Nosler M48 Long Range
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Nosler M48 Long Range
Sien hierdie is n nuwe roer uit die Noslerstal vir 2018.
https://www.nosler.com/model-48-long-range-rifle/
The Long-Range Rifle is available in the following:
6.5 Creedmoor
26 Nosler
28 Nosler
300 Win Mag
30 Nosler
33 Nosler
Met n vleisie...
https://www.nosler.com/model-48-long-range-rifle/
The Long-Range Rifle is available in the following:
6.5 Creedmoor
26 Nosler
28 Nosler
300 Win Mag
30 Nosler
33 Nosler
Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Flippin netjies!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nosler M48 Long Range
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Lieflike gewere daai Nosler 48's, rerig gehalte roere.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Ek sal so 28 Noslertjie vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Nosler M48 Long Range
Daai 28 Nosler roep my ook.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Met daai 28 moet hulle net genoeg lope saam stuur dat mens darm deur 1 jag seusoen kan kom.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Soos tyres daai en ons jag darem nie meerkaaie nie, man sal n paar jaar met daai eerste loop kan jag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Kaptein hoe vergelyk die 28 met iets soos 7saum met dieselfde looplentge, punt etc. as LR of jagroer?Capt. Oblivious wrote:Ek sal so 28 Noslertjie vat
Dankie.
Met `n vleisie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Baie mooi Geno.
Hoop die spaar lope is ook sommer reeds reg......
Hoop die spaar lope is ook sommer reeds reg......
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nosler M48 Long Range
As die loop 1500 skote hou, is dit reeds genoeg.
Performance kom nie verniet nie.
Performance kom nie verniet nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Mellies wrote:Kaptein hoe vergelyk die 28 met iets soos 7saum met dieselfde looplentge, punt etc. as LR of jagroer?Capt. Oblivious wrote:Ek sal so 28 Noslertjie vat
Dankie.
Met `n vleisie...
Jong vleisman daai 28 is n monster maar soos Geno se performance kom teen n prys.
Die amerikaners voer hom RL33 of retembo en met n 25.5 of 26" loop jag roer skiet hulle n 195 teen so 3050/3100fps, ek glo dit is n syfer wat quickload in die rooi sal druk en ons kan dalk sukkel met dit hier waar die warem word maar hulle gebruik daai tiepe geweer uit en uit vir jag of dan ELR staal, vir ver staal skiet sit hulle n 30 of self 32" loop op dan kom hy baie makliker by daai spoed. n Loop beteken vir hulle net soveel soos n dop so hulle druk hom baie harder as wat ons sal, as lapua vir die Nosler brass gemaak het is ek seker hulle sal hom nog 100fps vinniger skiet.
Loop lewe is dan maar so 1300 of dalk 1500 skote, nou as jy n 243ai so hard skiet gaan dit maar selfde wees jou raak afstand is net n 1000 en iets meter minder met n 6mm.
Die Saum is meer "efektief" maar hy gaan seker n goeie 300fps stadiger wees met dieselfde koel en selfde loop lengte maar hy gaan minder kruit vat. Waar die 28 goed doen is in n jag geweer met n kort loop want hy kan dan die 7saum se spoed ewenaar met 5" minder pyp voor aan die kolf.
Vir n LR jag roer wat jy so 100 of 150 skote n jaar skiet dink ek daai 28 nosler en die 30 nosler met n 230gr berger is kookwater, al skiet jy 200 skote n jaar gaan daai loop seker 5 of 6 jaar hou.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Geno vertel bietjie van die roer asb? Aksie, loop, kolf ens.Geno wrote:Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
Dankie.
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Dankie.Capt. Oblivious wrote:Mellies wrote:Kaptein hoe vergelyk die 28 met iets soos 7saum met dieselfde looplentge, punt etc. as LR of jagroer?Capt. Oblivious wrote:Ek sal so 28 Noslertjie vat
Dankie.
Met `n vleisie...
Jong vleisman daai 28 is n monster maar soos Geno se performance kom teen n prys.
Die amerikaners voer hom RL33 of retembo en met n 25.5 of 26" loop jag roer skiet hulle n 195 teen so 3050/3100fps, ek glo dit is n syfer wat quickload in die rooi sal druk en ons kan dalk sukkel met dit hier waar die warem word maar hulle gebruik daai tiepe geweer uit en uit vir jag of dan ELR staal, vir ver staal skiet sit hulle n 30 of self 32" loop op dan kom hy baie makliker by daai spoed. n Loop beteken vir hulle net soveel soos n dop so hulle druk hom baie harder as wat ons sal, as lapua vir die Nosler brass gemaak het is ek seker hulle sal hom nog 100fps vinniger skiet.
Loop lewe is dan maar so 1300 of dalk 1500 skote, nou as jy n 243ai so hard skiet gaan dit maar selfde wees jou raak afstand is net n 1000 en iets meter minder met n 6mm.
Die Saum is meer "efektief" maar hy gaan seker n goeie 300fps stadiger wees met dieselfde koel en selfde loop lengte maar hy gaan minder kruit vat. Waar die 28 goed doen is in n jag geweer met n kort loop want hy kan dan die 7saum se spoed ewenaar met 5" minder pyp voor aan die kolf.
Vir n LR jag roer wat jy so 100 of 150 skote n jaar skiet dink ek daai 28 nosler en die 30 nosler met n 230gr berger is kookwater, al skiet jy 200 skote n jaar gaan daai loop seker 5 of 6 jaar hou.
Klink soos n nagmerrie vir groter bokke wat vêr (>400m) geskiet moet word.
Met n vleisie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Sako 85 aksie met 'n Trueworx rail.Mellies wrote:Geno vertel bietjie van die roer asb? Aksie, loop, kolf ens.Geno wrote:Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
Dankie.
Met n vleisie...
Bartlein loop
Custom laminate kolf
Tier One 40MOA unimount
Kahles K624i scope.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Dis nogal stout...Geno wrote:Sako 85 aksie met 'n Trueworx rail.Mellies wrote:Geno vertel bietjie van die roer asb? Aksie, loop, kolf ens.Geno wrote:Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
Dankie.
Met n vleisie...
Bartlein loop
Custom laminate kolf
Tier One 40MOA unimount
Kahles K624i scope.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nosler M48 Long Range
Gly ek amper van my stoel afGeno wrote: Sako 85 aksie met 'n Trueworx rail.
Bartlein loop
Custom laminate kolf
Tier One 40MOA unimount
Kahles K624i scope.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.