Leupold 4.5-14x40 vx3

Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by Nico Harris »

Ek kan n Leupold vx3 4.5-14x40 kry vir R6500. Ek wou hoor wat dink julle manne van die scope. ek gebruik die geweer vir bietjie skyfskiet,bietjie ape en bobbejane skiet,bietjie jakkals skiet en bietjie uitdun van wild! so die scope sal so bitjie ;) van alles doen! net gewonder wat julle manne darrvan dink?

ps-sal hom kry met n net n gewone duplex kruishaar>

groete

Nico
Last edited by Nico Harris on Mon Jun 06, 2011 5:51 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
klipspringer
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by klipspringer »

Hello Nico

Die prys/waarde verhouding van die teleskoop is na my mening goed. Dit het 'n bruikbare vergroting-reeks en goeie kwaliteit optika. Ek sien dit as 'n goeie teleskoop vir vlakteskiet gedurende die dag.

Groete

Jan
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by Nico Harris »

?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by Sako75 »

Nico,
Koop my vriend s'n wat omtrent ongebruik is vir R5,000.  Hy het duplex kruishaar.  Kontak my vir sy besonderhede.
Ek dink dis van die beste gebalanseerde teleskope - lekker kompak met 'n wye reeks van vergroting.  Dalk nie die beste opsie vir nagskiet nie maar baie goed vir gewone jag.
Danie
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by Francois Marais »

Nico

Ek dink dis n goeie koop, jy salli spyt wees nie.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by MJK »

Manne

Oor die algemeen : Oppas vir fakes. Sien die volgende wat gebeur het op airrifle.co.za. Maak seker van jou produk voordat die "bargain" aangekoop word.  :police:

http://www.airrifle.co.za/showthread.ph ... ht=leupold
http://www.airrifle.co.za/showthread.ph ... ht=leupold
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by Wouter Roets »

Nico

Jy ken al seker my opinie oor Leupold teen hierdie tyd! Daai einste model pryk op n hele paar van my gewere. As ek dalk net iets kan aanheg en dit is om die Boonne&Crockett kruishaar te kry. Nie die Varment Hunters nie, hy is te besig. Jy sal nie glo hoe goed hulle werk as jy eers vertoud is met hulle nie! Kyk nou maar vir Taffie en daai skoot van hom! Daai recticles help ontsaglik.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by Nico Harris »

Hey Wouter! as hy goed genoeg is vir jou is ek sker hy sal reg wees vir my!

MJK die ou by wie ek koop se prys is eintlik R7500 maar ek het al agt(8) geweere vir hom verkoop die jaar vir geen komisie nie so dis n beter prys vir my!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by MJK »

Nico

Jammer ek wou nie jou aankoop afkraak nie maar as algemene waarskuwing dien. Dalk aparte thread?

Great! kan ek deel in jou goeie guns?? ;)
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Leupold 4.5-14x40 vx3

Post by Nico Harris »

mjk daar is geen pyne? pm my oor die guns!(of dit nou "guns" in engels was of "guns" in afrikaans was)

groete

nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Post Reply