Laat nag gelukkie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Laat nag gelukkie
Hier word deesdae so min jakkalse gepraat en ek dink whatsapp is te blaam, ek self is skuldig daar aan... maar graag deel ek met julle.
Ek het nou vrydag aand by n klient gaan jag op Swartberg kzn... wat n poks, ek kon nie my drywer saam vat nie en n pel moes instaan maar is nie dieselfde nie want hy verstaan nie my maniere in die nag nie.
Dit was volmaan en die boer het 6 skape die week verloor. Ek haal al die stops uit maar 4 stands later en geen sukses... Hoor nie eers n jakkals nie. Uit frustrasie uit bel 12uur die nag die plaas bestuurder wakker en vra hom uit oor wat alles op die plaas gebeur het onlangs... na n lang gesprek vis ek uit dat daar net daai oggend n honde pak wat die plaas op hol gejaag het... hulle het sukses gehad en 4 jakke gevang... right nou wat nou, hy gee opdrag om maar na n ander plaas te skuif... skiet toe darem twee jakkalse.
Besluit toe om die volgende aand maar op my eie plek jakkalse te gaan skiet want die vorige aand het my heeltemaal laat vertroue verloor... Ek en my gewone drywer skop af en maak n staan plek, en alles voel sommer beter, jakkalse antwoord ver en ek sluit af om nader te skyf, wag nog so 10-15 minute net om seker te maak ek is nie te hastig nie. Toe ons wou begin skuif draai die wind suid en waai vir ons die dig middelandse mis in... aai tog. Verlee besluit ek se moer, vanaand gaan ek iets skiet come hell or high water. Ons haal die 243ai met nagsig uit die vise uit en slaan oor na die 6Dasher met gewone scope... besluit toe maar om my mielielande te ry en ystervarke te skiet want hul sorg altyd vir pret...
Kom by die lande aan en ek raak geirriteer, waar is die verdomde ystervarke?
Ry toe in n land in waar ek begin plant het voor die vog te min geraak het, kom oor die bult en doer onder vang iets my oog so 500m ver, ek kon nie uit maak wat dit is nie maar ek het n gevoel gehad dat ons nou moet move! Met die lig wys ek die drywer hy moet versnel, hy verstaan my so goed en weet sommer presies wat vir ons wag, nie ystervark of jak se kind nie...
Hy hak sommer eerste en trek weg laat ek moet vashou vir n plek, so 200m van waar ek gedink het die donker figure was wys ek die man moet stop.
Die beer staan mooi sit n hou in op die oor, die sog draai en hardloop na regs, net toe ek haar mooi " lead" steek sy vas, doep klap die 70gr bt onder haar oog in... Ek soek die "red runners" en hul draf nog stadig en stop om ma te soek... drie mooi lyf skote waarvan ek twee moes single feed en daar is dit verby... Nee wag die beer wil opstaan, gee hom n hou agter die skouer...12uur daai aand toe besef ek oh jitte nou moet ek slag...
Ons het dadelik die varke gesleep en begin slag.. kon darem n fototjie neem voor die werk begin het...
Dit was bitter lekker en ek begin sommer weer die adrenalien voel pomp soos ek tik.
Maar ek moet nog steeds weer n suksesvolle jakkals aand maak!
Ten minste sal die spannetjie my pitte uit los...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Last edited by BeesBreet on Tue Nov 07, 2017 12:23 pm, edited 1 time in total.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Laat nag gelukkie
Ek sukkel om die fotos te laai... wie kan help?//uploads.tapatalk-cdn.com/20171107/77afcaaef1a2ee31e33f2ea72d9687d8.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Laat nag gelukkie
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171107/de56031d4a2bee177ad0fefbf4691a9a.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Laat nag gelukkie
BeesBreet wrote:Ek sukkel om die fotos te laai... wie kan help?//uploads.tapatalk-cdn.com/20171107/77afcaaef1a2ee31e33f2ea72d9687d8.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Laat nag gelukkie
BeesBreet wrote:.//uploads.tapatalk-cdn.com/20171107/de56031d4a2bee177ad0fefbf4691a9a.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Laat nag gelukkie
Dankie Ruaan
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Laat nag gelukkie
netjies gedoen eintlik het jy 10 minder gemaak.
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Laat nag gelukkie
Well done....
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Laat nag gelukkie
Bliksam, baie geluk. Goed gedoen, en uitstekend geskiet.
Nie elke man wat 5 na mekaar kan skiet nie.

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Laat nag gelukkie
Mooi-gelooi Bees 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Vaalbos
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Feb 27, 2014 11:32 am
Re: Laat nag gelukkie
Mooi varkies Bees!
Is dit KZN Midlands daai?
Is dit KZN Midlands daai?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Laat nag gelukkie
Ja net soVaalbos wrote:Mooi varkies Bees!
Is dit KZN Midlands daai?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Laat nag gelukkie
Lekker man! Mooi varke! Het self Saterdag 'n mooi beer oor die honde gerol
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Laat nag gelukkie
Dit lyk eerder vir my na 6 met een skoot doodgeskiet!!!!
Well done
Well done