https://www.safarioutdoor.co.za/collect ... scope-c560
Hierdie scope is nerens te vinde op NF se website nie, nie eers onder discontinued scopes nie.
As jy hom google kry jy hom by ‘n UK website ook:
https://www.opticswarehouse.co.uk/produ ... iflescope/
SO gee ook verkeerdelik die 3-10x42 se besrywing en spesifikasies by die “3-12x56”
Of mis ek iets?
Sent from my iPhone using Tapatalk

