Inligting vir 338 Sabi

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Inligting vir 338 Sabi

Post by PWV »

Wil graag hoor of hier manne/maninne is wat met hierdie geweer skiet.
Het 'n paar vrae.

Groetnis
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by Apie »

Ek wou baie graag een koop klomp jare terug maar kon nie een by Sabi Rifles bekostig nie.

Het toe die 9.3x 62 Vektor gekoop

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by PWV »

Vriend van my het een laat bou. Soek inligting oor doppe (tipe en afmetings).
Kruit, koele, ens.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by Frederik »

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by LoopSoosStroop »

Sal mens nie 'n Lapua .30-06 dop kan fireform nie?

Ek dink hierdie outjie en die .338-06 is great bosveld kalibers. Net jammer mens kry min in daardie klas van die rak af.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by ZKK »

Ek het n .338-06 Imp.
Ek fireform sommer 9,3 x 62 doppe.
Dis al lapua doppe wat ek op daai stadium in die hande kon kry.

Nek die doppe af.
(as jy 30-06 springfield doppe gebruik gaan jy obviously op nek)
Skil die nekke se wande.
Laai n vol lading, en skiet.
Ek het n "improved", my skouer is effens anders, so my skouers skuif effens vorentoe as ek fire form.

Hoe meer ek met hom skiet en jag, hoe meer hou ek van hierdie kombinasie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by Capt. Yoda »

ZKK wrote:Ek het n .338-06 Imp.
Ek fireform sommer 9,3 x 62 doppe.
Dis al lapua doppe wat ek op daai stadium in die hande kon kry.

Nek die doppe af.
(as jy 30-06 springfield doppe gebruik gaan jy obviously op nek)
Skil die nekke se wande.
Laai n vol lading, en skiet.
Ek het n "improved", my skouer is effens anders, so my skouers skuif effens vorentoe as ek fire form.

Hoe meer ek met hom skiet en jag, hoe meer hou ek van hierdie kombinasie.

Daai is nou n netjiese kaliber
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by RV »

Oom Pieter

Ek ken jou vriend goed.(My naam genoot) Ek het 338-06 Norma doppe.Dink dit gaan maklik wees om te verander.

Hy kan draai kom maak by my.

Groete
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Inligting vir 338 Sabi

Post by PWV »

RV wrote:Oom Pieter

Ek ken jou vriend goed.(My naam genoot) Ek het 338-06 Norma doppe.Dink dit gaan maklik wees om te verander.

Hy kan draai kom maak by my.

Groete
Baie dankie, Riaan. Ja, hy het gese hy ken jou.
Ek sal hom laat weet.
Groetnis.
Post Reply