Nagjag teleskoop
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Nagjag teleskoop
Goeiedag manne
Wat sal julle sê is nou n goeie nagskiet teleskoop om ongediertes sowel as oeswerk te doen?
Ons praat nie nou taktiese teleskope nie maar soek wel n teleskoop wat ook in die dag kan gonge skiet ens.
N veldskiet teleskoop wat ideaal is vir nagskiet ook?
Wat van ons klas hulle in 4 kategorie
1. Onder 10k
2. Tussen 10 en 20k
3. 20 tot 30k
4. Bo 30k
Luister graag na julle.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag teleskoop
As jy beide dag en nag, gonge sowel as jag wil doen, sal ek as volg raai:
1. Onder 10k
Weet nie. Dink daai scope moet nog gemaak word...
2. Tussen 10 en 20k
Meopta Meopro 6-18 BDC
Seker beste waarde vir onder R20k dubbeldoel scope wat daar is as jy nuut koop.
'n 2dehandse Swarovski Habicht 6-24x50 TDS-4.
Bul scope vir die geld.
3. 20 tot 30k
Buffalo Bill se Zeiss Diavari 6-24x56
Ek het met so een al geskiet op katefbessie se .243AI en Louis102 se 6BR. Bitter netjies!
Leica ER-5 6.5-26x56
Paar voltydse nagjagters gebruik hul en praat net met lof.
4. Bo 30k
March 2.5-25x52. My persoonlike keuse omrede ek al omtrent 150 nagte met myne gejag het en dit my dagskiet scope ook is.
Leica Magnus 2.4-16x56
Ek hoor goeie goed van hom, veral wat sy beeld in die nag aanbetref.
Ou kan seker 'n Zeiss V8 2.8-20x56 ook hier ingooi.
Groete

Goed, beter, 6millimeter!
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Nagjag teleskoop
Onder R10k kry die Vortex Viper 6.5-20 x 50 my stem....
https://www.safarioutdoor.co.za/collect ... vv652050dh
https://www.safarioutdoor.co.za/collect ... vv652050dh
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nagjag teleskoop
Ek is nie 'n expert nie maar vir onder R10k kan jy kyk na die Hawke Endurance reeks.
Ek het myne nou al so 3 keer in die nag gebruik en die scope is helder. Ek het nie gesukkel met uitkenning nie.
Ek het die LR Dot reticle een. Dit is illuminated en jy kan die intensiteit stel.
Ek het myne nou al so 3 keer in die nag gebruik en die scope is helder. Ek het nie gesukkel met uitkenning nie.
Ek het die LR Dot reticle een. Dit is illuminated en jy kan die intensiteit stel.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nagjag teleskoop
As daar n scope moet gekies word onder R10k sal ek defnitief die LX3 3-12x56 voorstel.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Nagjag teleskoop
Wat kos n Leupold vx3 4-14x56 met die VH reticle... ook n bitter lekker scope vir die toepassing.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nagjag teleskoop
Hoe vergelyk die leupold vx3 teleskope met die meoptas vir die 10 tot 20k klas en het iemand al ondervindi g van die nuwe zeiss v6se?
Ek dink ook vir onde 10k is lynx nie n slegte begin nie.
Het iemand dalk so swaro te koop vir onder 20k?
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek dink ook vir onde 10k is lynx nie n slegte begin nie.
Het iemand dalk so swaro te koop vir onder 20k?
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag teleskoop
Goed, beter, 6millimeter!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nagjag teleskoop
Dankie Geno
Hoe vergelyk sy beeld met die vx3 leupold teleskope? Ek het n 2 x vx3 teleskope en n nightforce shv, maar nie n doelgerigte nagjag scope nie en soek nou juis iets wat lekker kan kyk in die aamd met die regte kruishaar.
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag teleskoop
Meopta se glas is goed. Ek sal vir Witpietskiet vra om sy ondervinding hier te deel. Hy skiet met een in die nag.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nagjag teleskoop
Onder 10k:
Leupold vx2 4-12x50
Leupold vx3 4.5-14x50
Kruis van jou keuse in bg. Ook nie seker wat hierdie Leupolds prys deesdae nie.
10-20k:
Swaro z3 4-12x50 gaan jou vêr vat.
20-30k:
Swaro z5 5-25x52 is baie scope vir +/-23k.
30k:
Swaro z6i 2.5-15x56/3-18x50.
Enige Zeiss/Leica/S&B sal ook hier bo pas.
Met n vleisie...

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Nagjag teleskoop
Danie ek het 1 op my 223 waarmee ek in die nag jag. Ek is baie gelukkig met hom en sy beeld is mooi. BDC kruishaar werk vir my ook baie lekker as ek in die dag so bietjie "speel".Geno wrote:Meopta se glas is goed. Ek sal vir Witpietskiet vra om sy ondervinding hier te deel. Hy skiet met een in die nag.
Ek het so 2 ander goedkoper scopes (ek gaan geen name noem nie) ook gebruik maar hulle het nie vir my gewerk nie, rede oor hulle parallax te sensitief was in die aand.
Die Meopta se parallax sit ek op n 100m en dan los ek hom daar, hoef nie verder te sukkel nie. Ek sou daarvan gehou het as hy n 30mm tube gehad het vir bietjie meer lig maar n man kan ook nie jou brood aan al die kante gebotter hê nie.
Ek het 1 op my 300wm en dan is daar nog 1 op my vrou se 204.
Ek reken jy kry baie goeie waarde vir die geld wat jy betaal.
Hulle is nou op special hier in Nam by Agra vir R7999.95
So reken daai link wat Geno gegee het is nie n slegte koop nie.
My 2c
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nagjag teleskoop
Onder R10k verseker die Lynx LX3 3-12x56
Wors Marais en sy pa Francois het vir Wild&Jag tydskrif n writeup oor die scope gedoen.
Geno kan ek dit vir jou stuur dan plaas jy dit hier?
Wors Marais en sy pa Francois het vir Wild&Jag tydskrif n writeup oor die scope gedoen.
Geno kan ek dit vir jou stuur dan plaas jy dit hier?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Nagjag teleskoop
Wanneer word die artikel publiseer?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nagjag teleskoop
Dit is in die November uitgawe wat tans op die rakke is.
Groete
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nagjag teleskoop
Die Wild en Jag artikel oor die Lynx soos deur Stefan verskaf.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.