slipring
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
slipring
midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: slipring
Al "slip ring" wat ek ken is n meganiese toestel wat elektrisiteit oordra na n roterende komponent .Daarvoor het jy meer inligting nodig om 'n aanbeveling te maaknaas222 wrote:midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: slipring
Of 'n tou om die nek...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: slipring
dis vir my skietstoel.. 12v om spotlight te trekDiesel Dog wrote:Al "slip ring" wat ek ken is n meganiese toestel wat elektrisiteit oordra na n roterende komponent .Daarvoor het jy meer inligting nodig om 'n aanbeveling te maaknaas222 wrote:midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: slipring
https://www.riecktron.co.za/en/product/3220naas222 wrote:dis vir my skietstoel.. 12v om spotlight te trekDiesel Dog wrote:Al "slip ring" wat ek ken is n meganiese toestel wat elektrisiteit oordra na n roterende komponent .Daarvoor het jy meer inligting nodig om 'n aanbeveling te maaknaas222 wrote:midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: slipring
dankie.. sal hul bitji gaan besoek en kyk hoe ek hom kan mount
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: slipring
Sal hy 'n stoel se gewig dra?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: slipring
Ek sou se die stoel se gewig moet deur 'n draai tafel gedra word en die slipring sonder belasting in die middel.wlm wrote:Sal hy 'n stoel se gewig dra?
DD
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: slipring
my stoel draai op bearings met n as .. vertikaal.. n 10mm gat regdeur as geboor.. so gewig is op bearings.. nie op slipring.. mount die slipring bo as onder stoel draad deur as.. of as jy n tipe ring kry wat om as mount nog beter. hoop jy verstaan as
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: slipring
Naas het jy al reg gekom?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: slipring
nee... kom nie in stad nie.. maar batery agter stoel.. daai quick fix word mos permanent.. jy n plan?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: slipring
Ek gebruik sommer valley of agrico spilpunt se sleepringe wat bo die spilpunt senter op kom. Dit werk soos n bom! Het jy nie dalk n agentskap daar naby jou nie? Dit kan net nie gewig dra nie maar ek sien jyt genoem dat jou stoel se bearings die gewig dra.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: slipring
mmmmmmm.... sal bitji google dankie...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: slipring
Van waar is jy naas?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: slipring
cullinan naby pretoria
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

