Middag Almal,
Ek sit my zebra vel in die mark, het nie nut vir dit en pas nie by huis meubels nie.
Geen merke, is baie mooi gebrei. 2 Maande oud, van taxidermy gekry.
Ek sal graag R6500 vit dit wil hê, as ek te ver uit is met prys gesels met.
Is Pretoria Oos geleë.
Groete
Morne
0829408443
Zebra vel te koop-Verkoop
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Zebra vel te koop-Verkoop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Morne Van Der Merwe on Fri Nov 17, 2017 4:58 am, edited 1 time in total.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Wesson
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Tue Jan 07, 2014 5:10 pm
Re: Zebra vel te koop
nice skin, why u selling?
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Zebra vel te koop
Thank you Wesson, I have 2 dogs that will damage the skin, now I have keep my study door close all the time, there will be a day the door will be left open and the skin will be distroyed.Wesson wrote:nice skin, why u selling?
Regards
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Zebra vel te koop
Morne, as jy die vel wil hou en die brakke wil weghou, vat bietjie tobasco met water gemeng Maak 50/50 aan, gooi in 'n sproei botteltjie en spuit op die vel, veral bietjie meer op die kante en dan veral die pote, neus, stert en ore. Doen elke keer as brakke toegang tot die vertrek waar die vel is het - na so paar keer vermy hulle daai vel soos die pes.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Zebra vel te koop
Baie dankie vir die advies, ek sal dit verseker probeer.FHM wrote:Morne, as jy die vel wil hou en die brakke wil weghou, vat bietjie tobasco met water gemeng Maak 50/50 aan, gooi in 'n sproei botteltjie en spuit op die vel, veral bietjie meer op die kante en dan veral die pote, neus, stert en ore. Doen elke keer as brakke toegang tot die vertrek waar die vel is het - na so paar keer vermy hulle daai vel soos die pes.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Zebra vel te koop
Dan raak dit n duur vel. Tabasco aankope is nie jou maat nie.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Zebra vel te koop
Praat jy !!! daai goed darem nou duur geraak ( ek weet hulle verouder in "oak Barrels " ) vir 10 jaar , ma dit was nooit so duur nie , meskien moet hulle nou maar 20 jaar in die vate blySupacow wrote:Dan raak dit n duur vel. Tabasco aankope is nie jou maat nie.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Zebra vel te koop
Prys aangepas, R5000.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW