visvang plek naby kimberley vir Desember
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Goeie dag mense.
jag is nou eers biekie op n einde en is nou lus vir visvang.
Ek wil hoor is hier lekker visvang plek naby Kimberley as ook vir oorslaap (veilige plek wees)
Ek en die vrou wil so biekie gaan vis vang ens. As julle meskien van plek weet waar mens in plekke kan oornag (nie kamp nie) ens.
En dan hoor ek almal praat van bloemhof dam wil net hoor of iemand al daar was en hoe is dit daar vang mens vis daar is daar plek wat jy lekker kan slap en vang , slap plek en visvang by mekaar.
dankie.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Ek was gister by Bloemhof.
Vanaf 06h00 tot 10h00 seker so 20 vis gevang toe waai die wind ons huistoe.
4x was karpe
1x baber van 5.5kg
Die res was graskarpies.
Dit was by Sandveld Natuur reservaat.
Ek sou nie aanbeveel dat jy daar kamp nie. Die wind gaan jou goed breek.
Bly eerder in die chalets en ry elke dag af oewer toe om vis te vang.
http://www.tourismnorthwest.co.za/bloem ... #tab=tab-1
Groete

Goed, beter, 6millimeter!
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Baie dankie. Geno, ja nee ek is tog nou nie lus vir wind nie of gebreekte tent penne nie. Ek gaan versekker biekie daar loer dankie.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Jy kan ook altyd in die Oranje gaan vang, daar is 'n paar lekker plekke naby Orania, Douglas ens. Vanderkloofdam is ook baie lekker.
As jy vlieghengel is die oranje beslis die plek om te wees.

.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
As oom dalk bikie verder wil ry ek het n kontak by Blouputs.
Vang elke jaar daar en het die jaar n 30kg Baber gevang die kleinste was net onder 15kg die Karp is baie mooi nie eers gepraat van die geelvis nie!!!
Groete KH
Vang elke jaar daar en het die jaar n 30kg Baber gevang die kleinste was net onder 15kg die Karp is baie mooi nie eers gepraat van die geelvis nie!!!
Groete KH
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Maar soos Geno se Bloemhof se Sandveld is baie lekker jy kan in die wildskamp gaan ry waar daar redelik wild is ens.Kolhasie wrote:As oom dalk bikie verder wil ry ek het n kontak by Blouputs.
Vang elke jaar daar en het die jaar n 30kg Baber gevang die kleinste was net onder 15kg die Karp is baie mooi nie eers gepraat van die geelvis nie!!!
Groete KH
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
kolhaas dankie , waar is dit presies. hoe ver is dit van Kimberley af. my plek is so 50 km buite Kimberley hoptown se kant toe.
Stephan dankie , ek al gehoor daar is n paar lekker plekke ken net nie die mense daar nie het jy kontak nommers of iets.

Tjaart88
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jun 16, 2016 11:01 am
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
William
Na watter tipe geriewe kyk jy?
Jy het n pm.
Groete
Tjaart
Na watter tipe geriewe kyk jy?
Jy het n pm.
Groete
Tjaart
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Ek het ongelukkig nog nooit self by een van die plekke oor gebly nie, ons bly by 'n vriend op 'n plaas buite Hopetown en doen dan dag trips na die oranje rivier.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Ek gaan weer tussen kersfees en nuwejaar by Sandgat kamp.dit is privaat kampplek net onder vanderkloof dam.baie mooi grasperke met kragpunte by meeste staanplekke.baie beperkte oornagkamers.goeie visvang.ek vat kayak saam so vang lekker geelvis in die strome.anders kan jy in van derkloof self bly en by die oord bedags vang.aan die oewer in orania is ook nice maar visvang plek is beperk.daar is wel n paar plekke waar jy vir die dag reg te kom.ek vermoed wel jy is te laat.plekke is reeds bespreek.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Dit is Redelik ver oom. van Kathu af upington se kant toe so 400kmwilliam007 wrote:kolhaas dankie , waar is dit presies. hoe ver is dit van Kimberley af. my plek is so 50 km buite Kimberley hoptown se kant toe.
Stephan dankie , ek al gehoor daar is n paar lekker plekke ken net nie die mense daar nie het jy kontak nommers of iets.
maar beslis die moeite werd!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
William.
Ek weet nie of die ou Lilyvale oord wat nou deel is van Mokala nog bestaan nie. Daar was altyd chalets en dan van die lekkerste geelvis hengel op kuns en vlieg wat ek nog beleef het. Dit moet naby jou wees want ek dink dis seker 40km van Modderrivier af.
Jy kan Riverside by Modderrivier self ook probeer, dis meer ontspanning as hengel.
Spitskop Dam is lekker vir n manne kamp, geen geriewe sover ek weet.
Ek was jare gelede by DeBeers Pan in Kby self, ook nogal lekker gehengel. Is wel nie seker of dit oop is vir die publiek nie.
Dan is ek nie seker of daar oorslaap plek is nie maar net buite Jacobsdal is daar n plek waar jy Bass ook kan hengel. Sal vir jou die kontak nommer kan kry sou jy belangstel.
Groete
Ruan
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk

Baie dankie Musgrave, ja die plek by lilyvale dink ek vang hulle nie meer nie. jy kan nog daar bly maar ek glo nie visvang nie.
Riverside is nog daar het nog nooit daar gevang nie sal gaan prober.
baie dankie vir die trug voer warder.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
William,
Lilydale sal jy moet oornag, ek is seker mens kan nog daar vis. Bel vir die SANPARKE kantoor.
Spitskop dam het ek gehoor is een van daardie skoon water plekke waar jy op sig geelvis kan vang. Maar ek ek weet nie of dit waar is nie.
Het jy nie kontakte van boere daar langs die Riet/Modder rivier nie?

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Kolhasie, as jy nie opgee nie sal ek baie bly wees as jy my kan verwys na die plek by Blouputs asb.
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Miaddag almal.
Daar rondom Bloemhof langs die rivier is ook baie lekker plekke.
River View Resrot
Op die wald
Dundee Hengeloord
Die is almal baie mooi en skoon plekke met lekker visvang plek.Gaan self die naweek weer by op die wal gaan bly en kyk wat kan ons uithaal.
Daar rondom Bloemhof langs die rivier is ook baie lekker plekke.
River View Resrot
Op die wald
Dundee Hengeloord
Die is almal baie mooi en skoon plekke met lekker visvang plek.Gaan self die naweek weer by op die wal gaan bly en kyk wat kan ons uithaal.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Goeie dag
Ali308 dankie vir die trug voer , hoe werk die kostes verblyf ens daar.
Ali308 dankie vir die trug voer , hoe werk die kostes verblyf ens daar.
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
More William.
By al die plekke moet jy n depsito betaal en as jy daar kom betaal jy die balans. Laaste wat ons by River view was, was die kostes R750 vir die eerste 2 persone en dan nog R200 per persoon ekstra(as ek reg onthou).Ons gaan die naweek by op die wal gaan pap gooi, daar kos dit R150 p/p/p/dag.
Dundee hengeloord het n paar verskillend plekke waar van jy kan kies. River view en Dundee Hengeloord sal jy op die internet kry,dan kan jy sommer kyk hoe lyk hulle plekke.
Ek sal vir jou Op die Wal se nommer stuur as jy hom soek, die ander is almal op hul web site beskikbaar.
Groetnis
By al die plekke moet jy n depsito betaal en as jy daar kom betaal jy die balans. Laaste wat ons by River view was, was die kostes R750 vir die eerste 2 persone en dan nog R200 per persoon ekstra(as ek reg onthou).Ons gaan die naweek by op die wal gaan pap gooi, daar kos dit R150 p/p/p/dag.
Dundee hengeloord het n paar verskillend plekke waar van jy kan kies. River view en Dundee Hengeloord sal jy op die internet kry,dan kan jy sommer kyk hoe lyk hulle plekke.
Ek sal vir jou Op die Wal se nommer stuur as jy hom soek, die ander is almal op hul web site beskikbaar.
Groetnis
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: visvang plek naby kimberley vir Desember
Baie dankie Ali ek warder.
ja as dit reg is stuur asb vir my die nommer dankie. My goed is so te se reg moet nou net kyk watter kant toe.