lense skoon maak

Post Reply
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

lense skoon maak

Post by ruaanb »

hallo manne

wat gebruik julle vir lense skoon maak?

dankie

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: lense skoon maak

Post by Kalahari »

Ruaan, ek het iewers 'n lenspen per ongeluk raak gesien en gekoop.Myne is 'n Leupoldt.
Kwassie een kant en velt "suier" aan die ander kant, werk baie lekker. Die pen bly sommer in my skietsak.

Johan
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: lense skoon maak

Post by Viking »

Kan Kalahari ondersteun ...werk soos 'n droom. Myne is al jare in gebruik.
Lens pen.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: lense skoon maak

Post by Jaktrap »

Ek het n soortgelyke lens pens by Orms gekoop hier in Durbanweg.

Werk goed volgens my.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: lense skoon maak

Post by THOMAST »

Maak net seker daai "suier" is nie besoedel nie, anders doen hy meer skade as goed.
Ek het ook 'n blikkie "Dust Off" waarmee ek eers die lense en die lenspen mee skoonblaas.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: lense skoon maak

Post by Viking »

THOMAST wrote:Maak net seker daai "suier" is nie besoedel nie, anders doen hy meer skade as goed.
Ek het ook 'n blikkie "Dust Off" waarmee ek eers die lense en die lenspen mee skoonblaas.

Thomas,

Dis hoekom daar 'n borseltjie aan die teenoorgestelde kant is...om eers die stof weg te vee!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: lense skoon maak

Post by ruaanb »

Dankie manne

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: lense skoon maak

Post by THOMAST »

Viking, hoe presies maak jy die "suier" deel skoon met daai borsel?
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: lense skoon maak

Post by Viking »

Thomas,

Die borsel verwyder enige "growwe" vuilheid van die lens wat jy wil skoonmaak!

Die suier is ontwerp om self skoon te maak (carbon tegnology) deur dit terug te plaas in die dop en te draai...sien voorskrif van die vervaardigers!

You’ll be able to clean a really dirty lens about 500 times. Why? Look at the inside of the Cap and you will see a foam pad filled with carbon. Twisting the cap back on after cleaning causes the two surfaces to rub together, carbon-to-carbon, and this recharges the carbon on the Cleaning Tip so it can be used many times. And how about this? LensPen has no expiration date! If you lose your LenPen and find it years later – it’s good to go! There are no liquids in a LensPen – nothing to dry out!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: lense skoon maak

Post by THOMAST »

Viking , ek vat maar liewers nie 'n kaans met my lense nie. Ek sal nog steeds meeste van die gemors op die lensoppervlak en op die lenspen wegblaas alvorens ekdie lense finaal skoonmaak met die skoon lenspen.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: lense skoon maak

Post by Mellies »

Belê in n goeie cleaning kit.

Ek gebruik iets soos hierdie.

Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: lense skoon maak

Post by ruaanb »

Dankie weereens manne. Ek het met orms gesels en gaan die nodige daar gaan kry.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: lense skoon maak

Post by Armand Steenkamp »

Ek gebruik n kombuis vaddoek wat nie langer as 2 dae gebruik was nie. Anders is die lense te vetterig....
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: lense skoon maak

Post by ruaanb »

Armand Steenkamp wrote:Ek gebruik n kombuis vaddoek wat nie langer as 2 dae gebruik was nie. Anders is die lense te vetterig....
jaja
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: lense skoon maak

Post by joe rocket »

Brakefluid sal ook werk met n scotch brite sponsie...
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1185
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: lense skoon maak

Post by heywillie »

joe rocket wrote:Brakefluid sal ook werk met n scotch brite sponsie...
As dit nie werk nie - Brasso...
Of OMO - "was 7 soorte uit enige bondel
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3074
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: lense skoon maak

Post by Apie »

Kan nie glo julle het nie Wim hier op julle lys nie...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1185
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: lense skoon maak

Post by heywillie »

Apie wrote:Kan nie glo julle het nie Wim hier op julle lys nie...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Los vir arme Wim hier uit...
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply