wagyu bees pryse
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
wagyu bees pryse
midag manne.
was gistraand by Wildswinkel se Wagyu veiling in Pta.
gaan google bitji en kyk die pryse.. dit was nou die eerste veiling in SA. Nou wonder ek gaan die pryse volhoubaar wees of gaan dit bars soos gekleurde wild sin.. sal graag jul mening hoor. Ek self 5 van die bees. Wonder waar gaat dit heen. dankie
was gistraand by Wildswinkel se Wagyu veiling in Pta.
gaan google bitji en kyk die pryse.. dit was nou die eerste veiling in SA. Nou wonder ek gaan die pryse volhoubaar wees of gaan dit bars soos gekleurde wild sin.. sal graag jul mening hoor. Ek self 5 van die bees. Wonder waar gaat dit heen. dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: wagyu bees pryse
Is die Thuli beeste nou uit?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: wagyu bees pryse
Die feit dat Wildswinkel die veiling aangebied het behoort vir jou jou antwoord te gee.
Hoe spel mens "boereverneukery"?
Hoe spel mens "boereverneukery"?
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: wagyu bees pryse
Ek dog Wagya en al die ander fancy name is al jare hier.
Waar kom dit dan uit op "spesiaal" dis mos niks nuut.
Waar kom dit dan uit op "spesiaal" dis mos niks nuut.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: wagyu bees pryse
wagyu eers in 99 hier aangekom... daar so 800 geregestreerde diere in land...
lyk my dies die nuwe ding..
sal graag landbouweekblad se artikel lees waneer hy uitkom.
gelukkig het ons privaat gekoop lankal voor veiling en moet sê die veiling was so R40 000 duurder per kop. lyk my die USA en Aust al langer as 20 jaar aan die gang en hul groei nogsteeds
lyk my dies die nuwe ding..
sal graag landbouweekblad se artikel lees waneer hy uitkom.
gelukkig het ons privaat gekoop lankal voor veiling en moet sê die veiling was so R40 000 duurder per kop. lyk my die USA en Aust al langer as 20 jaar aan die gang en hul groei nogsteeds
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: wagyu bees pryse
Jy moet hulle vroeg slag, met al daai cholestrol kan hulle nie lang lewensverwagting hê nie.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: wagyu bees pryse
as jy speen moet jy hom nog 400dae plus voer reken die slim ouens... nou ek weet nie so lekker.. klink vir my na lewer hart en klou probleme
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: wagyu bees pryse
Naas my opinie. Die beeste se verskil met van die eksotiese diere is daar is 'n eindverbruiker. Dit gaan egter belangrik wees om die regte afset te kry, waarskynlik internasionaal eerder as lokaal. Die kompetisie van Australië is egter redelik gevestig. In Thailand gesien dat so stukkie Ozzie wagyu R1000/kg kos. Die lokale mark kannie groot genoeg wees om dit 'n lewensvatbare besigheid te maak nie. Ek sluk al swaar as rump oor R100/kg is wat nog 10 keer die prys. Ek glo so paar restaurante in die Kaap en van die 5* lodges in die Bos gaan dit kan verkoop en dalk so 1 of 2 spesialis plekke. As jy begin sonder 'n internasionale plan gaan jy ongelukkig sneuwel. Dalk bied die telers genootskap die diens?

Die gemiddelde boer herstel van die droogte en probeer net 'n kern kudde opbou van normale diere wat nou nog van die Japanese besies.
Oom, wat is dit met die boere dat hulle so maklik verneuk WIL word? Maar ek dink eerder die is 'n stadsjappie verneukery (Naas ek glo nie jy is 'n Yuppie nie). Die veilings word nie op 'n plaas in die stof en wind aangebied nie maar in 'n lugverkoelde sentrum - rugby spelers, musiek makers en besigheids manne - word gewys hoe die hoekstene van die piramiede ek bedoel fondasies van goeie kudde hier gekoop worddorsland) wrote:Die feit dat Wildswinkel die veiling aangebied het behoort vir jou jou antwoord te gee.
Hoe spel mens "boereverneukery"?
Die gemiddelde boer herstel van die droogte en probeer net 'n kern kudde opbou van normale diere wat nou nog van die Japanese besies.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: wagyu bees pryse
Carl, jy maak 'n klompie geldige punte daar. Maar terug by die boereverneukery: deesdae is daar baie yuppie boere. Jy ken hulle mos; klein stukkie grond innie Bosveld, 22 lyne wildsheining gespan en kragdrade daarby, dubbelverdieping grasdak huis met 'n MOERSE ingeboude braai in die lapa wat uitkyk op die verhitte swembad. Daar langs die huis staan 'n beige dubbelkajuit Cruiser met elke denkbare bykomstigheid daarop (hoe meer goeters hy op hom sit hoe groter dink die mense boer hy). En breë swart vellings, dis noodsaaklik ja. Met daai Cruiser hak hy die pasgemaakte Bulperd wildwa (ook in beige natuurlik), laai vir dowwe dolla in, (na sy hôr hôre gedoen het) en gaan sit in die voorry by Wildswinkel se veilingslokaal reg voor die afslaer (en onder die lugreëling) waar almal kan sien wanneer hy R40 miljoen vir 'n buffelbul betaal. Sy John Williams boetse en Akubra hoed staan reg vir die Landbou Weekblad se kiekie.
Dalk moes ek gepraat het van yuppieverneukery.
Dalk moes ek gepraat het van yuppieverneukery.
Last edited by dorsland on Mon Oct 23, 2017 4:12 pm, edited 1 time in total.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: wagyu bees pryse
Ek het die voorreg gehad om dit te geniet in sy land van oorsprong, hulle sny dit in baie dun skyfies dan week jy hom in kookwater met speserye in, dis regtig iets besonders.
Nee Suid-Afrikaanse mark dink ek nie is hy reg nie, ons almal kla reeds vleis is te duur.
Enigste manne wat gaan geld maak is wat reeds het en wil verkoop aan iemand wat ook wil geld maak.... dit klink half bekend
Nee Suid-Afrikaanse mark dink ek nie is hy reg nie, ons almal kla reeds vleis is te duur.
Enigste manne wat gaan geld maak is wat reeds het en wil verkoop aan iemand wat ook wil geld maak.... dit klink half bekend
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: wagyu bees pryse
dorsland wrote:Carl, jy maak 'n klompie geldige punte daar. Maar van die boereverneukery: deesdae is daar baie yuppie boere. Jy ken hulle mos; klein stukkie grond innie Bosveld, 22 lyne wildsheining gespan en kragdrade daarby, dubbelverdieping grasdak huis met 'n MOERSE ingeboude braai in die lapa wat uitkyk op die verhitte swembad. Daar langs die huis staan 'n beige dubbelkajuit Cruiser met elke denkbare bykomstigheid daarop (hoe meer goeters hy op hom sit hoe groter dink die mense boer hy). Met daai Cruiser hak hy die pasgemaakte Bulperd wildwa (ook in beige natuurlik), laai hy vir dowwe dolla in, (na sy hôr hôre gedoen het) en gaan sit in die voorry by Wildswinkel se veilingslokaal reg voor die afslaer (en onder die lugreëling) waar almal kan sien wanneer hy R40 miljoen vir 'n buffelbul betaal. Sy John Williams boetse en Akubra hoed staan reg vir die Landbou Weekblad se kiekie.
Dalk moes ek gepraat het van yuppieverneukery.
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: wagyu bees pryse
goeie naand.. nee nie n yuppy boer nie.. span nog self my draad en trek self die kalwers as hul vas sit..ek net die bestuurder..... ja as jy ons 5 mil blankes vat... daaruit het 10 000 rerig geld om R2500 n kg te betaal... een maal in 2 maande... dus as daar 85 wagyu boere is wat oor 5 jaar die mark gaan flood met goeie vleis gaan ons dit vir goedkoper kry... Aus en Usa koop in hul kan nie huidig lik voorsien nie... ek weet nie... al wat ek sê is...HOU DIE SPASIE DOP.... hier kom n ding...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: wagyu bees pryse
Manne dis tye soos die dat ek bly is woord orde en sin konstruksie word nog reg gedoennaas222 wrote: span nog self my draad en trek self die kalwers as hul vas sit..ek net die bestuurder.....
Ek glo die uitvoermark is dan die oplossing. As ons nou weer 'n regte polisieman
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

