Moose Knaldemper

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Moose Knaldemper

Post by Francois Marais »

Flip
Neem n foto van daai bottel en WA hom vi my asb... Tx

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Moose Knaldemper

Post by Flip Nel »

Francois Marais wrote:Flip
Neem n foto van daai bottel en WA hom vi my asb... Tx

Mooi loop
Francois
maak so
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

Re: Moose Knaldemper

Post by Bass »

Manne,ek het nie alles hier-bo gelees nie,maar die wat in die army was,as jy gaan stort het en daai vuil geskiete gun onder die vuurwarm stort water gesit het,was hy silver skoon daarna,ek self het paar 1000 skote met die LMG n dag geskiet vir n paar maande en elke keer hom silver skoon gewas onder vuurwarm water,dis maar wat ons gedoen het,daai ding was vuil na n week se skiet,krap,skrop of niks het gehelp nie.
So wat van daai silencer in vuurwarm water week,dis hoe die muzzleloaders ook die gouste skoon word.
Wonder maar ????
??????????
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Moose Knaldemper

Post by Koos Barnard »

Dankie vir die interessante gesprek oor die knaldempers. Ek kry gereeld navrae oor knaldempers maar omdat ek nie self sulke goedte op my roere sit nie, kan ek nie al die vrae antwoord nie. Ek het wel kort gelede 'n kd op my .30-06 gesit net vir 'n toetsverslag. Niks fout met die apparaat nie, goed gewerk, maar nadat ek al die posts hierbo en ander gelees het, sal ek en my huis maar vir eers die houe op die ore vat. Na amper meer as 50 jaar se skiet hoor ek darem nog die roomyskarretjie se klokkie lui en omdat ek nie gereeld wild oes nie, sal ek maar hou by oorbeskerming.
Mooi loop
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Moose Knaldemper

Post by JohanvB »

Het Sondag mirrag my KD in sunlight en tartaric acid mengsel gegooi, dit het seker 'n uur in die mengsel gelê...water was taamlik vuil daarna...het dit toe goed afgespoel met warm water...en toe droog geblaas met die 'air-hose" en in die son laat staan..
VOLLA
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Nov 21, 2017 10:26 pm

Re: Moose Knaldemper

Post by VOLLA »

JohanvB wrote:Nou ja, ek het die MOOSE laat opsit op die 300WM...doeksag...

As julle sou wou weet, wie die "jobbie" gedoen het hier in die Kaap, Skierieland...stuur my 'n PM..
Hallo Johan.
Het jy dalk 'n kontaknommer vir die moose manne in die Kaap.
Post Reply