Skietbaan vir boog
-
Toris
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jan 05, 2016 12:36 pm
Skietbaan vir boog
More Manne
Weet enige iemand dalk van 'n skietbaan waar ek met my boog kan gan teiken skiet naby die Jhb/alberton area,ek weet daar was altyd een langs die R59 oppad meyerton toe maar dit lyk nie of hy meer da is nie?
Groete Toris

CZ 550 lux 30-06
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Skietbaan vir boog
Extreme archery het al paar jaar terug toe gemaak. Ek weet Folkers hulle het 'n baan op hulle plaas, so 15km uit Alberton.
Vra hier vir meer inligting: https://www.facebook.com/groups/ArcheryCorner/
Vra hier vir meer inligting: https://www.facebook.com/groups/ArcheryCorner/
-
Toris
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jan 05, 2016 12:36 pm
Re: Skietbaan vir boog
Baie dankie henried!
CZ 550 lux 30-06
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Skietbaan vir boog
Jis die sien ek nou bietjie laat raak.Toris wrote:More Manne
Weet enige iemand dalk van 'n skietbaan waar ek met my boog kan gan teiken skiet naby die Jhb/alberton area,ek weet daar was altyd een langs die R59 oppad meyerton toe maar dit lyk nie of hy meer da is nie?
Groete Toris
Ons is besig om boogbaan by Rooikraal Skietbaan op te stel - seker nog so week of wat dan sal ons aan die gang wees. Sal ook winkel op perseel hê wat die belangrikste goet sal verkoop..
https://www.google.co.za/maps/place/Ste ... AQ_BIIZzAN
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Skietbaan vir boog
Toris,
I was at the Mandeville Sports Complex in Kensington JHB the other day. I noticed a number of target butts laid out neatly next to each other on what looked like it may have been a dedicated range. I have no other details but if Kensington is convenient for you then Google.
Regards

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Skietbaan vir boog
Ek ken nie jou area nie so dalk is dit te vêr van jou af. Ons het 'n paar jaar terug daar in Cullinan/Rayton omgewing by Magnum Archery se baan ons luggeweer nationals geskiet. Baie mooi baan met 'n gewone teiken baan en daan groot 3D baan. Ook 'n lekker winkel.
Jannie Welman
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Skietbaan vir boog
Hello
So bietjie nuus...
Die skietbaan gaan die 11de Junie 2016 oopmaak.
Vir nou sal ons net naweke oop wees Saterdae van 0900 tot 1600 en Sondae vanaf 0900 tot 1500 (maar as jy iets graag wil koop en dis na ure kan jy mos die online shop gebruik
)
Kostes: R40 per persoon wat gaan skiet
Baan: 90m, field buts, broadhead buts, elevated hide, hide
Adres: Rooikraal Shooting Range, Farm Koppieskraal 162, Heidelberg, Gauteng

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Skietbaan vir boog
Ai tog!! Verkeerde kant van die dorp!!!
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Skietbaan vir boog
Nee man! Pak 'n mandjie en gas braai en maak dit dag trippie!VdWalt wrote:Ai tog!! Verkeerde kant van die dorp!!!
-
Melckman
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Mon Jun 03, 2013 3:23 pm
Re: Skietbaan vir boog
Manne
Die draad is nou redelik oud, maar ek sal graag weer die vloer wil oopmaak vir voorstelle vir goeie boog skietbane in Johannesburg.
Ek sien uit daarna om van julle te hoor.
Die draad is nou redelik oud, maar ek sal graag weer die vloer wil oopmaak vir voorstelle vir goeie boog skietbane in Johannesburg.
Ek sien uit daarna om van julle te hoor.
- SeanNel
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon Jan 08, 2018 4:51 pm
-
Melckman
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Mon Jun 03, 2013 3:23 pm
Re: Skietbaan vir boog
Ek het...soort van. Rooikraal het ‘n redelike lekker baan, dis net ver en hulle is bietjie aan die duur kant. Ek doen nou maar moeite om Archers Edge toe te ry in Moreletapark.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Skietbaan vir boog
So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Skietbaan vir boog
Dit hang van die munisipale regulasies af. Bv. in Kaapstad mag jy boogskiet op jou erf, maar jy mag nie oor 'n openbare pad skiet nie.Beer (Christo) wrote:So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
Of so iets
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Skietbaan vir boog
Jammer ek hi-jack - maar waar sal ek begin soek vir sulke regulasie - net ingeval een van die bure dalk 'n probleempie hetHarambe wrote:Dit hang van die munisipale regulasies af. Bv. in Kaapstad mag jy boogskiet op jou erf, maar jy mag nie oor 'n openbare pad skiet nie.Beer (Christo) wrote:So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Skietbaan vir boog
probeer hierdie. Dis nou die skakel vir Kaapstad, maar as jy rondkliek behoort jy op jou munisipaliteit af te kom: https://openbylaws.org.za/za-cpt/act/by ... nuisances/Beer (Christo) wrote:Jammer ek hi-jack - maar waar sal ek begin soek vir sulke regulasie - net ingeval een van die bure dalk 'n probleempie hetHarambe wrote:Dit hang van die munisipale regulasies af. Bv. in Kaapstad mag jy boogskiet op jou erf, maar jy mag nie oor 'n openbare pad skiet nie.Beer (Christo) wrote:So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
Of so iets
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Skietbaan vir boog
Dankie
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Skietbaan vir boog
Ek moet eintlik vir jou dankie se want ek het nooit geweet daardie webtuiste bestaan nie!
Of so iets
- SeanNel
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon Jan 08, 2018 4:51 pm
Re: Skietbaan vir boog
Laat my asb weet as julle nog ranges kry wat jag en competitive boogskiet diens... ons probeer die databasis vir die boogjagters opbou
http://bowhunterscorner.com/business-di ... ry-ranges/
http://bowhunterscorner.com/business-di ... ry-ranges/
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Find my articles on http://www.bowhunterscorner.com