by builders gekoop vir R20 elk. As jy hulle reg werk sit hy jou baie vinnig op papier op 25m
Verduidelik asb vir my hoe jy die kruishaar van jou teleskoop op die mikpunt op 25 m kry met twee waterpassies.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bore sight
As jy seker maak jou geweer is level en jou scope is dan level gemount, het ek nog nie 1 keer gehad wat my gewere nie op papier op 25m is nie. Logies maak dit seker nie sin nie, maar dit het nog elke keer vir my gewerk.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bore sight
Eenvoudige wiskunde se vir my as jou scope parralel met jou geweer is en jou scope se interne versfelling "in die middel" is, is dit hoogs onwaarskynlik dat jy 'n A3 papier op 25m gaan mis
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bore sight
jy sal verbaas wees
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bore sight
Daardie stelling kan naby aan waar wees slegs as jou ringe vas is en nie horisontale verstelling het nie. Moderne gewere se gate word nou deur CNC draaibanke gedoen en is akkuraat. Moet dit nie van ouer gewere en veral M98 tipes verwag nie. Daarvoor help die optiese of laser tipe kollimators (boresighters) om jou kruishaar naby te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Bore sight
Ek het gister my 223 gaan inskiet wat "gebore sight" was. Het my scope by Safari Outdoor se geweersmit in Boksburg laat op sit.
My scope was 25 clicks na links uit (moes 25 clicks regs stel). Kon nie eens die A3 target op 100m tref nie.
Het soos n regte p@ep@l gelyk.

OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Bore sight
As jy elke dag teleskope monteer, is dit 'n nuttige speelding.
As dit jou eie geweer is, sit sommer enige voorwerp soos 'n appel op 25 meter neer. Sit die geweer in 'n werksbank of op sandsakke en kyk deur die loop dat die appel in die middel te sien is. Skuif die geweer of appel soos nodig. Stel dan die teleskoop om ook op die appel te mik.
Eet dan die appel en gebruik die boresight se geld vir ammunisie.
As dit jou eie geweer is, sit sommer enige voorwerp soos 'n appel op 25 meter neer. Sit die geweer in 'n werksbank of op sandsakke en kyk deur die loop dat die appel in die middel te sien is. Skuif die geweer of appel soos nodig. Stel dan die teleskoop om ook op die appel te mik.
Eet dan die appel en gebruik die boresight se geld vir ammunisie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bore sight
As jy wel so optiese kollimator het, sit hom weer op na jy die teleskoop op 100m ingestel het. As jy dan 'n foto kan neem doen dit of skryf die lesings neer. As jy dan in die vervolg jou teleskoop afhaal of vervang sal dit dan help om hom baie naby te kan instel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Bore sight
Ek het al manne op 'n skietbaan gehelp waarvan die teleskoop sogenaamd deur die wapensmid met 'n kollimator gepas is, en wat nie eens 'n dubbel A3 op 25m kon raakskiet nie. Moes toe maar die "deur die loop kyk" metode toepas om die tele te stel, en die volgende skoot was waar hy van die begin af moes wees.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

JDEls
- Full Member

- Posts: 215
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Bore sight
Ek het my vertroue in die monteerders verloor wat daai toestelle gebruik. Die laaste een wat ek laat boresight het kon ek nie 'n A3 teiken raak skiet op 100m nie. Op 25m was ek 2 duim links en 4 duim te hoog m.a.w as jy die aantal clicks op 100m in ag neem dan is dit logies dat ek nie 'n gat op die papier sal kan sien indien ek in die middel van die papier mik nie.
Siende dat ek gedwing is om 25m toe te gaan om die fout reg te maak, kan ek myself skop oor ek nie net sommer direk 25m toe was en slot verwyder het om te sien waar staan sake.
Vir daai rede voel ek boresight is onnodig, monteer jou scope mooi waterpas en gaan direk 25m en kom op papier. Stel dan van daar af in.
Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk

Krobb
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Bore sight
+1OosKaapJagter wrote:As jy elke dag teleskope monteer, is dit 'n nuttige speelding.
As dit jou eie geweer is, sit sommer enige voorwerp soos 'n appel op 25 meter neer. Sit die geweer in 'n werksbank of op sandsakke en kyk deur die loop dat die appel in die middel te sien is. Skuif die geweer of appel soos nodig. Stel dan die teleskoop om ook op die appel te mik.
Eet dan die appel en gebruik die boresight se geld vir ammunisie.
Doen dit ook so en nog nooit gesukkel nie. Eertste skoot nog altyd op teiken op 25m.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bore sight
Ekt al n klomp mense gehelp wie se teleskope deur handelaars monteer was, met kolimators en die tipe wat woor in die loop pas. Na hulle op die skietbaan kom en n pakkie cafe patrone gemors het en nie op papier is nie bel hulle maar gewoonlik. Ek loer maar deur die loop en doen die nodige verstellings.
Ek vat uit die staanspoor n bekende politike party se advertensiebord wat met ongedrukte koerantpapier oorgetrek (ongeveer die grote van SAJ diereteiken) is en plaas die bord teen n bekende eiendomsous se staal raam met n mikpunt in die middel, dit gee my n lekker groot oppervlak om te sien waar die koelle heen vlieg en help met verstellings.

"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
roboman
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Sat Mar 28, 2015 6:42 pm
Re: Bore sight
If your scope was optically centred and then boresighted at 25 m and u needed 26 clicks to get on paper something was done wrong. I would have it checked.Antonie wrote:Ek het gister my 223 gaan inskiet wat "gebore sight" was. Het my scope by Safari Outdoor se geweersmit in Boksburg laat op sit.
My scope was 25 clicks na links uit (moes 25 clicks regs stel). Kon nie eens die A3 target op 100m tref nie.
Het soos n regte p@ep@l gelyk.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Bore sight
Netjiese benadering!!OosKaapJagter wrote:As jy elke dag teleskope monteer, is dit 'n nuttige speelding.